Na 'n hele klompie inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Johan Kotze se foto is aangewys as algehele wenner van LitNet se Winterfoto-kompetisie. Hartlik geluk, Johan!
Na 'n hele klompie inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Johan Kotze se foto is aangewys as algehele wenner van LitNet se Winterfoto-kompetisie. Hartlik geluk, Johan!
Kommentaar
Fantasties. Die koue is tasbaar! Koue kleurspel met rooidakkontras is sterk, vars en treffend.
Veels geluk Johan. Dit is werklik ’n pragtige foto. Die sink gebou, die bewolkte weer en die blou en wit berge laat my die koue van die winter voel.