Kommentaar

Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?

Hans Richardt 2019-09-16 Oester, dis soos mense wat glo aan die Wegraping. Ek het 2x in jaar die son sien opkom en niemand was Weggeraap nie. Na ek Rentmeesters deur FA Venter gelees het, het ek besef dat mense net uitpas met hul omgewing is, agv gierigheid. Maw, hul verplaas h

Ou vlae, nuwe vrae

Jan Rap 2019-09-15 Spyker op die kop geslaan Gustaf!

Resensie: Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe

Petro Marais 2019-09-15 Wil graag so boek koop waar kan ek een bestel?

Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?

Dirk Rigter 2019-09-15 Beste (H)oe(r)ster, Baie dankie vir jou werklik wetenskaplike insigte. Miskien moet jy ook aan Europa 'n skrywe rig. Verwat lieg hulle so oor die warmste somer ooit wat hulle onlangs beleef het? Ja, en die arme Zuma wat so beswadder word. Hel maar

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: niefiksie

Riana Rothero 2019-09-15 Baie geluk! Jy verdien die toekenning. Ek onthou die goeie resensie wat jy oor Ingrid Jonker, n biografie, deur Petrovna Metelerkamp geskryf het. Ek, s en verskeie ander mense is nog in skok omdat sy nie die toekenning in haar kategorie gekry het nie.

Van boekfeeste en protesaksies

Gogo Debruin 2019-09-15 Ag, Johann Vlakvark, waar val jy tog nou uit. Dit klink my kompleet of jy ’n soort standaardbrief het wat jy sommer aan enige van Bettina se rubrieke heg om jou teenkanting te wys. Iet soos “sê my waarvoor is jy dan is ek daarteen”. Dit gaan oor

South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities

Sophia August 2019-09-15 Wow. How awesome! We need you in Parliament Master Athol Williams.

Navraag oor Mikro se Koperkan

Ester October 2019-09-15 Kyk op www.kakkerlak.co.za

Sondes in die sonskyn – Theunis Engelbrecht oor Yolanda Barnard se Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul

San-Marié 2019-09-15 Nou is dit die moeite werd om te lees of nie? Is dit meestal fiktief of waarhede wat verdraai word?

Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!

Bokkie Roets 2019-09-15 Veels geluk Johan. Dit is werklik ’n pragtige foto. Die sink gebou, die bewolkte weer en die blou en wit berge laat my die koue van die winter voel.

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Hester van der Walt 2019-09-15 Viva Deborah viva! Ek is trots op jou!

South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities

Claire Klassen 2019-09-15 Thank you for what you do for our youth and for our country. My friend from Canada shared this with me, I am appalled that in the current climate of our beautiful country that your story is not shared far and wide on every WhatsApp group and social injust

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Trisa Hugo 2019-09-14 Baie geluk! Welverdiend!

#AmINext-optog: ’n perspektief

Alanah van Rooyen 2019-09-14 Dis 'n skande wat in hierdie land aangaan! Geen vroulike inwoner baba, kleuter, kind, tiener, verloofde, getroude of stokoue is veilig nie! Daar MOET nou strenger opgetree word teen mans wat geweld teen ons pleeg! Tronkstraf is nie genoeg nie!

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Linda Sampson 2019-09-14 Musiek so mooi. Fantastiese program. Dankie Willem, ek luister al sedert 1956.

Hoe verstaan jy dit?

Angus 2019-09-14 Reusedwerg, sjoe! Ek stel belang. Meer inligting asseblief!

Aftree-oord

Lucille Berner 2019-09-14 Dit is pragtig, Estelle! Weerspieël soveel van die emosies wat mens by die inwoners van so 'n oord sien. Laat mens dink. Dankie.

Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen

Lydia 2019-09-14 Mooi Estelle. Baie raak gesê!

South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities

Jorge 2019-09-14 How would I be able to contact Athol? To discuss the setting up of community public banks around SA?

Die ATKV-Woordveertjies 2019 in beeld

Johlette de Jager 2019-09-14 Geloof in die toekoms van die taal, Hoop vir die voortbestaan, en Liefde vir en deur die taal is deur AL die deelnemers aan die besondere geleentheid bewys. GELUK en doen so voort.

