Kommentaar

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Alta 2019-08-15 Jy bring die beelde baie mooi na vore.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Alta 2019-08-15 Pragtig Loretta. Uitstekende werstuk.

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

Rejean Muller 2019-08-15 Ek saluut julle vir jul poging om Afrikaans lewendig te hou in ons skole. Ek het einde Mei 2018 uit diens getree na 13 jaar as Afrikaanse vakadvisuer. Die meeste skole bied Afrikaans as eerste addisionele taal a.g.v. die druk van buite. Ek wens julle alle

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie Christelle. Ek waardeer die inloer en saamlees opreg.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Engela 2019-08-15 Kosbare gedig. Mooi geskryf.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie vir die mooi kommertaar Ella. ;-)

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie Ella, ek waardeer die saamlees baie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Alida 2019-08-15 So aangrypend Alizaria ek is ook n enkel ouer was in trane.Jy is my wenner.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Naomi 2019-08-15 Mamma en Dogter kan trots wees op die mooi verhouding wat hulle bou. Baie geluk dat jou gedig geplaas is Alezaria.

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Henri Craemer 2019-08-15 Monet se ervaring van skoolhoofde is amper presies soos myne. My laerskool hoof was baie streng maar regverdig en ondersteunend. Teen die tyd wat in hoërskool gekom het was dit die era van rebellie (1968-72). My passiewe weerstand was teen die konserwa

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Charlene 2019-08-15 Wow dis amazing beautiful!! Hoop my kind skryf ook so mooi vir my eendag.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Gerhard 2019-08-15 Wow dit is amazing as n dogter/kind so oor haar Moeder kan voel 💕

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

SAnDY Pattison 2019-08-14 wonderful humble gratefulness of a daughter to her mother, I hope many girls take a lesson from her poem , it inspired me as a mother to see how beautiful the world can still be .💛

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Adel 2019-08-14 Pragtig en hart roerend

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Yolandi Pieterse 2019-08-14 Soveel deurnis en insig, hoe sy oor die onbaatsigtelike liefde van haar ma praat, is verstommend op so n jong ouderdom.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Anon 2019-08-14 Such stunning and true words for many moms out there. This child sees through her moms eyes and knows the hardship and yet true blessing from the Lord above. A bond only a child and parent can share. Life been tough, yet there is a light and hope which

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Rita van Rensburg 2019-08-14 Wow baie geluk Alezaria ons is trots op jou.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Rita van Rensburg 2019-08-14 Wow dit is pragtig aie geluk Alezaria ons is trots op jou.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

SAnDY Pattison 2019-08-14 wonderful young lady praising her beloved mother, a gift of words from her soul , may many young ladies appreciate their MOTHER AFTER READING THIS STORY 💚

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Gertruida Rowland 2019-08-14 Lieflik!!! Hierdie gediggie is uit die hart geskryf... Sy het alreeds haar eie skryf styl ontwikkel en toon emosionele volwassenheid vir haar ouderdom ... hou van die laaste vers wat sy alles mooi saamvat in bewondering vir haar ma !!Jy het baie potensi

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Pieter Groenewald 2019-08-14 Wow baie mooi jou jonge digter👌

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-14 Baie dankie vir die erkenning Litnet. Dit is vir my 'n groot eer om hier te mag skryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Lisa 2019-08-14 Baie geluk Alezaria! Dit is 'n uitstekende gedig. En ons is baie trots op jou! xx

X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"

Janke 2019-08-14 Is dit moontlik om êrens die teks vir X+Y in die hande te kry?

Elgin Grabouw-krimifees 2019: waar kom al die misdaadverhale vandaan?

Johannes Comestor 2019-08-14 Een van die hoofkenmerke van die hedendaagse Suid-Afrika is misdaad. Skryfwerk oor misdaad is dus te wagte.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Ani 2019-08-14 Om met woorde n prentjie te vorm, is n besonderse talent! En jy kry dit reg! Jyt n absolute gawe met woorde! Pragtige huldeblyk

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Charleine Olivier (Collins) 2019-08-14 Net so, Loretta👍😊

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Feite Ella, dankie vir die saamlees.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

jan schoeman 2019-08-14 Is die DVD in Duits beskikbaar ?

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Baie dankie vir die saamlees en mooi kompliment Martin, ek waardeer dit opreg.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Kim 2019-08-14 Hierdie dogter is 'n regte voorbeeld vir baie en WOW vir die ma wie duidelik ook 'n fantastiese voorbeeld vir baie is xxxx Pragtig!

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Baie baie dankies Jakkie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Baie dankie Danielle, ek waardeer die saamlees.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Dankie baie vir die saamlees PJ Henning. As ek enige iemand kan laat nadink en selfs sover kan kry om net n klein verskil te maak, beryk ek ook n doel vir die beter.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-14 Dankie vir die saamlees en ondersteuning Vica. xx

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Ella 2019-08-14 Nog uitstekende werk; beide van hulle.

Le quattro stagioni

Ella 2019-08-14 Jou gedig is pragtig geskryf. Dit praat met my hart ook.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Ella 2019-08-14 Pragtige skryfwerk Loretta, ons kan almal maar in haar spore probeer loop.

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Ronel B 2019-08-14 Dankie Desere.
Top