Reusedwerg2019-09-20Hans dit sal nie help om die allesweters te probeer oortuig nie. Die Amerikaners, Britte Duitsers noem die lande op, gebruik almal beinvloedings strategieë, destabilisasie metodes om hul doelstellings te bereik. Ons vorige bedeling het dit ook gedoen. Di
Robert van Staden2019-09-20Gedeeltelik Bewolk is een van die briljantste Afrikaanse romans wat ek nog ooit gelees het - en ek lees baie. Ek was so weggeblaas dat ek dit twee keer na mekaar gelees het. As dit nie volgende jaar al die literêre pryse wen nie, is daar groot fout met d
Marita van der Vyver2019-09-20Baie dankie, Ruan Kemp, vir hierdie deeglike en breedvoerige antwoorde op vele vrae wat lesers tot dusver gepla het. Ek dink jy is werklik 'n goeie skrywer en sien uit na jou volgende boek.
Jan Rap2019-09-20Hans, ek is nie pro- OF anti- Zen/Islam/Boedhisme/Hinduïsme nie. Ek sê net ek hoor baie goeie beginsels op daardie besprekingsprogram en wat voorskrifte vir die optrede teen 'sondaars' betref reken ek dis maar min of meer soos in ons Ou Testament.
Verd
Desere Barnard2019-09-20Daar is baie dinge in ons land wat robuust is. Ek sal liewer n gesofistikeerde demokrasie wil sien. Daar is regsprosesse indien n party nie saamstem met n uitspraak nie. Om regters in die pers te ondermyn met niks anders as leke opinie nie is nie robuust
Sonya van Schalkwyk2019-09-20En dink aan daai selfde stomme Fransman wat nou net op die mossel getrap het, en wat dan 'n rob op die strand opmerk en opgewonde vir sy vrou en kinders skreeu dat hulle moet kyk: "Phoque ! Phoque !" (inderdaad die Franse naam vir 'n rob, uitgespreek soos
Hans Richardt2019-09-20Charles, daar is terme wat my bietjie verwar, nl verregs en liberaal. As ek voorstander van Art 235 van SA Grondwet is, wat selfbeskikking daar stel as kollektiewe strewe, dan word na my as verregs verwys deur media. Ek strewe dan juis die individuele en
Hans Richardt2019-09-20Reusedwerg, kan mens dan nog praat van "manwees", as ons ou verwysingsraamwerk van manwees deesdae nie meer polities korrek is nie? Dit word sommer al hier op Litnet as "patriagale term" verwys, die bedreigde spesie van hetroseksuele manwees.
Ek het oor
Hans Richardt2019-09-20Reusedwerg, daar is baie "miljoenêrs", maar baie min kontant miljoenêrs.
Die howe het altyd "gemiddelde man op straat" verwysing gebruik, as maatstaf vir straftoediening, maar soos jy sê, dis nou polities nie korrek meer nie.
Deesdae praat hul van "g
daan joubert2019-09-20Vir ons klompie wat in die 1960s met die ou RSA - 'n skippie teenoor die Agulhas II - na Antarktika gevaar het om daar 'n jaar met navorsing en ondersteuning deur te bring, is dit heerlik om te lees van die jong mense van vandag wat besig om aspekte van d
Hans Richardt2019-09-20Jan Rap, ISIS het oorlog gemaak, in die naam van godsdiens in Irak en Sirië. So, jy ego die Radio Sonder Mense se opinies.
ISIS het wel olie gebruik as manier om hul regime en oorlog te finansier, maar het in vrugbare aarde van Arabiese Lente van Obama
Reusedwerg2019-09-20Ek gebruik die uitdrukking "I am a man of straw" nogal gereeld hier tussen die Ingelse. Ek het altyd gedink die boere is snobbe maar die lot Ingelse hier in die Laaste Buitepos is net so erg indien nie erger nie. Ek het al gramskap hier op die lyf geloop
Sipho Khambule2019-09-19Hi I am working for mtn so I would like to know if it is possible for me to come and erect my gazebo and interact with clients. If it is possible what is the process to follow?
