Kommentaar

My skemertyd

Anze 2019-08-29 Baie dankie Litnet vir die erkenning en blootstelling. Ek waardeer baie.

My skemertyd

Amanda 2019-08-29 Wowwwwww, perfek uitgebeeld. Pragtig Anzè!

Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina

Marie Bredenkamp 2019-08-29 Die ding van opoffering en dankbaarheid fyn vasgevat hier.

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Claudy 2019-08-29 Diep seerkry woorde, kort saamgevat en goed opgesom maar wat n duisend emosies, herhinneringe en verhale vertel. Wow! Well done Melody, dankie dat jy met jou woorde, ons elkeen se verhaal kan vertel.

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Marie Bredenkamp 2019-08-29 Knap saamgevat, Melody: ek síén jou skryf, en hóór wat jy sê. Baie geluk!

Ou vlae, nuwe vrae

Jan Rap 2019-08-29 Bettina wonder of daar ooit 'n verskil is tussen die vertoon van die ou vlag en die slagspreuk 'one settler one bullet. Daar is 'n duidelike verskil - eersgenoemde is gedefinieer as haatspraak en laasgenoemde is maar oukei; die paar blankes wat daarteen k

Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

Driekie Grobler 2019-08-29 Geluk aan al die wenners van hierdie uitsonderlike uitdaging.

Kollektiewe neurose oor verlede

Charles 2019-08-29 Ai Hans, daar kom jy nou by die punt van werklike belang uit, en dit waarop ek ook aldag heeldag op hammer in my kommentare op hierdie politiese korrekte, Marxisties-simpatieke (die ander euwel waaraan die Weste lei, wat wortel en tak uitgeroei moet word!

Resensie: My mother’s mother’s mother deur Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk

Annemarié van Niekerk 2019-08-29 Dankie Karen de Wet vir ‘n deeglike lees en weldeurdagte resensie van ‘My mother’s mother’s mother’.

FA Venter was 'n goeie skrywer

Charles 2019-08-29 Boeiend is beslis die woord Hans! Ek (as synde klaarblyklik 'n sogenaamde "millennier" - wat alom bekend is vir hul ruggraatloosheid en onbelangstellende en ongeërgde houding) het die eerste drie boeke van Venter se beroemde tetralogie aangekoop (by B

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Magdél Brink 2019-08-29 Fantasties!! Well done!

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Magdél Brink 2019-08-29 Nou ja toe!! Ek het geweet jy kan! Well done!!

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n onderhoud

Johannes Comestor 2019-08-29 Schlebusch het die paadjie van die APK tot in die Anglikaanse Kerk geloop. Hy erken die rol wat die marxistiese Frankfurt-skool en modernisme daarin gespeel het. Deurlopende hervorming is soortgelyk aan deurlopende revolusie soos verkondig deur die marxis

"Die Nuwe Dagbreek" se hupstoot vir die gemoed

Hans Richardt 2019-08-29 Deesdae is dit lekker om op stoep te sit en na grasvinkies te kyk, wat oorlams kom bedel by my voete. Die kransduiwe se skofomruiling op stoepmuur dop te hou. Om eergister se vars nuus in koerant te lees is nie my gunsteling nie. Om Radio Orania se herh

Fokusberoep: Onderwyseres

Doreen Maritz 2019-08-29 Goeie more ek is al 33in die onderwysberoep het by verskeie kleuterskole gewerk en self ook my eie skool al 10jaar maar het nog nooit gekwalifiseer nie alhoewel al my kennis en ondervinding al baie meer as die boek kennis is sal ek baie graag wil kwalifis

Paternoster

Reusedwerg 2019-08-29 Oorlé oom Koos Meyer het 'n storie van aanstellerige mense vertel. Die ou het glo moerse klomp geld gewen of sy plaas verkoop. Hulle gaan bly toe in Wtarekloof. Koop kar en kry alles wat "gegoedes" het. Hulle word toe ook in die sosiale sirkels opgeneem.

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Sarie 2019-08-29 Sal Hein Willemse nou ‘n opvolg artikel ook In Engels vir ons skryf hoe hierdie nederige taal ‘n moderne taal geword het wat publikasies en geleerdheid van omtrent elke vakrigting kon skep en geleentheid gebied het vir baie om in hul moedertaal onderr

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Barend van der Merwe 2019-08-29 Johannes se opmerking illustreer die belangrikste paradigma waardeur Afrikaans waarskynlik nooit sal kan breek nie - Afrikaans as die taal van die wit Afrikaner. Die minderheid sprekers van die taal sal bly daarop roem dat die beginsels wat deur Genootska

’n Swart taal is ’n gulde geleentheid

Louise Diffenthal 2019-08-29 Wil graag die weskaap se swart taal leer praat,ek is n senior persoon,waar kan ek dit bekom

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Pam 2019-08-29 Heartfelt story Ronel. Love your writing

Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow

ronel 2019-08-28 beautiful! x

Vrouedag-skryfkompetisie: Edith

ronel 2019-08-28 hierdie is 'n gedig. 'n storie! 'n hoendervleis-lees...

