Fotogalery: Suidoosterfees 2023-programbekendstelling

  • 0

Suidoosterfees 2023 se program is op 25 Januarie by die Kaapstad Hotelskool (Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie) in Grangerbaai bekendgestel.

Die 20ste Suidoosterfees vind plaas vanaf 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad.

Menán van Heerden het foto’s van die geleentheid geneem.

Pragtige uitsig in die Kaap!

Lid van Figure of 8 Dance Collective

Edmund Jeneker, voorsitter van die fees se direksie

Marlene le Roux, hoof- uitvoerende beampte van die Kunstekaap

Jana Hattingh, uitvoerende hoof van die Suidoosterfees

Patricia van der Ross, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdiens en gesondheid

Sonél Brits, besturende direkteur van die ATKV

Cornelia Faasen, hoof- uitvoerende beampte van NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief)

Henriëtte Loubser, hoofredakteur van Netwerk24 en Media24 se Afrikaanse Nuus-afdeling

Willem Jordaan, redakteur van Die Burger

David Kramer

Rushney Ferguson

Monique Basson

Caitlyn White

Louis Loock

René Cloete

  • Kaartjies kan bespreek word by Computicket, of skakel Artscape dial-a-seat by 021 421 7695.
  • Kyk mooi op die program watter produksies is gratis, maar waarvoor jy per e-pos moet bespreek! Dit sal die Jakes Gerwel-gesprekke, dansproduksies en werkswinkels insluit.
  • Die Suidoosterfees word ondersteun deur die Department van Sport, Kuns en Kultuur; die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport; Stad Kaapstad; Media24; Die Burger; NATi; kykNET; die ATKV en Artscape.
Lees ook:

Persverklaring: 20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top