Kommentaar

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Dalene 2019-08-22 Wow wow wow. Hierdie is bitter mooi. Mal daaroor.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Albina 2019-08-22 Ek is seker almal wat ingeskryf het is ook nuuskierig om te weet hoeveel inskrywings daar was? Vonkfiksie en gedigte. Of sit ek alleen in die hoek?

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Barend van der Merwe 2019-08-22 Dit is nie 'n saak van emosie, van optimisme of pessimisme nie. Nie vir my nie. Dis 'n saak van realisme. En ek is al gewoond daaraan dat my opinie as dislojaliteit beskou word. Ek geniet my taal maar ek lewe nie in 'n droomwereld nie. Afrikaans is vandag

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Gini 2019-08-22 Nie alle skrywers kan lesers se harte raakskryf nie! Groot talent.

Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie

Mariette 2019-08-22 Dankie vir 'n pragtige verhaal.

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-22 Dit is nie die aantal trefslae nie Barend, dit is die aantal unieke besoekers per maand. M.a.w. jou besigtiging word net een keer getel, al keer jy hoeveel keer daarna weer terug na Maroela Media gedurende die maand. So ja, anders as wat jy beweer, is dit

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-22 Jy's maar baie pessimisties Barend, ek hoop vir jou onthalwe dat iets kan gebeur wat jou weer hoop kan gee.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Karlien 2019-08-22 Bitterlik mooi, ekt sommer 'n traan gepik. Kan definitief hiermee identifiseer!

Vrouedag-skryfkompetisie: I am not a woman

Desere Barnard 2019-08-22 Excellent!

Le quattro stagioni

Madganel 2019-08-22 Jou seisoene druis en praat in my ook.

Vanne van spesialisdokters

F C Boot 2019-08-22 Beste Reusedwerg, Napoleon was nie 'n ou wat nonsens gevat het en selfs nie geskroom het om twee Pouse gevange te neem nie. In geskiednisboeke kan 'n mens lees: "Between the hours of 2 and 3 on the morning of July 6, 1809, French troops under the ord

Politieke vs kriminele vs morele aanspreeklikheid en die ANC-effek

F C Boot 2019-08-22 Die vraag wat beantwoord moet word is:"Waarom moet die gewone burger wat nie deel was of voordeel getrek het uit die korrupsie,nou belas word om die gevolge daarvan,te herstel? Moet diegene wat Zuma en sy korrrupte bewind beskerm het nie nou pa staan vir

Politieke vs kriminele vs morele aanspreeklikheid en die ANC-effek

Reusedwerg 2019-08-22 Me Wyngaard, die praktyk van korrupsie is so oud soos die mens self. In ons situasie in die land is dit die WMC (White Minority Capitalists) wat die varke in die verhaal is. Neef Jan het hier met sy skuide aangesit gekom en die "korrupshion" het begin. So

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Barend van der Merwe 2019-08-22 Hierdie praatjies van "herstandarisering" gaan nie verdwyn nie. 'n Minderheid binne die Afrikaanse gemeenskap het die sogenaamde reels gemaak vir die meerderheid. Dalk moet die spulletjie maar die 'n ordintlike Boerekerk maak en dramaties skeur. Dies wat

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Barend van der Merwe 2019-08-22 Dis maar 'n hartseer dag wanneer die trefslae van Maroela Media as maatstaf gebruik word vir die stand van Afrikaans. Ek lees Netwerk24, wat ook nogals duisende subskripsiehouers het, en selfs Netwerk24 kan nie kersvashou by van die Engelse publikasies ni

Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite

Daniel Hugo 2019-08-22 'n Goeie en bedaarde oorsig van die huidige situasie. Baie dankie, Andre Gouws!

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Mieke 2019-08-22 So mooi geskryf tannie Sunita! Wel gedaan!

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

nicola 2019-08-22 dankie ek soek wiskunde geleterdheid vraestelle en memorandums vir graad 12

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Johann Rossouw 2019-08-22 Sondebok, Jan. Groete.