Braam2019-09-19Fantasties, perfekte reaksie. Ek is absoluut mal oor die boek en het die nuusberigte gevolg, en was baie teleurgesteld oor sekere aantygins. Maar hierdie antwoorde sal almal hopelik laat besef dat hulle moet erkenning gee waar dit nodig is, en nie net kri
Rene v/d Berg2019-09-19Hoe gaan ek te werk om deur die staat te kan skei en wat is die koste verbonde Man reeds 'n jaar en ses maande uitgetrek woon nie meer by my nie alles wat syne was het hy ook geneem.
Annie2019-09-19Ongelooflike seer waarheid saamgevat in 'n baie treffende verhaal. So baie loop rond met daardie groot seer en dan word die koppe weggedraai.. mag God ons genadig wees vir al Sy maaksels wat moet elke dag baklei vir hul plekkie in die son..
Hans Richardt2019-09-19Ek dink dat selfbeskikking reeds gebeur, dmv organisasies soos Solidariteit, Afriforum, Orania en Kleinfontein. Daar is bv Akademia, Soltech, CVO skole en Afriforum gemeenskapveiligheid, waarmee ondermeer plase beveilig kan word in plattelandse distrikte.
Hester Labuschagne2019-09-19Goeie dag Nico
Ek het langspeelplate in my motorhuis ontdek, het dit baie lankgelede by iemand gekry, skoon daarvan vergeet, ek soek iemand wat dit wil he, kan dit nooit weggooi of tot niet laat gaan nie, dit sluit in goed oor die Slag van Bloedrivier, g
Gustaf Claassens2019-09-19Politieke korrektheid is presies wat dit sê; skynheilig en vals. Dis deedae ook hoogs vervelig en word aangewend om gesonde debat te smoor. Bettina is dus korrek. Sy's ook korrek om te sê dat niemand veronderstel is om te dink hulle is bo die reg verhew
daan joubert2019-09-19Kamphoer was ons leesklub se boek van die maand - September 2019. Puntsgewys was my vertolking van die boek as volg:
* Die feitelike raamwerk vir die boek is die verkragting van Susan Nell in die kamp, haar herstel in die grot en daarna vertrek na na Kaa
Hans Richardt2019-09-19Reusedwerg, dink aan die Engelse uitdrukking- 'man of straw', vir iemand wat finansieël nie enige-iets sunstanstief het nie. Deesdae is manne vol strooi.
Rosalind Roman2019-09-18I admire and salute this young man for making such a huge impact everywhere he goes in showing others you can be yourself & achieve your dreams if you remain yourself & being focused. Thank you Athol for investing in children & wanting to empo
Aletta Farr2019-09-18Ek hou van die ritme en die komposissie van jou skryfstyl . Dit getuig van keurig en sorvuldige taalgebruik.
Met jou vernuftige aanwending bereik die gedig n suksevolle crescendo wat my as leser afwagtend meesleur. Voorwaar verrykend.
Jan Rap2019-09-18Beste Angus
Met die skoonmaak van ou boodskappe (gmail) kom ek toe agter ek het nog nie op jou brief van 19 Februarie 2018 geantwoord nie. So jammer vir die mosterd na die maal maar ek voel dis my plig om jou reg te help waar jy dwaal.
Jy sê “Goe
Elize De Klerk2019-09-18Marlene ja. dit is oop en jy kan dit besoek. Die huise is verwaarloos, sommiges dakloos. Net die stasiegebou is nog reg, hy is toegesluit en lyk asof mense dit soms besoek.
Elize De Klerk2019-09-18Ons , ek en my man, Sarel en Elize de Klerk van Delmas het besluit om Putsonderwater te gaan besoek en een nag in die verlate dorp te oornag. Wat 'n voorreg was dit nie. Die aand van 24 Augustus 2019 het ons toe die dorpie besoek en daar kamp opgeslaan.
Johan (John Henry Lockem)2019-09-18Goeiedag almal
Met die lees van die artikel raak ek stil en slaan ek my gedagte na die Hoof KROON van God Vader ky hou behep is die mens oor praatjie.
Hulle geniet en verlus hulle daarin om alwetend te wees.
Vader vergewe hulle dat huule so klein gelow