Kommentaar

Stellenbosch se oorlogsperdeplase (1899–1902)

Robbie Miller 2019-09-29 I’ve been approached to reproduce a typical South African horseshoe for the World Championship Blacksmiths in the USA. This will be displayed, along with shoes from other countries, at the Calgary Stampede in Canada. My thought was to forge a shoe typic

die sneeuluiperd

Andre Muller 2019-09-29 Jacobus Swart is voorwaar ’n woordkunstenaar wat ’n gebeurtenis in die natuur vasvang asof dit van kosmiese belang is. Ek sien sommer daai "omkluisterende voetkussing" ..!

Gespierde Afrikaans

At (Adriaan M) de lange 2019-09-29 Chris, my sin "Ek poog om ontslae te raak van alle woorde van Romaanse (Latynse) oorsprong" het weinig met Frans (taal en kultuur) te doen. Die Romeine was vir amper 2000 jaar die tweede grootste kolonialiseerders ter wêreld. Die probleem met hierdie

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Johann Basson 2019-09-28 In ag genome Suid-Afrika se lang poreuse landsgrense, toenemende ekonomiese wêreldkompetisie, afnemende natuurlike hulpbronne, wêreldwye menseverhuisings en bevolkingsaanwas, wie sal voorspellings waag oor die opset van die volgende huidige Suid-Afrikaa

’n Kombersie vir erfenismaand

Karen Hart 2019-09-28 Baie dankie, Danieta. Dis wonderlik om te weet daar is iemand wat in dié lekker van onthou deel.

Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye

Mariëtte 2019-09-28 Ek kyk die toneelstuk en weet dat die akteurs van ons bestes is. Ek is net totaal en al teleurgesteld oor die taalgebruik. Vloek is een ding, maar elke denkbare woord hoe ek van my Hemelse Vader praat, word ydelik gebruik. Mag ek nooit weer so iets beleef

’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee

Andries G H van der Walt 2019-09-28 Wanneer gaan daar 'n einde kom aan die alewige ontleding van wie of wat die Afrikaner is. Hoekom hy sus of so is. Dit is besig om 'n afgesaagde tema te word wat tog te graag deur almal as 'n onderwerp gebruik word om kommentaar te lewer oor die Afrikaner

’n Kombersie vir erfenismaand

Danieta Pfaff 2019-09-28 En nou wil ek my kombersie effe los knoop en uitklim, net om die persoon/e wat hierdie artikel gepost het sê.... Duisend dankies, jy maak my dag. Ons het van Kool frikkadelle gepraat. Dit is nou troos kos. Ek is aan die verkeerde van 60 jare en weet jul

"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha

Maretha Maartens. 2019-09-28 Terry, Terry, die jong man vir wie ek tydens 'n vlug van Kaapstad af ontmoet het! Jy gaan baie ver in die letterkundige wêreld kom. Wat 'n prestasie om nou hier te begin publiseer. Doen so voort!

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Johannes Comestor 2019-09-28 Philip, met jou opmerkings val jy heeltemal uit die minibus. Gebruik LitNet se soekfunksie en gaan na wat ek oor Afrikaans oor baie jare geskryf het. Gaan na Praag.co.za en lees die omvattende resensies wat ek Leon Lemmer oor Carstens en Raidt se Die stor

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Pietman 2019-09-28 Soos sommige mense aangaan oor die onregte van wit teenoor swart, is dit baie erger as om 'n naaste familielid aan die dood af te staan. Spesifiek as daai lid op rassistiese wyse sonder enige rede vermoor is. Mens kan nie dit vir altyd gebruik as rede om

Dinamiet, sout en lig

Karel van der Molen 2019-09-28 Handré, fasineerend!

Gespierde Afrikaans

Anna Weideman 2019-09-28 Ek stem 100 persent saam, Chris! Behalwe dat dit onmoontlik is om daardie woorde te elimineer, berus dit op valse aannames oor die herkoms van Afrikaans.

