Transformasie
2020-10-16"Die roos het vanself
op my planeet verrys
en al is die wêreld toegerank
was hierdie kwaai ene
na my verwys"
Pilatus deur Annesu de Vos (1980)
2018-04-18"Ek het vandag jou bundel by die
ouboekwinkel op die hoek gaan pluk"
Deurmekaarlaai
2018-03-28"onder die gemmerkoekies en die nartjiebak
was ’n skatkislaai vol dit en dat"
All ears
2017-12-05"One aspect of freedom is
access to different views
to listen is to exercise such freedom"
Hooglied
2016-12-19"Ek voel Jou in die dag se dinge
soos ’n Roy Starke
borduurkant na binne
karos om my gedraai"
Taalstryd
2016-10-06"in vergaderings wil ek ook 'n
stuiwer in die armbeurs gooi
maar wat as ek
epitome verkeerd uitspreek
‘n verkeerde tense gebruik
extinguish in plaas van
distinguish sê?"