Magderie Nel

Magderie het op die platteland in Limpopo grootgeword en haar meestersgraad in antieke kulture by die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy woon op die oomblik in Sjanghai, China, waar sy al vir vier-en-’n-half jaar Engels gee by EF Education First.

Vrouedag-skryfkompetisie: Edith

Magderie Nel Skryfkompetisies 2019-08-23

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Magderie Nel: "Jy het vir hom gedans in ’n see van wildegerwelblomme wat wit en fyn oopmaak soos sambrele, jonk en onbevlek."

Top