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Roela Hattingh 2019-08-22 Hoe lig en swaar en weer lig is jou woorde nie. Baie dankie.

Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s

Kwagga 2019-08-21 Jy kan net van Stellenbosch wees om soveel stront uit te dink. Geen wonder ons het geen gehalte M&D studente meer nie.

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Naomi Morgan 2019-08-21 As ek moet sê, kollega, dink ek dit sal 'n Lampedusa-aanhaling moet wees ...

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Maricel 2019-08-21 So pragtig. Elke werkende mamma kan hiermee identifiseer.

NALN-video: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

Charles 2019-08-21 Jaap Steyn = Legende!!! Afrikaans Leef!!!

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Lynette de Beer 2019-08-21 Ek is geskei en het eiendom daaruit verkry. Ek het 8 houthuisies op twee persele, ek het met die huurders gaan praat en gesê dat ek die nuwe eienaar is. Slegs 2 huisies het vorige kontrakte welke een n deposito betaal het en deur die vorige agentskap a

2 blou gedigte om te pas by my skoene

Elsabé Bester 2019-08-21 Koos Kombuis het die vermoë om so met woorde te skilder, dat die beeld HELDER voor my kom staan...

Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal

Anne-Mare van Schalkwyk 2019-08-21 Wie kan my help met die verkry van Afrikaans eerste taal gedigte vir universiteits vlak eeste jaars. Of waar kan ek dit bekom.

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-21 Ekskuus, dit moet "verlede MAAND 3 miljoen"... wees, Simpel sleutelbord! Dankie

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-21 Vergewis jouself asseblief van die feite- Maroela Media het verlede maak 3 miljoen unieke besoekers (lesers) ontvang. Sal jy dit as stagnasie karakteriseer? Miskien is Afrikaans besig om by liberales te kwyn...jip, dis die antwoord! Jou kommentaar

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins

Jenny Pape 2019-08-21 Waardeer jou kommentaar, Martha

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins

Jenny Pape 2019-08-21 Baie dankie, Riette

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins

Martha 2019-08-21 Dit is n mooi gedig wat jou presies die situasie en omgewing laat beleef deur jou woorde

Dolf van Niekerk (1929–2022)

Emsie Kloppers 2019-08-21 Dolf van niekerk is 'n pasient by Dr Toni Monni / Ortopeed by die Wilgers. Wat 'n voorreg om die groot gees self te kan ontmoet!!

Harry Kalmer (1956–2019)

Daniel Kalmer 2019-08-21 Wowowow. Thank you!

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Barend van der Merwe 2019-08-21 Suid-Afrika se sogenaamde 11 amptelike tale is 'n klug. Reenboogisme het net een taal en dit is Engels. Die Grondwet se voorkrif van 11 amptelik tale is maar net 'n simboliese gebaar. In die praktyk is dit niksseggend. Die reg tot toegang tot onderwys en

Pilatus deur Annesu de Vos (1980)

Barend van der Merwe 2019-08-21 My kop is te plat om meeste gedigte te verstaan.

Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite

Gerda de Wet 2019-08-21 Gerda Odendaal is tans werksaam by die WAT en nie by die Dept. Afrikaans en Nederlands aan die US nie.

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

Erika 2019-08-21 Ek het toe gisteraand my eerste Xhosaklas gaan bywoon. Dit was 'n direkte uitvloeisel van die lees van dié boek.

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-21 Die gronde waarop die argumente uiteengesit in hierdie artikel berus, en die misplaaste aannames daarin, herinner my mooitjies aan hoe die geëerde geskiedkundige en skrywer, Dan Sleigh, op hierdie selfde blad die historiese verdraaiinge (ook bekend as di

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-21 In verband met skrywer se mistasting van Afrikaans wat kwansuis in die binnebaan geplaas sou word deur die ou regering en dat slegs aandag aan die ontwikkeling daarvan gegee was: gaan lees asseblief eers Hermann Giliomee se werk, waar dit duidelik gemaak
Top