
Kamfersdam
Johannesburg na Kaapstad
bokant Kimberley
sowaar
sien ek die eerste letter van my naam
op een been geskrywe staan
2
Kamfersdam
Johannesburg na Kaapstad
bokant Kimberley
sowaar
sien ek die eerste letter van my naam
op een been geskrywe staan
2
Kommentaar
Dankie Sunelle.
Kort, kragtig, klinkend.
Verkeerde foto: waar is die dam op die foto en watter rivier vloei ewe skielik verby Kimberley en Kamfersdam?
Maar ek hou van jou "gedig".
NicoF