Christa van Staden2019-09-12Hierdie skryfwerk bly lank in my gedagtes ronddwaal, miskien omdat dit die lewe in 'n aftree-oord in 'n paar woorde saamvat, anders as wat ek my eie dae in 'n aftree-oord voorstel. Op die oomblik. Miskien omdat die afwisselende gebruik van party en ander
Johann Vlakvark van Werkstrotshoogte2019-09-12Geagte Me. Wyngaard,
Doen uself ‘n groot guns in die lewe. Gaan bestudeer George Orwell se werke “Animal Farm” en “1984”.
Wat sou u die huidige ná-1994 Suid-Afrikaanse Animal Farm noem? En wie gaan die heersende elite wees in die ANC se b
Onkunde2019-09-12Hier is 'n 'link' vir diegene wat nie weet hoe die 1995 rugby wereldbeker gewen is nie - lyk my daar is 'n paar. Joel Stransky het die beker gewen. Nou weet julle ne.
Betsie van der Westhuizen2019-09-11Leti Kleyn, jou woorde bied troos vir ander wat ook vir Marthinus Beukes mis. Die vriendelike, briljante man, die akademikus in wie se kongresreferaat ek die eerste keer "the text is in the margins" regtig raak gehoor het. 'n Ware heer, 'n gentleman en 'n
Barend van der Merwe2019-09-11Hans, navorsing bewys dat nagenoeg 30 % van heteroseksuele paartjies ook anale seks beoefen. Dit is nogal 'n substansieele hoeveelheid mense hoor! Ek dag ek se maar net.
Reusedwerg2019-09-11Die homseksuele debat sal in dag des lewens nie tot 'n regte antwoord of oplossing kom nie. Dit is so oud soos die mens self. Die homoseksueles en geslagsloses sal altyd 'n antwoord of regverdiging van hul besluite aanbied. Ek wil of vermy sulke konfronat
Mike2019-09-11Wel ekt altyd gewonder waarom ons nooit die letter "z" baie gebruik nie. Ons taal kan gerus weer sy wortels herondek uit die Germaanse hitorie. Dit gee hom net daardie "flare".
Johann Basson2019-09-10Dankie Litnet. Ons sien vooruit na die volgende miljoen inskrywings!
Dit is ‘n wonderlike talent om, soos spotprenttekenaars, die ironiese in die lewe raak te kan sien en as limeriek te pen. Suid-Afrikaners smag na goeie redes om te kan lag.
René Hanekom2019-09-10Dankie Bettina, alles wat jy sê is die waarheid, die reine waarheid. Die slagoffer word baie keer bevraagteken.
EN, dit het niks met armoede uit te waai nie, baie lande is veel armoediger as Suid- Afrika maar het nie die onsinnige geweld nie.
In hierdi
Hannes le Grange2019-09-10Dit is baie interessant en ek sal graag meer inligting oor die onderwerp wil bekom. Word dit aanbeveel om n DNS toets te laat doen?
Andries Gerhandus Henning van der Walt2019-09-10Sedert ek die kommentaar hierbo geskryf het, het ek baie meer inligting oor die Suid-Afrikaners in Argentiniee gekry. Ek het Tjaart van der Walt en sy rol in die kerkstryd in Chubut opgespoor. Ek het 'n passasierslys gekry van die eerste skip wat die emi
Helize van Vuuren2019-09-10Lieflik, Riyaadh! - lekker gelag nou (al is daar eintlik nie veel om oor te lag daar nie).
As jy só skryf, word jy die volgende groot digter, die opvolger van die satirikus Adam Small - die lag met die traan...
Reusedwerg2019-09-10Angus, nou vir wat koop jy 'n vuurwapen in die winkel. Jy kan vir jou enige kaliber pistool rewolwer en selfs 'n AK 47 vir so min as R500 koop. Jy kry outomaties "a licence to kill" daarmee saam. Daar is maniere om van die afgesterwene en wapen ontslae te
Judy0072019-09-09In hierdie land is my man een oggend voor werk (ja op ons plaas) so gemartel dat ons vir sy lewe gevrees het. Hy was so dapper want hy het geweier om hierdie mense by die huis in te laat (ek het twee seuns). My oudste seun het net nadat hy sy bestuurslise
Hans Richardt2019-09-09Elke ou kan seker kies waar hy sy pyp indruk, net nie in my exhaust nie. Weet nie hoekom die privaat keuses so affêre gemaak word, terwyl BAIE nie belangstel in die stories en motiverings nie. Sodom en sodomiete was in Abram se vrou en Lot, soutpilaar, a
Charles2019-09-09Gaan vra vir die Edele George Soros, hy en sy verraderlike organisasies dryf die agenda om mense van hul godgegewe reg om wapens te besit (vir hul eie beskerming) te ontneem. Sy tentakels begin ook nou in "SA" kop uitsteek, die Here behoed ons...
Pieter Haywood2019-09-09Net hierdie alleen sal my oortuig dat hierdie vertaling die waarheid moet wees!! Daarom sal dit nie herken word as die waarheid nie!! Gaan dit oor of dit wetenskaplik bewys kan word of oor hoe die H/G ons oortuig van die waarheid!!
Die Lamsa-Bybel en P
F C Boot2019-09-09As daar ooit 'n bybelvers was, wat gebruik is om te bewys dat David en Jonatan in meer as 'n vriendskaplike verhouding was,dan is dit die vers wat aangehaal is.
Die vers kom uit David se treurlied oor Saul en Jonatan.
Om alle misverstande in die ver
F C Boot2019-09-09'n Gebrek aan dissipline by die huis lei tot ongedissiplineerde en onaangename kinders in die huis, samelewing en dus die skool. Met die afskaffing van lyfstraf is niks in die plek daarvan geplaas nie en die spreekwoord van 'sagte heelmeesters maak stinke
Elize Nothnagel2019-09-09Jy tref my diep getref met hierdie eerlike wysheid van baie mammas in moeilike situasies, Clinton. Hierdeur lig jy ook die laken op sodat kinders kan sien wat moeders werklik moes deurgaan om aan hulle kinders dit te kon bied wat hulle bevoorreg was om t
Erika Esterhuizen2019-09-08Dit is my wens dat elke leerder en onderwyser veilig vanuit sy eie huis kan presteer. ‘n Skolestelsel waar alle Suid-Afrikaanse Curriculum gevolg kan word. Ons is n tegnologiese era en verskeie “LMS” gebruik kan word waar leeders d.m.v hul webkamera
Gustaf Claassens2019-09-08Puik. En dan sinspeel jy dat jou onlangse bundel dalk die laaste was. Wat se bog is dit!?
"Ma" is soos meeste ma's 'n wenner. Baie geluk.
Jan Rap2019-09-08Beste Angus
Jy maak jou nou skuldig aan wat my een Engelse vriend my van beskuldig - overthink.
Ek ken 'n John Joseph Grace wat 'n Boer is (of Afrikaner as jy dan nou wil). My eie oupa aan ma se kant was 'n Boer met die van van Pringle, was 'n penk
Charles E THompson2019-09-08Mr Dousemetzis,
Kindly make available (online) the volumes as well as the USB memory stick submitted to the SA Minister of Justice.
The full text of your interviews as well as any other (research material) pertaining to the writing if this book.
Lorinda Theart2019-09-08Ek het GROOT respek en waardering vir wat op Litnet gebeur, MAAR die gehalte van die proefleeswerk van die ondehoud met die betrokkenes by die OEDIPUS kortfilm laat veel te wense oor.