Melanie van As

My lewe lank is skryf soos ’n lig in die donker, sinne wat nooit wegraak of opraak nie. Ek is van ’n klein dorpie in die Vrystaat, Kroonstad, en skryf al vandat ek kan onthou. Ek is 33 jaar oud – binnekort nog ’n jaar ouer. As ek kon, sou ek elke mens se droom waar wou maak in hierdie wêreld, want wat is die lewe tog sonder drome en liefde.

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Melanie van As Skryfkompetisies 2019-07-30

LitNet se Vrouedag-kompetisie: Gedig deur Melanie van As:

"Sewe jaar is soos môre
’n blou Oktober in ’n glaskas
want soms verdwaal ek nog op dieselfde pad."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kroon vol drome (Vir Kroonstad)

Melanie van As 2012-07-10 Melanie van As verken Kroonstad in hierdie gedig oor 'n dorp se drome.
Top