Kommentaar

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-08-21 Die "herstandaardisering" praatjies moet nou regtig end kry, want dit is loutere twak. Dit kom voor asof die mense wat dit voorstaan (wat op aarde die term ook mag beteken, niemand weet nie - 90-95% van Afrikaans se woordeskat is na raming Germaans (Neder

Vanne van spesialisdokters

Reusedwerg 2019-08-21 FC, ik hept gekijk jonge. Seer amusant die Neiderlanders. :-)

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

melody 2019-08-21 Dankie Mamma, Mamma ís my vers xx

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Ransché Lindoor 2019-08-20 Dit is pragtig Shaleen 💝

Aantekeninge oor regsaspekte van ouervervreemdingsindroom in Suid-Afrika

Bernard 2019-08-20 Met wie kan ek praat oor ouer vervreemding

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

melody 2019-08-20 Dankie Mamma, Mamma ís vers xx

Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd

Hans Richardt 2019-08-20 Raed-na-gael, tans is meeste van SA jonges op 'n plak van een-of-ander dwelm, onwettige of voorskrif. Baie wettiglik vir bv "aandag afleibaarheid"? Die SA ochlokrasie ekonomie is moertoe, maar elkeen wil iets verniet van belastingbetalers kry. As jy

Vanne van spesialisdokters

Hans Richardt 2019-08-20 Reusedwerg, interresante analogieë....

Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd

Hans Richardt 2019-08-20 Raed-na-gael, jy mis die punt van Pervitin. Tablette, inspuitings, energie drankies, sjokolade en sigarette. Die Duitsers wie anti-Hitler was, was saam met Jode in konsentrasiekampe, as slawe arbeid. Die Russiese leër het op Vodka geloop vir Moedertj

Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie

Hannelie 2019-08-20 So het ons almal 'n Paulina gehad. Kosbare tye.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

R Human 2019-08-20 Wat n skilderagtige mooi huldeblyk,

Le quattro stagioni

R Human 2019-08-20 Ek kan die donderstorms hoor.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

R Human 2019-08-20 Puik leestof wat raak slaan en dit nog met idiome daarby. Jy het jou goed van jou taak gekwyt

Vanne van spesialisdokters

F C Boot 2019-08-20 Beste Reusedwerg By https://www.familysearch.org/wiki/en/Netherlands_-_Dutch_Research_Introduction_(National_Institute) sal jy 'n kort geskiedenis oor die onstaan van name en vanne in Nederland vind.

Hermanus, UNESCO City of Gastronomy? An interview with Darryl David

Riana 2019-08-20 Wat 'n interessante, opwindende onderhoud!

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Marie Hugo 2019-08-20 Herinninge uit verlede maar onthou so goed want ek is deel van die gedig Mama Raaf.

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Marie Hugo 2019-08-20 Die waar woorde uit my dogter se pen.

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Marie Hugo 2019-08-20 Waar woorde van nog 'n stukkende mens.

Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd

Raed-na-Gael 2019-08-19 Wat van die anti-Nazi's? Hulle word verby gekyk. Hitler het aan die bewind gekom a.g.v van 'n verkiesingstelsel. Wat van die miljoene soldate wat nie Nazi's was nie? Die bevolking wat a.g.v bedrog gely het. Nie alle Duitsers is skuldig nie. Jy kan nie alm

"Die Nuwe Dagbreek" se hupstoot vir die gemoed

Raed-na-Gael 2019-08-19 Ek moet dit regstel - die naam van die koerant is die "Eastern Cape RISING Sun". O.K.?

Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie

Ronel B 2019-08-19 Pragtig pragtig Elsabé!

Mag en ideologie in die Afrikaanse vertaalgeskiedenis

Dietloff van der Berg 2019-08-19 Net 'n regstelling: Afrikaans het Nederlands nie in 1925 as amptelike taal vervang nie, maar is slegs as amptelike taal naas Nederlands erken en dit was die posisie tot met Republiekwording in 1961.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-19 Baie dankie Charmaine ;-)

Hallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie

Marie henning 2019-08-19 Ek wil saam met julle week ek hekel ook

Geography

Abigail George 2019-08-19 I loved this poem for many reasons. Its waxing lyricism, urgency, intuition, geographical assignments, energies, it reminded me of the comforting progress of winter rain, the town where I live and its coastal views, romantic love, and I felt as if the hap

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Charmaine Moutton 2019-08-19 2 puik gedigte hier Loreta

Le quattro stagioni

Charmaine Moutton 2019-08-19 Uitstekend. Jy verbaas mens met jou talent.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Charmaine Moutton 2019-08-19 Baie kreatiewe skryfwerk.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Charmaine Moutton 2019-08-19 Puik geskryf.

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Charmaine Behrens 2019-08-19 Baie dankie vir 'n wonderlike webtuiste! Dit gaan my & my kind so baie help om voor te berei vir toetse & eksamens:)

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Charleine Olivier (Collins) 2019-08-19 Baie dankie!

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n resensie

F C Boot 2019-08-19 As 'n mens Christus uit die vergelyking verwyder, is die Bybel niks meer as wat die skrywers daar oor te sê het in 'n boek wat ek nie hoef te lees nie, om tot die gevolgtrekkking te kom. Die Bybel gaan nie daaroor hoe mense die natuur en gebeure in m

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-19 Baie dankie Tanya en D Goosen vir die mooi kommentaar. Dit word opreg waardeer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel

Loretta Szikra 2019-08-19 Mooi gepen Juane, baie stof tot nadenke hier...

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-19 Dankie vir die gereelde inloer FH Henning, dit word opreg waardeer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-19 Baie dankie Andre - jou woorde beten baie vir my.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-19 Dankie SH Botha, ek waardeer jou mooi kommentaar baie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-19 Ek waardeer jou mooi weerde opreg, dankie D Goosen

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-19 Dankie vir die inloer en saamlees Lydia, ek waardeer opreg.
Top