Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

  • 60

Hier is gratis eksamenvraestelle van 2017 se rekordeksamen. 

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 60

Kommentaar

  • Matthew cruser

    Ek wil graag weet of daar nie vrae en antwoorde oor kortverhaal die weldoener deur t t cloete , is nie asseblief

  • afrikaans
    wiskunde geleterdheid
    lewenswetenskappe
    besigheidstudies
    engels
    geskiedenis

    dankie

  • Andwoorde van graad 12 wiskunde geletterdhei june 2017..lewenswetenskappe en afrikaans 1&2&3

    • Hallo Berendina, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, maar dis gewoonlik vraestelle wat deur kenners opgestel is of deur die Departement van Onderwys verskaf word en met toestemming geplaas word. Ons het dus nie noodwendig die vraestelle of memo's waarna jy op soek is, beskikbaar om te plaas nie. Ons voeg egter by wat en wanneer ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Jacqueline Rudolph

    Die duister onderwêreld speel ’n rol in die lewe van Greg Eckhardt. Greg se pa en Dop Pienaar.

  • Swot privaat...Het geen onderwyser nie...sukkel met wiskunde, wetenskap, RTT en IGO...Sal iemand kan help?

  • Goeie dag ek is opsoek asseblief na Lewensorientering vraestelle en memos van 2015,2016,2017 September en November baie dankie,

  • Chrizendo Britz en Leighton Witbooi

    Vraestelle en memorandums van Lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, Geografie, Geskiedenis, Lewesoriëntering, Wiskunde geletterdheid,Ingenieurgrafieka en Ontwerp, Tourisme, Afrikaans huistaal en Engels eerste addisionel taal

  • Hi vraestelle oor wiskunde geletterdheid en memos asb n ook religiese studies asb van jaar 2017 en 2018 asb

  • Hi x soek vraestelle wiskunde gelleterheid en memo 2017 en 2018 asb waner sal dit beskikbaar wees

  • Hello x soek vraestelle en memos van besigheidstudie, wiskunde geletterheid, ekonomiese van 2017&2018

  • ek is opsoek na 2017 en 2018 matriek vraestelle op die volgende vakke
    Wiskunde geleterheid tourisme Lewens orienteering besigheid ekonomies

  • Goeie dag. Hiermee wil ek graag matriek vraestelle aflaai in afrikaans, maar dit gee nie die afrikaanse vakke nie, net engels. Kan u moontlik se hoe & wat ek moet doen.

  • More! Ek het nou net begin Elektriese Teg begin gee. Ek is in 'n redelike knyp en benodig die Afrikaans en Engelse vraestelle van die afgelope 3 jaar. Rekord- en eindeksamen. My klasse is Afrikaans en Engels en ek sukkel so bietjie met die vertaling.

  • Geografie...Wisk.Gelet....Besigheids... RTT...
    September vraestelle asb as u kan help
    Graad 12

    Reply

    • Hallo, dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestelle waarna jy op soek is nie hier is nie, gebruik enige tyd van die res van die vraestelle om jou met jou voorbereiding te help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top