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Hans Richardt 2019-09-28 Ek dink die hele "ontnugtering" in Europa, is dat hordes sg "vlugtelinge" deur politieke korrektes met skepe aangery word, misdaadsindikate van dwelms en prostitusie vorm en hul kinders verslaaf. Ek dink Lankal nie meer daar iets soos opregte inheemse E

Dinamiet, sout en lig

Handre Brand 2019-09-28 Dankie Brenda vir die inligting. Indien jy foto's het wat in daardie periode op Bizweni geneem is sal ek graag daarna wou kyk.

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Maria 2019-09-28 Wat het geword van post-strukturalisme se insigte? Van hoe tekste werk? Van hoe dit 'n moeilike vryheid moontlik maak? Haai, jinne, ... Onto-teleo-teologie is duidelik nog lank nie klaar met die mens nie ...

Veiligheidspersoneel

Amanda Greeff 2019-09-27 Dankie Shaun.

Gespierde Afrikaans

Chris Marnewick SC 2019-09-27 "Ek poog om ontslae te raak van alle woorde van Romaanse (Latyn) oorsprong." Ag nee man! Hierdie houding misken (ontken?) daardie deel van ons herkoms wat Frans is (ongeveer 17% in die Afrikaanssprekende bloed) en is klaarblyklik onbewus van die feit d

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Leonora 2019-09-27 Baie dankie. As fisioterapeut leer ek baie deur en van my pasiënte.

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

William Burger 2019-09-27 Hoekom is die Weste nou skielik ontnugter. Ken hulle nie die geskiedenis van Afrika nie.? Het hulle nie gesien wat word van n Afrika land na onafhanklikheid nie. In Afrika is daar net een party state, despote en militere juntas. Hulle kan nie n land bestu

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Amanda le Roux 2019-09-27 Dankie. Baie insiggewend en goed geskryf.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Philip Spies 2019-09-27 Ai Johannes!! Hoe kan jy sê "Wannie ingesluit?!" Verduidelik asb. jou siening in hierdie verband. Watter opbouende aksies het jy persoonlik al vir Afrikaans aan die gang gesit, bestuur en deurgevoer. Dit is so maklik om te kritiseer, maar opbouende

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Dr. Albrecht Beer 2019-09-27 Geagte meneer Carstens, ek stuur jullie een artikel aangaande die ontwikkeling van die afrikaanse taal door middel van standardisasie en die lering eruit vir die opbou van die "Plattdeutsch" in Noordduitsland. Ek stuur my artikel aan litnet@litnet.co.za.

Veiligheidspersoneel

Shaun 2019-09-27 Dis 'n wonderlike skrikwekkende artikel Mevrou. Hoop alles werk uit.

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Koos 2019-09-27 Dit is my opinie dat ons moet vorentoe beweeg. Die verlede is verby. Kom ons werk aan die toekoms. Om iemand heeltyd teh herinner aan sy/haar aandadigheid aan wat in die verlede gebeur het, help niemand nie. Vir sie nuwe leiers om die foute te herhaal, of

Mediaverklaring (Afrikaanse Taalraad): Die debat in die parlement oor Erfenisdag

Johannes Comestor 2019-09-27 Afrikaans word die "mees diverse taal in die land" genoem. Is daar krag in diversiteit of eerder in eenheid? Pleks van 'n versplinterde Afrikaans te propageer, sou dit beter wees om Standaardafrikaans te bevorder.

