F C Boot2019-08-31Liezl
Daar is glad nie duidelikheid oor wat met die vers oor dra van mansklere deur vrouens.Dit is al vertolk dat vroue nie deel mag neem aan oorlog nie.
Oorlogskampe was heilige plekke omdat God self daar teenwoordig was,
Daar mog dus nie afleiding va
LitNet2019-08-31Beste Louise
Die oorwegende taal vir die Weskaap is Xhosa.
Daar is ’n paar plekke waar jy dit aanlyn kan leer:
http://learn101.org/xhosa.php
https://www.unisa.ac.za/static/corporate_web/Content/UnisaOpen/freeOnlineCourse/Xhosa/Xhosa.html
Ubuntu Bridg
Matthys J. Strydom2019-08-31Laat ons tog net ophou om te stry en te baklei oor wie of wat die grootste bydrae tot die skepping van Afrikaans gelewer het. Laat ons met dankbaarheid en liefde ons taal geniet en gebruik, sonder bymotiewe.
En aanhou om te help bou daaraan.
Waak teen
Gogo Debruin2019-08-30Stem saam dat dit 'n moet-lees is vir oud en jonk: vir die tersaaklike inhoud, vir die totaal anderster aanbieding daarvan en die wonderlike taal.
Ida Le Roux2019-08-30Absoluut skitterende werk deur 'n ongelooflike begaafde kunstenaar. Sjoe hierdie vat aan mens - ruk jou tot nadenke. Baie dankie vir die voorreg om jou werk te kan geniet en waardeer.
Jannie Ferreira2019-08-30Goeiemiddag Prof Du Randt, ek het Afr-Ned I,II en III klasse by u op UPE gedurende 1977 - 1979 gedraf. My familie is ook van Adelaide, die Ferreira's, Bosch'e en De Beers. My oupagrootjie Ferreira se plaas was Lemoenkraal in die Doornkloof-gebied. Ek het
Tom McLachlan2019-08-30Dit is duidelik dat sekere standaarde vir een groep mense geld en ander standaarde weer vir ander.
Soos Flagellationus anderus tereg sê, het niemand nog oor die Union Jack gekla nie, terwyl die geskiedenis van kolonialisering en kulturele en sosiale
Sadiq van Schalkwyk2019-08-30I am desperately looking to attend the event on writing my memoirs on the 4 september 2019. it seems to be fully booked. can you please see if there is a open space for me.
Suzette Strydom2019-08-30Diere "siele"
Wanneer iemand sê diere het nie siele, wonder ek waar kom hulle daaraan?
Hulle was heel eerste op die aarde, die dinosaurisse nie waar nie.
Noag het opdrag van God gekry om 'n groot ark te bou, nie net vir mense maar ook vir diere. 'n
Hans Richardt2019-08-30Reusedwerg, hêhê, nuwe baaibroek?
Laat my dink aan "nuwe geld" vs "ou geld"! Die "nuwe geld" het alles oorvol van duur blink goed. Die "ou geld" het afgeleefde meubels en selfs ouerige kar, sonder pretensie.
Styl is nie noodwendig die nuutste modes
Liezl2019-08-30Jaco
Ek kan eerlik sê ek is 'n kind van Jesus, maar ek stem saam dat die Bybel deur mans vir mans geskryf is. Ek is as kind vreeslik seksueel mishandel en dit het my die grootste feminis moontlik gemaak, versies soos hierdie het gemaak dat ek nooit m
George Muller2019-08-30Ek het nie eintlik kommentaar oor Kristalvlakte nie, behalwe dat die opvoering in Scaena Teater UV Bloemfontein vir my omtrent 'n "Kristallnacht" was weens die akteurs se rokery tydens hulle optrede.
Ek is nie 'n sinuslyer nie, maar het amper nie laasn
Barend van der Merwe2019-08-30Nee ek is skepties of die NHI gaan werk. Maar die regering was gewaarsku dat Eskom op 'n ramp afstuur en daar was nie juis daarop ag geslaan nie. So wat sal 'n debat oor NHI nou juis bereik? Eskom is 'n monopolie organisasie wat bekend is vir vet en verda
Suzette Strydom2019-08-30Enkellopend
So baie mense dink dit is weird wanneer jy enkellopend is, daar is dan iets fout met jou of jy is net anders. Doen dinge wat jou gelukkig maak met of sonder iemand in jou lewe. Deur foute en teleurstellings is dit die veiligste pad om te lo
Barend van der Merwe2019-08-30Ja nee Johannes. Is soos jy sê daar. Kovsies het sy merk gelos. Soos op my ook. En ek dink ek sal dalk 'n preek kan deursit in dié geval. Maar hoogstens een.
Louisa van Vliet2019-08-30Sjoe vriendin, dit klink hartseer, diep seerkry, wat nou maar net n verlede geword het, niks is begrawe nie, vrede ontbreek...dit is puik geskryf... Beleef ek amper my eie lewe ook hier in....
Erdvark van Toekomshoop2019-08-30@ F C Boot
En laat ons nie vergeet dat die English Upperclass Elite seker die grootste slawehandel en slawebedryf in die geskiedenis van die mensdom gehad het. En was dit nie Afrikane in Afrika wat hul mede Afrikane verslaaf en aan die buitelandse en Eng