Naam van skrywer
Hennie Aucamp
Naam van teks
"Groen" uit Met permissie gesê
Subgenre
Monoloog uit dramateks
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO


Kommentaar
Goeie dag, die skakel wil nie oopmaak om pdf te laai nie
Hallo Elsa - ja, die skakel was gebreek. Dis nou reggestel.