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Renette Vosloo 2019-08-28 Well done Ronel! Ek sien myself in jou Mutti xxx

Ou vlae, nuwe vrae

F C Boot 2019-08-28 Die paranoia oor die vertoon van die ou vlag is in 'n mate verstaanbaar.As 'n mens egter teruggaan in die geskiedenis en sien wat sommige van die Engelse onderdrukkers se houding teenoor swart mense was dan is dit eintlik verstommend dat engels nou die vo

Vrouedag-skryfkompetisie: Erfgoed

Elsa Perold 2019-08-28 Wonderlike storie van hoe die ouderdom mens bekruip en jou ontneem van jou Vryheid en jou onafhanklikheid. Ek ken die skryfster en die vrou oor wie sy met soveel deernis skryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

ronel 2019-08-28 Dankie Litnet! Dis 'n lekker gevoel om deel van die 12 te kan wees.

Jong lesers: Onderwêreld deur Fanie Viljoen

Herman 2019-08-28 Watse tipe innerlik konflik en uiterlike konflik ervaar Eckardt.

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Johannes Comestor 2019-08-28 Eers aan die einde van sy vierde paragraaf kom Willemse by Afrikaans uit. Voor dit skryf hy oor slawerny en kolonialisme en is sy teks en gesindheid wesenlik antiblank. As hy werklik na die volheid van Afrikaans gestreef het, sou hy naas die GRA die oorwe

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n resensie

Susan Nel 2019-08-28 Baie bly as daar dieper gedelf en n beter verstaan vd Woord herontdek kan word. Ons kan nie bly staan by redding nie. Die wolk beweeg aan. Groete Susan

Ou vlae, nuwe vrae

Bosvark van Hoopfontein 2019-08-28 @ G van Wyk. 'n Groot probleem in Suid-Afrika is dat die meeste nasiegenote nie noemenswaardige kennis dra van wêreldgeskiedenis, Suid-Afrikaanse geskiedenis asook hul voorgeslagte se geskiedenis nie. Geen wonder dat opportunistiese korrupte politici met

Paternoster

Hans Richardt 2019-08-28 Het Mozart ge"paint"? Deesdae is fotos op glanspapier wat reg gedokter was op die rekenaar ook "kuns", blykbaar net soos karaoke-sangers ook kunstenaars is. Waar is die werklike kunstenaars wat met 'n paar blikkies spuitverf graffiti op mure spuit, soos

Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember

Tracey le Roux 2019-08-28 Poignant story, reality of today.

Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember

Irene 2019-08-28 Hoendervleis goed!

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

Michelle 2019-08-28 Wil graag weet of vraestelle in Engels ook beskikbaar is...pleaseeeee

Ou vlae, nuwe vrae

Vlakvark 2019-08-28 Geagte Me. Barnard, Die menselewe is kortstondig. Laat ons met nederigheid en geduld verdraagsaam wees teenoor alle mense en woorde soos “toksies” uit ons woordeskat verwyder. Daar is groot werk te doen op ons almal se toekomspad. Sela. Groetnis. O

Ou vlae, nuwe vrae

LitNet 2019-08-28 Beste Charles Die redaksie het nog nie jou vorige kommentaar gelees nie. As die kommentaar nie haatspraak bevat nie, sal dit vandag op die webblad verskyn. Vriendelike groete Die LitNet-span.

Ou vlae, nuwe vrae

Reusedwerg 2019-08-28 Aag hier gaan ons nou alweer. Nou is dit die Afrikaner whiteys se vlag. Wat is volgende?

Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd

Hans Richardt 2019-08-28 Raed-na-gael, in SA het die OB, Ossewa Brandwag, groot aanhang gehad, oa by CR Swart, JB Vorster, PW Botha ens... Noem hierdie name en dit span die sg apartheid era beheer Broederbond. Is kultuur en gebruike bv volksspele ons eie? Wat ek wel weet, is

Ou vlae, nuwe vrae

Charles 2019-08-28 Bettina Wyngaard weier om my kommentaar te plaas. 'n Wonderlike ding om te kan stilmaak en sensor en geen teenspraak te duld nie man! Dit gaan die establishment (soos hierdie politiese korrekte blad en artikel) nog handig te pas kom in die komende maan
Top