Melody De Winnaar

Melody het in 1988 te Hoërskool Patriot in Witbank matrikuleer. Haar liefde vir skryf het op ’n baie vroeë ouderdom begin. Met ’n flou lampie langs die bed het sy deurnag boeke verslind. Op dertig trou sy en haar ideale word op die agtergrond geskuif, maar sy hou aan om kort gedagtestukkies te skryf. ’n Goeie vriend het haar deur ’n moeilike tyd gehelp en op sy aandrang het sy haar eerste gedig geskryf. Die dig-gogga het haar toe behoorlik gebyt. Sy het Noordwes se stofpaaie vaarwel toegeroep en bly nou in die mooie Wes-Kaap.

Jou grendeltyd: Binne ons huis

Melody De Winnaar Menings 2020-04-29

"Daar is ’n krapperigheid in die lug. Ons hap en grom oor onnodige goed. Hoe sê ek vir my kinders daar is nie meer méér nie? Sover moontlik het ek beplan. Soveel brood en soveel koffie vir die tydperk. Nou is die groente op en inkomste morsaf afgesny."

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Melody De Winnaar Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Melody De Winnaar:

"pers was nog altyd vir my die lelikste kleur
omdat ek nie kan onthou om te vergeet"

Afrika-kind

Melody De Winnaar Skryfkompetisies 2015-05-11

(Tweede Taalmonument)

Top