Ilze du Plessis

Ilze is 25 en bly in Durban. Sy is ’n Afrikaans- en Engelsonderwyseres by ’n hoërskool. Sy hou van skryf en lees, veral in Afrikaans, en doen dit graag as ’n stokperdjie.

die kind is doodgeskiet deur ’n polisieman in Pietermaritzburg

Ilze du Plessis Poësie 2021-08-02

"die kind is die puin van leë beloftes 
vergete in die bouval van hoop 
die kind is afwesig by vergaderings en wetgewings 
die kind word versmoor in fluisteringe in die harte van moeders 
die kind wat net wou speel in die son in Suid-Afrika is nêrens"

Vrouedag-skryfkompetisie: Irene

Ilze du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Ilze du Plessis:

"so heilig soos jou Griekse
naamgenoot
het jy jou eie setel op
my Mount Olympus verdien"

Top