Juane Nieuwenhuis

Juane is in die hartjie van die Laeveld gebore. Sy bring haar skooljare hier deur en verlaat die nes in 2015 om by die NWU Potchefstroom-kampus te gaan studeer. Sy verwerf haar regsgraad in 2018 en is tans besig om haar graad in kommunikasie te voltooi. Sy glo dat mens eerlik met jouself en die res van die samelewing moet wees, al is dit moeilik. Sy streef daarna dat haar skryfwerk altyd hierdie naakte waarheid sal ten toon stel.

Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel

Juane Nieuwenhuis Skryfkompetisies 2019-08-18

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Juane Nieuwenhuis: 

"Engele dra nie wit nie, want die stains sukkel om uit te was.
Engele dra overalls en gemaklike skoene"

Top