Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ronel Bakker: "Dié nag het ’n onophoudelike gerunnik haar wakker gemaak. Sy het haar blou kamerjas bo-oor haar lang nagrok gegooi en gaan kyk wat skort. Kaalvoet. 'Dan vra die mense hoekom die perde in die eetkamer slaap,' mompel sy vies."