’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee

Johannes Comestor 2019-09-27 Met verwysing na die vierde paragraaf hier bo: Diko van Zyl het aan Floors van Jaarsveld geskryf dat Hermann Giliomee "'n slang in ons midde" is - "ons" is die Departement Geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch (Hermann Giliomee, 'n Outobiografie,

Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2020: ’n onderhoud met Steward van Wyk

Johannes Comestor 2019-09-27 Dit is uiters belangrik dat die beurs uitsluitlik toegeken word aan outeurs wat werk lewer wat met die gees van die Rabie-egpaar versoenbaar is. Jan Rabie was daarop gesteld om goeie Afrikaans te praat en te skryf. Elsa Joubert vertel dat Jan se fundament

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Johannes Comestor 2019-09-27 Heinrich Matthee is die redakteur van 'n uitstekende, diepsinnige boek, Kultuurvryheid en selfbestuur (2017), waarin onder meer oor kulturele outonomie besin word. Sy bostaande artikel getuig van wye belesenheid en goeie insig.

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Johannes Comestor 2019-09-27 Soos gebruiklik is Van der Westhuizen se betoog erg eensydig. Hoe sleg die blankes was en is, word beklemtoon, terwyl geen kritiek teen swart mense uitgespreek word nie. Die bewering dat apartheid 'n misdaad teen die mensdom was, word sonder meer aanvaar

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Hans Richardt 2019-09-27 Ontnugtering by Nederlanders, omdat hul ANC in "vryheidstryd" gehuisves en ondersteun het? Kan net lag. Nederland het eers in 1838 in huidige vorm totstand gekom, met Britse koningshuis se hulp.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Johannes Comestor 2019-09-27 Dit is "'n mooi storie oor ons taal buite Suid-Afrika." Sedert 1994 het die gehalte van Afrikaans in Suid-Afrika onrusbarend agteruitgegaan; veral weens onnodige verengelsing. Tweetaligheid gedy binne Afrikaans. Wat ek heeltemal onaanvaarbaar vind, is dat

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Abel 2019-09-27 Heinrich, baie dankie vir die deel van jou 'binne insigte' van die beeld van Suid-Afrika vanuit die Europese omgewing - veral die Nederlandse perspesies van die ANC debakels. Ek kan verstaan dat dié regerings dit soms moeilik vind om onderskeid te tref

Tuin van Digters 2019 – video: Is Breyten se gedigte vertaalbaar?

Jan Odendaal 2019-09-27 Die Tuin vir Digters het vanjaar saam met Breyten se 80 ste herdenking van sy geboortedag 'n fees van verskeidenheid en Woordmusiek gebied. Geluk aan Francouis Lotter en sy span vir die opstel van 'n puik program.

Die politiek van gemene spel

Jan Odendaal 2019-09-27 Christo plaas sy vinger vir die soveelste keer op die pols van 'n verwarde en versteurde SA. Die Sweedse meisie se optrede en toespraak in New York dui die weg....weg met "grootmense " se mooipaatjies en nasionale planne. Begin vee voor ons eie deure...

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Johann Basson 2019-09-27 Geagte Lesers, Suid-Afrika is ryklik bedeeld met vele: ryke natuurlewe en biodiversiteit, ons multi-kulturele samelewing, unieke geologie / argeologie / geskiedenis waaruit die mensdom vele lesse uit ons verlede kan leer. Stel u voor ‘n NASIEVISIE

Dinamiet, sout en lig

Brenda Classen 2019-09-27 My vader Jan Delport was voorman en bestuurder op Bizweni tot hy oorlede is in 1976.

Aardklop 2019: feesprogram

Suzette 2019-09-27 Wat is Saterdag se program?

Politieke korrektheid

Charles 2019-09-27 Dit is so Hans, die skynheiligheid skree ten hemele. Biden en sy seuna Hunter se bedrywighede is net die mees ooglopende vb. van die "demokrate" se bedrog. Die snaakse van als is: Biden spog op 'n video oor hoe hy die Oekraïense aanklaer wat sy seun o

Die effek van politieke korrektheid op tradisionele humor?

Hans Richardt 2019-09-27 Die invloed van politieke korrektheid op Tradisionele humor, het nuwe humor tot gevolg, met stywe wange glimlag. Jy kan nie meer hartlik diep uit jou maag met oorgawe lag nie. Charles, ek weet nie hoe jy lag nie, maar ek hou van oortuigend lag.
Top