JMS2019-09-07Hierdie is glad nie feitelik nie en kan nie as waar aanvaar word nie. Bv sy ma wat nie van Europese afkoms was nie, sy vrou wat voor hom dood is ens.
Hans Richardt2019-09-07Reusedwerg, jy slaan die spyker op die kop. Die mense het woede oor goed wat geen mens verstaan nie.
Hul eis respek en erkenning, maar op blatant vermetelde manier.
Kyk, elke ou het reg tot sy eie opinie, maar dit is net sy opinie. Aandagsoekery is de
F C Boot2019-09-07Om 'n mens te beroep op die seksuele gedrag van ander spesies op hierdie planeet om eie seksualiteit goed te praat is niks anders asom te daal tot die vlak van die spesies waarmee vergelykings getref word.
Diere reageer volgens instink en nie volgens
Pieter Redelinghuys2019-09-07Raed-na-Gael,
Vir oulaas- Die primêre doel vir my skrywe oor n sensitiewe onderwerp is om reaksies uit te lok, en die hele oefening en proses moet gesien word as n soort Rorschach toets wat psigoanalitici gebruik vir die interpretasie van persoonlikhei
Raed-na-Gael2019-09-07Pieter,
Vir oulaas - Jou laaste sin in die eerste para hierbo (02/09), dis die rede vir jou brief - ek dink eerder dis ek wat ge-amuseer moet wees. Maar waarom sleep jy die Skrif by? ek het nie, terloops die N/T spreek ook jou onderwerp aan. Maar, ek het
Hans Richardt2019-09-07Was iets soos bv Junior Rapportryers, Rapportryers en Broederbond nie ook 'n vorm van klieks nie? In 1977, na die Inligtingskandaal, was daar klieklede wat "geoffer" was vir "groter prentjie"! Dit was erg verdelend in die wit Afrikaner samelewing en het t
Hans Richardt2019-09-07Die sg Bosoorlog, was CIA-proksie oorlog in die groter prentjie van NAVO vs Soviet unie.
Ons nostalgie oor diensplig, is net dit. Die Dakar-albatrosse kry geen nostalgie oor hul dienspligdae. Na SWA Namibië geword het, was baie weermag uitrusting op ve
Gerda Human2019-09-06Hoe verskriklik dat daar mans is wat vroue nou na al die jare steeds verniel, verwoes, verneder, verguis, vernietig. Hoe gelukkig is ek nie om getroud te wees met 'n man wat na 56 jaar my steeds met respek en liefde behandel nie. Genadiglik is daar nog su
Anke Theron2019-09-06Lekker resensie en ek stem 110% saam, mens wil nooit die boek neersit nie! Ek het ongelukkig nie die vorige boeke gelees nie en nr.12 op 'n uitverkoping gekoop - wat 'n skat. Nou wil ek sommer al die ander boeke lees. Lekker lees en ek hoop jy skryf weer
Elizabeth2019-09-06Baie dankie Ivor. In ons huis was die gesprek al oor die Afrikaanse sangers. Ons is eg Afrikaans, maar wanneer dit by sommige Afrikaanse sangers kom, moet ons die liedjies sensor vir ons kinders/kleinkinders voor dag hulle daarna kan luister. Dit is harts
Eugène Visagie2019-09-06Oor PH Henning se boek " 'n Boer in Argentinië": as iemand 'n goed bewaarde eksemplaar van dié boek het, sal ek dit baie graag wil oorneem of koop. Ek sal ook betaal vir die verpakking en posgeld.
Monica Hammes2019-09-06Dankie. Dis betekenisvol. Dit laat my dink aan Manie Malan wat graag uit die Ou Testament gepreek het en die stories ook vertel het asof dit gister in die koerant gestaan het.
Ester October2019-09-06Ek het gehoop jy sal wen! Wel gedaan aan jou en dankie aan LitNet vir die geleentheid om deel te neem aan die vrouedag kompetisie.
Reusedwerg2019-09-06Hans, wat my tot stomheid in die land slaan is die woede waarmee die mense rondloop. Dit is asof die mense altyd vir mekaar de moer in is oor iets. Die binnelanders vir die buitelanders en anders om. Die mans vir die vrouens en andersom. Die mense is self
Helize van Vuuren2019-09-06Alle skatte van my tye is grou.
Vaalheid
word ook Gods waarheid.
As ek diep in die water kyk
fonkel soms flou
rooi korale in die
Emajogi.
(Estiese digter Betti Alver, uit "Koralen in de Emajogi", VAN HAAST NAAMLOZE KUSTEN, Moderne Estiese poë
LitNet2019-09-06Beste Mariska
Al ons vraestelle is by die volgende skakel beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/
Groete
Die LitNet-span
LitNet2019-09-06Beste Elese
Volg gerus die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/
Groete
Remona
Hans Richardt2019-09-06Charles, lees sy outobiografie getiteld "Kambro kind"! Boeiende vertel skryfstyl.
FA Venter het verskeie boeke as homself en onder skuilname geskryf, oa onder 2 vroue skuilname liefdesverhale. Jy kan 'n hele boekery net van 1 skrywer se werke begin.
Liezel Strydom2019-09-06Goeie dag. Ek neem kennis dat die n gratis blad is , en julle so gereeld as moontlik vraestelle byvoeg soos reeds hierbo genome is....... Is daar dalk n moontlikheid dat nog GR7 Wisk vraestelle beskikbaar gestel gaan word? Veral ter voorbereding van die e
EricK Dreyer2019-09-05E is al 75jr en geniet geskiedens ! Ek sien uit om n paar nuwe feite te leer. Lees bv eers gister dat politiek ons eerste twee Afraanse Bybelvertalings beinvloed het, kan jy dit glo !
Rita Hoon2019-09-05Clinton, Nie net is ek ongelooflik trots op jou nie, maar jou aanvoeling om gebeure te verwoord, eerlik, so in die oomblik van jou onthou. Ek lees dit wat jy skryf keer op keer. Jy maak my deel van jou skrywe, soveel so dat dit vir my voel of ek jou er