Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

  • 5

Baie dankie aan almal wat ingeskryf het! Ons moes bontstaan om al die inskrywings te hanteer (meer as 200, waarvan ons sowat 120 geplaas het). 

Hier is die 12 bestes, na aanleiding van die lesers se reaksie en die LitNet-redaksie se mening. Ons kondig die wenner eerskomende Vrydag 30 Augustus, of so gou moontlik daarna, aan.


 

 

"Blou Oktober" deur Melanie van As
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Edith" deur Magderie Nel
Lees die vonkverhaal
Meer oor die skrywer

"Irene" deur Ilse du Plessis
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Onthou die engel" deur Juane Nieuwenhuis
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Ma, imagine net" deur Clinton V du Plessis
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Mutti Malherbe" deur Ronel Bakker
Lees die vonkverhaal
Meer oor die skrywer

"jy" deur Gwendolynn de Jager
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Ek Jane, jy Grysbaard" deur Jan Schaafsma
Lees die vonkverhaal
Meer oor die skrywer

"Siener" deur Ilse van Staden
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Ouma Bessie" deur Gerda Bruinette
Lees die vonkverhaal
Meer oor die skrywer

"ter wille van" deur Melody De Winnaar
Lees die gedig
Meer oor die digter

"Ouma Parow" deur Zerelda Esterhuizen
Lees die gedig
Meer oor die digter

 

  • 5

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top