NALN-video: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

  • 1

Ter herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875, het die taalhistorikus, JC Steyn, met Hennie van Coller oor belangrike Afrikaanse taalaktiviste in gesprek getree. Hier is vier video’s van die boekbekendstelling by NALN. Die video’s is verfilm deur Chris van den Berg.

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top