Zerelda Esterhuizen

Zerelda Esterhuizen

Zerelda werk al vir 13 jaar met woorde by Vrouekeur. Sy skryf graag kortverhale en het vanjaar by die ATKV-skryfskool haar passie vir  gedigte herontdek. Dié ma van twee bly op Krugersdorp en droom van ’n digbundel én ’n roman ... voor sy 80 word.

Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow

Zerelda Esterhuizen Skryfkompetisies 2019-08-08

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Zerelda Esterhuizen:

"haar arms mure wat veilig hou
haar woorde vensters wat verlig"

Top