Hans Richardt2019-09-18Ek wonder dikwels oor die tirannie van demokrasie, waarin massa se gevoel oor aangeleenthede altyd reg is.
Is die tirannie van demokrasie nie juis ook wat apartheid veroorsaak het nie, aanvanklik nie, toe die meerderheid wittes daarvoor gestem het nie?
Reusedwerg2019-09-18Hans, is dit 'n strikvraag of lok jy my uit om verguis te word? Kry jy nog mans deesdae of sal ek so vra, is dit nog veilig om te sê jy is 'n man? Ek dink daar is deesdae mans wat bang is om te sê hulle is mans. Goeie vraag, jy het my?
Jan Rap2019-09-17Jeanette, ek is nie juis gepla oor die suiwerheid van taal nie - die Engelse woorde en sintaks is 'n manifestasie van die agteruitgang van Afrikaans; DIT is waaroor ek bekommerd is. Alreeds is daar Afrikaanssprekendes wat Afrikaans slegter praat as Engels
oester2019-09-17aardeverwarming en nou skielik klimaatsverandering het bloot die manier geword om jou vryheid in te perk, slim geldfoefies nog meer geld te genereer, Belasting heffings te wettig, Amptenare en derglike drek te bemagtig, mense te verenig agter een GEMEENSK
oester2019-09-17as aardverwarming werklik was sou Europa 20 jaar gelede reeds voorsiening getref het. Versekeringspremies vir laer lande sou onbekostig duur gewees het. Die Urkers (ek het heelwat vrinne daar) sou reeds moes ontruim. Geen versekeraar wat sy sout werd is s
Hans Richardt2019-09-17Baie dankie Charles vir erkenning. Ek lees wyd nuus op selfoon, hier in Noordkaap is nie opvangs vir TV of Radio sonder Mense nie. Ek lees wyer as Afrikaanse tipiese nuus en Media 24 se Pietertjie du Toit opinies... Doen dit vroegoggend en saans.
Ongeluk
Hans Richardt2019-09-17Jan Rap, ek het al baie oor Kosher en Halaal op kosverpakkings geraas gemaak, want dis vir minderhede. Dan, die ondergeskikte rol van vroue in Islam en Joodse Ortodokse huishoudings, kraai geen haan...
Hans Richardt2019-09-17Wel, menere wat dink ek skryf oor samesweringsteorieë, dink weer. Was Bell-Pottinger dan deel van die sameswering?
Dink aan swart veldtogte bv Rhodes must fall, Afrikaans must fall, European ideas in science must be Africanised ens. Dink aan Nelson Man
Darryl David2019-09-17Wow Breyten. 80 years old. His lips singing. His hips swinging. At 80. To anchor a festival. There will never be another Breyten in my lifetime. He will live in the palaces of our memory for all our days. Thanks to Litnet for the recording. Thanks to Brey
Nicolaas2019-09-17Aan die skrywer. Jou aannames is absoluut gegrond daarop dat die misdaadstatistiewke vd SAPD akkuraat is. Ek kan vir jou 'n aantal bewyse stuur wat die teendeel bewys. Watter sensus syfers het jy gebruik om die 1995/6 moordsyfer per 100 000 te bereken tee
Tulli de Beer2019-09-17En ek het net dié webwerf besoek om die roep van 'n naguil te kry en af te laai! Kom laat ons nie vergeet God is in beheer van volkere en nasies nie. Liefdegroete!
Jan van der Merwe2019-09-17Dagse Naomi & Petro.
Ek het nog 5 kopieë oor van die Vrystaatse Dorpe-boeke. Petro kan my kontak by Jan.vanderMerwe@mangaung.co.za of by 082 828 7956. Die boek kos R800.00.
Ek lewer gratis af in Bloemfontein, anders is die koerierkoste ’n add
Tulli de Beer2019-09-17So pas my rekenaar aan gesit om die roep van 'n naguil iewers te soek en af te laai. Die kinders het dit vir my op my foon as 'n luitoon gelaai nadat ek jare terug by die Eiland vir dié voël se roep vreeslik lief geword het. Kom toe op hierdie werf af e
Angus2019-09-17Ja, nee! sê ek mos noudiedag vir my swaer, Kosie Liegbek. Onse ou klippie wat so rustig om die son draai, sou maar 'n vervelige plek gewees het, was dit nie vir al daai konspirasiestories nie.
Sari Gray2019-09-17Leti jy het dit so goed verwoord ,veral as mens self deur so ervaring is, met iemand na aan jou. Mense oordeel te maklik
Baie dankie en sterkte aan jou.
Raed-na-Gael2019-09-16Wonder of daar dalk iets in Oester se oesters is wat hom skerp laat - miskien hou hy 'n plantjie aan vir medisinale doeleindes.. hê Oester?
Robert van Staden2019-09-16Ek stem saam. Van die drie boeke wat in die niefiksie-kategorie genomineer is, was die biografie van Ingrid Jonker myns insiens beslis die sterkste. (Ek het al drie die boeke gelees.) Die toekenning is seker maar ter wille van politieke korrektheid gedoen
Dirk Rigter2019-09-16Nee kyk, Hans, George Soros se agenda "in die ATKV", soos jy sê? Nou't ek als gehoor! Heerlik gelag, so op my eie.
Die blou het sommer gewyk uit my Maandag uit.
Dirk
Ian Raper2019-09-16Gevra of hy iéts gebruik het voor hy "Die swart luiperd" geskryf het, was Van Wyk Louw se antwoord: "Waarskynlik het ek iets gebruik. Dalk bietjie verbeelding."
F C Boot2019-09-16Daar is heelwat navorsing gedoen oor aardverwarming en klimaatverandering.
'n Mens kan van die navorsing deur Suid Afrikaanse wetenskaplikes lees by
Aardverwarming en Klimaatsverandering met spesifieke verwysing na Suid-Afrika: Enkele perspektiewe en di
LitNet2019-09-16Goeiedag! Ons sal beslis in die vierde kwartaal moeite doen om soveel moontlik nuwe vraestelle by te voeg. Sterkte met die laaste paar dae van die derde kwartaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Charles2019-09-16Uitstekend! Briljant! Beter kan dit wragtig nie!
Baie dankie, iemand moes se wat jy gesê het! Iewers moes daar iemand wees wat te midde van al die bedrieglikheid en leuenagtigheid die WAARHEID kan praat, WANT ons weet mos die "groenes", "kollektivisti
Reusedwerg2019-09-16Ek stem saam met jou. Die mens is maar aan die onnosel kant. Eers het almal geglo wat in die koerante staan, toe kom die TV en nou is dit sosiale media en wat nog. Sover ek kan terug dink is die volk en nasies belieg en bedrieg. Ek kan die "olie krisis" v