Gerda Bruinette

Gerda is ’n dissipel van die lewe, ’n waarnemer van mense, ’n sensitiewe siel wat van lag en stories hou – om te lees en om te skryf. "Ek woeker graag met woorde, veral in die natuurlike ritme van my moedertaal." Sy het meer as 20 jaar se werkservaring van aanlynredakteur tot kleindorpse joernalis, vertaler en proefleser.

Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Bessie

Gerda Bruinette Skryfkompetisies 2019-08-23

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Gerda Bruinette: "Ouma is ’n drukker. Dis haar ambag. Die boonste helfte van haar een vinger verloor toe sy jare terug ’n vassit-papier uit die masjien wou trek."

Top