Pilatus deur Annesu de Vos (1980)

  • 5

Pilatus deur Annesu de Vos (1980)

Ek het vandag jou bundel by die
ouboekwinkel op die hoek gaan pluk
die strofe oor ’n natbedreigde nag
was ’n opsteltema, jare terug

Dit geelperskereën oor my stad
oral is dit nat
en al draai ek op my sy
bly die bibbermot my by

  • 5

Kommentaar

  • Ek onthou die gedig van Annesu de Vos, maar kan dit nerens opspoor nie. Weet jy dalk waar ek dit kan kry?

    • Hallo Stephen - Sunelle het laat weet sy het “Pilatus” in haar bundel “Gebed van ‘n Groen Perske en ander verse” gevind. Dis in 1980 deur Human & Rousseau uitgegee.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top