Elsee M Le Roux Jonker2019-08-24Dit is die probleem in 'n neutedop saamgevat. As jy vandag 'n passievolle onderwyser is met 'n meestersgraad word jy deur ouers gesien as bedreiging. Ek glo glad nie in afbakening met toetse nie. Indien leerder gereeld met inhoud te doen kry, raak hy dit
Derek2019-08-23Dis die oninteressantste, verveligste en oninspirerende onderwerp wat ek nog aanskou het. Het julle nie beter onderwerpe om in die oop domein te gooi nie? Daar is regtig meer relevante besprekings om uit te lok!
Charles2019-08-23Dit is nie die enigste "ware" weergawe nie Barend, maar indien jy enigiets van taalwetenskap weet sal jy besef dat 'n standaardtaal bestaan sodat verskillende sprekers daarvan, d.i. sprekers van die Oosgrens variëteit (self hulle, die blankes, meng deesd
F C Boot2019-08-23Die volgende is 'uittreksel uit:https://www.gov.za/about-sa/south-africas-people
"According to Stats SA’s Community Survey 2016, isiZulu is the most common home language spoken by 24,6% of the population, followed by isiXhosa (17%), Afrikaans (12,1%),
Skrywer2019-08-23Let op: Wag op regstelling van artikel: geheel funksie ter waarde van 4 het verlore geraak in die drukproses en die Taylorreeks is op een of ander manier deur 'n foutiewe herhaling van 'n vorige uitdrukking vervang.
Barend van der Merwe2019-08-23Jy het my simpatie. Werkloosheid op 54 kan seker maklik begin voel asof jy uitgestoot word. Diskriminasie op grond van ouderdom. Ek sal net kan raai. Ek is 34 so hoe sal ek weet hoe voel iemand van 34. Maar ek was self al werkloos. En die werkloosheid ond
Jeanette2019-08-23Stem saam met haar. Solank sy in gedagte hou dat die die VOIC van die grondleggers was van wat tot Apartheid ontwikkel het. Daar is geen volk met skoon hande nie en ons ou landjie het ook niks uit die geskiedenis geleer nie. Hartverskeurend-nou identiteit
Barend van der Merwe2019-08-23Ja en dit gebeur toenemend al meer en meer neh, die Engels wat so inkruip. Nou ja toe ;-)
@Johannes, ek is nie juis lus om met jou te redeneer nie. Jy is by a long shot nie die eerste mens wat my 'n verraaier noem nie. Dis goed en wel so. Ek is nie 'n
F C Boot2019-08-23Beste webvoet
Verander asb die sin:"In so'n samelewing kruip die individu agter die kollektief weg deur herontplooing weg en vervaag persoonlike aanspreeklikheid."
om te lees:
'In so'n samelewing kruip die individu deur herontplooing weg agter di
F C Boot2019-08-23Wanneer die All Blacks die haka uitvoer staan die teenstanders stil en aanskou dit
elkeen met sy eie gedagtes want dit is deel van 'n volk se kultuur oorgedra in 'n spansport.
Wat word daar nou eintlik gesê
"The Haka
The All Blacks
Leader
KA MATE!
Charles2019-08-23Barend, indien enigeen van oordeel is dat die "NGV" (eufemisme vir Nasionale Afro-gebaseerde Kommunisme) in sy huidige ongrondwetlike formaat (reg om vrylik die bedryf en beroep van jou keuse uit te oefen, reg op privaatheid, reg om vryelik 'n privaatprak
Christine2019-08-23Indien die hemel en die hel n werklikheid is en ek glo in God en my lewe op aarde is van so aard dat ek eendag hemel toe sal gaan en nie hel toe nie wat het ek verloor. Indien daar n hel is en jy glo nie in God nie wat het jy verloor jy gaan tyd in die e
Barend van der Merwe2019-08-22Hoeveel van Maroela Media se klikke is moedertaalsprekers van Afrikaans? Mense lees Afrikaans net om maar te sien wat word geskryf. Uit nuuskierigheid. En hoeveel mense sit oorsee? Buitelanders wat Afrikaans verstaan. Dokters wat emigreer het. Daar gaan n
Barend van der Merwe2019-08-22Akademia is interessant. Ek hoop hulle kwalifikasies word goed aanvaar. Dit sal Afrikaans baie help indien Akademia aanvaar word.
Charles2019-08-22Barend, ek meen Afrikaans verskil in geen opsig van tale soos bv. die genoemde Oksitaans, Tsjeggies, Hongaars, Slowaaks of Georgies ens. nie. Die tyding is in elk geval besig om teen globalisme en daarmee saam die oorheersing van Engels te draai en indien
Johannes Comestor2019-08-22Die Vlaglied en die vorige Suid-Afrikaans volkslied, Die Stem, het, soos die apartheidsregering, op baie meer as apartheid betrekking. In baie opsigte was Suid-Afrika voor 1994 beter daaraan toe as sedertdien. As die Vlaglied en Die Stem (uitsluitlik) met
Kwagga2019-08-22Ek het sopas die reeks klaar gelees en dit was 'n emosionele rit van begin tot einde. Ja die Dreyers sal sekerlik nooit uit my kop kan verdwyn as ek aan die Voortrekkers dink nie. Ek gaan die boeke netjies op die boekrak pak en weer so oor 5 jaar huil....
Johannes Comestor2019-08-22Lia Snijman het 'n verwronge siening van apartheid en die geskiedenis van Afrikaans. Haar standpunt word gevoed deur haar sug na politieke byderwetsheid. In weerwil van sy Engelse naam, het Charles die moed van sy oortuiging om moeite te doen om vir Afrik
Hanno Visagie2019-08-22Leon Lemmer meld : Die onderliggende grief is dat Standaardafrikaans feitlik uitsluitlik deur blanke mans geskep is. Die mense wat in die LitNet-artikel genoem word, het twee dinge gemeen: Hulle veroordeel nie Kaaps in soverre dit Engels is nie en hulle h
Charles2019-08-22Barend, logies beredeneerd gesien, en sonder emosionele argumente; is Afrikaans 'n uiters nuttige, ontwikkelde en wetenskaplike taal, wat in talle terreine van die lewe gebesig word. Met respek teenoor die Nama mense en so aan, die Khoi en San tale is dit