Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow

  • 2

My ouma was ’n huis
haar arms mure wat veilig hou
haar woorde vensters wat verlig
haar lyf ’n dak wat beskut
haar gebede ’n fondament

My ouma was ’n huis
As ek maar weer aan haar deur kon klop

Skryf hier in:

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top