Van boekfeeste en protesaksies

Gustaf Claassens 2019-09-13 Net 'n vraag; "Is dit nie omdat daar oor feitlik alles geprotesteer word, dat uitsonderlike protesvergaderings nie meer in hulle doel slaag nie?" Vir baie het dit 'n soort tydverdryf geword en wanneer diesulkes hande vat, word protes een groot klugspe

Breyten by Tuin van Digters 2019

Gustaf Claassens 2019-09-13 Met Breytenbach self tuis-teenwoordig, is die jaarlikse Tuin van Digters-fees meer as bloot 'n fees. Dis 'n okasie, 'n gebeurtenis! Diegene wat bevoorreg is om dit te kan beleef of dan, 'aandadig' daaraan te (gaan) wees, wil mens sê; geniet dit en maa

Ou vlae, nuwe vrae

Gustaf Claassens 2019-09-13 Ek sukkel om te besluit of Bettina bloot moedswillig is en of dit eerder 'n geval van verbitterdheid is wat nou in 'haat' verander of omgesit word. In beide gevalle kan dit nie 'n bydrae lewer tot daai woordjie 'Nasiebou' waarvoor sy, en baie ander soos s

Die storie(s) van Chester Williams

Barend van der Merwe 2019-09-13 Waar is jou skakel 'Onkunde'? Stransky het nie "die beker gewen" nie. Rugby is 'n spansport...

Oor die gaywees-kwessie

Hans Richardt 2019-09-13 Barend van der Merwe, regtig? Mense het ook nie meer respek vir hul lywe nie.

Navraag oor Mikro se Koperkan

Hans Richardt 2019-09-13 Dit is nou Afrikana en skaars.

’n Tertjie teen die seer

Karen Hart 2019-09-13 Baie dankie, Mysi. Dis dierbaar van jou.

Kalmeer, dis net Robbie

Dr Marthinus Jordaan 2019-09-13 Robbie vertel net hoe ons matjieskombers lyj. In die geval gym. Vertel die stories asb?

Submission requirements: Fiction

LitNet 2019-09-13 Dear Christo This is an old post from 2000. You can send an email to skryfwerk@litnet.co.za. Kind regards The LitNet team

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Renel 2019-09-13 Ek is nou al 14 jaar saam met die man. Ons het eers saam gewoon en is toe getroud in 2010.Hy het n dogter uit sy eerste huwelik. Sy is skitsofrenies met 2 kinders en bly in die huis. My man vloek en skel my deur haar en haar kinders wat staan my te doen e

Ek is opsoek na werk op die internet

Peet 2019-09-13 Hi.Ek soek werk van die huis af, rekenaar en tegniese toerusting beskikbaar.

Homoseksualiteit en die beskawing

Jacobus Swart 2019-09-13 Beste Pieter Jou brief met belangstelling gelees. Dankie vir "haansuig",wat n pragtige woord!

Submission requirements: Fiction

Christo du Preez 2019-09-13 netfiction@litnet.co.za is not working. Do you have an alernattive email address where i can upload fiction short story?

Friedrich Nietzsche – es ist vollbracht

Jacobus Swart 2019-09-13 Dankie Charles. Dit is vir my n riem onder die hart om te weet die vers beteken iets vir jou.

Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

Almore Cupido 2019-09-13 Clinton ek het gister met jou gesels en jy se niks, tipies Clinton, nederig. Ek soek vanoggend toevallig iets op taalarsenaal en kom toe op hierdie juweel af. Clint, jy kan toor met die woord. n Digter het nog nooit n laaste gehad nie. Solank daar lewe is

Breyten by Tuin van Digters 2019

Marietjie Luyt 2019-09-13 Lekker verjaar, Breyten! Goeie genugtig, Francois Lötter, hopelik is ons almal "diepdenkendes" wat nie bang is om ons sê te sê nie. Terloops, wat het van die woord "vanjaar" geword? Groete! .

Gert & Joey, nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar: ’n onderhoud met Pieter van Zyl

Angelique 2019-09-13 Sal graag meer oor die storie wil weet. Ek wil uitvind oor 'n sekere mens se lewe. Ek kan datums gee. Ons onseker. Sy was nooit geregistreer nie. Ons is sussies maar sy was nooit geregistreer nie.Ek is self deurmekaar want net paar maande maak dinge vir m

Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!

Annalene van Tonder 2019-09-12 Fantasties. Die koue is tasbaar! Koue kleurspel met rooidakkontras is sterk, vars en treffend.

South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities

Diane Jutzen 2019-09-12 Thanks be to God for your beautiful heart.

’n Tertjie teen die seer

Mysi Louw 2019-09-12 Karen, jy skryf dat ek die sjokolade koek kan ruik! Jy is so begaafd!
Top