Kommentaar

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-16 Ek is bly dat jy dit geniet het Diane. Dankie vir die inloer.

kykNET-Rapport-boekpryse: 2019-kortlyste is hier!

Dirk Vercuil 2019-08-16 Elbie Adendorff het 'n resensie van Stormkind geplaas. Voeg dit asseblief by?

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Hélène 2019-08-16 Onverbeterlik gesê...

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Tanya 2019-08-16 Jy het n slag met woorde wat mens verstom.

Le quattro stagioni

Tanya 2019-08-16 Sjoe maar dit is n pragtige gedig.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Tanya 2019-08-16 Ek is mal hieroor.

The healing room

Abigail George 2019-08-16 We are all children of Africa, and we've all lived Alan Paton's "Cry, the beloved country", and we've all had our hearts resonate with Nelson Mandela's "Long walk to freedom". Is the male writer/poet-figure is under threat (and who is judging anyway, wher

Yes, you heal the ground I walk on

Abigail George 2019-08-16 The lines on my face tells you that I've been there, and that it wasn't exactly paradise, but a voice, call it assignment, vision, or prophetic, or spiritual, or a divine intuition told me not to waste my pain, that it will be a symbol of hope for million

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Annatjie 2019-08-16 Eina! Hoe lekker smile ek nou.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

FH Henning 2019-08-16 Lofuiting aan 'n ongelooflike mens. Puik gedoen.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

F H Henning 2019-08-16 Jou idiome is baie goed saam gerangskik. Lekker leeswerk.

Vrouedag-skryfkompetisie: Die veggees

Loretta Szikra 2019-08-16 Ai Pat, hoe lees ek nou my eie liefste mamma in jou gedig raak. Ons sal hulle ewig mis. 'n Baie mooi huldeblyk aan jou Moeder.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Andre 2019-08-16 Uitstekende werk Loretta. Ons is trots op jou.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Andre 2019-08-16 Jy maak die Laevelders baie trots.

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

D Goosen 2019-08-16 Ek stem met Margaret. Jy beskik oor n woordewereld wat nie net goed deurleef is nie maar ook pragtig benut word in jou werk.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

D Goosen 2019-08-16 Maggies maar jy kan die mooiste prentjies met jou woorde optoor. Ek hoor en voel die seisoene se musiek. Puik geskryf Loretta.

Le quattro stagioni

D Goosen 2019-08-16 Jy het n gawe met woorde, pragtige werk.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Diane 2019-08-16 Heerlike leeswerk. Dankie Loretta.

Vryheid van die pers en die EFF

Sarie 2019-08-16 Interessant Helen Zille het ook onlangs dieselfde onderwerp op News24 aangeraak. Die artikel kan gerus saam met hierdie een gelees word. Stem saam dat Malema teveel op die voorgrond deur die media geplaas word, maar dat sy stem heeltemal verban moet word

Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

Gerald Nelson 2019-08-15 Ek hou baie van hierdie storie lyn. Een van die beste, mees getroue hanterings van hierdie tipe fiksie. Voorwaar die beste in 'n lang tyd... Ek stem nogal saam met die persoon hierbo, 'n opvolg boek kan net lekker leesstof wees! Wilna Adriaanse mag ma

Persverklaring: produksie van Poppie Nongena-rolprent begin

Fouche Goosen 2019-08-15 Dié boek het my as n wit bevoorregte persoon ( nie ryk nie, maar bevoorreg), diep geraak en selfs kwaad/skuldig oor wat ons aan ons mede Suid-Afrikaners gedoen het. Die boek, meer as enigiets anders het my kop ‘gedraai’.

Die effek van alkohol op die liggaam

Albert groenewald 2019-08-15 Neem kennis van hierdie baie interessante artikel. Op 'n meer positiewe noot is dat alkohol wel 'n uiters goeie pynverdower is (alhoewel dit kort van duur is, bring dit persoonlik vir my groot verligting, beter as enige medikasie...Ek neem aan dat dit mi

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-15 Weereens baie dankie vir die saamlees SH Botha. Ek waardeer

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-15 Dankie SH Botha - mag Afrikaanse idiome vir altyd voortleef.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-15 Dankie baie Lisa. Jou saamlees word opreg waardeer

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

SH Botha 2019-08-15 Pragtige nuwe leestof Loretta en baie om oor te besin.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Flip Raath 2019-08-15 Wat was die evolusionêre paadjie wat die mens geloop het om ń ligte vel en ń donkerder vel te ontwikkel? Het hierdie pad nie ook die Afrikamens, die Wit Europeër en die Oosterling wat almal ń gemeenskaplike voorouer in Afrika gehad het, se breine ni

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

SH Botha 2019-08-15 Ek sekondeer vir Ani. Pragtige huldeblyk aan n besonderse mens hier geskets.

Le quattro stagioni

SH Botha 2019-08-15 Uitstekende werk.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

SH Botha 2019-08-15 Iets baie leersaam vir die jonger geslag, die idiome meen ek. Uitstekend gedoen.

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Ja swaer 2019-08-15 Bettina, jou volgende artikel gaan jy seker die swart rassiste aanvat ne (swart op wit jy weet), net vir bietjie balans sien ...? Dalk kan jy 'n boek skryf?

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Lisa Vermaas 2019-08-15 Party mense leer nooit. Baie goeie gebruik van idiome Loretta.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie vir jou pragtige kommentaar Ani.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-15 ;-) Baie dankie liewe Charleine, ek waardeer die saamlees so baie.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie Alta. Bly jy het dit geniet.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-15 Baie dankie Alta, ek waardeer die inloer en saamlees so baie.

Nuwe geskiedenis

Ernestine Deane 2019-08-15 Ek is so bly dat jy op die aarde is!

NouNet-mening: Ons sal die gemors moet uitsort

Johann de Lange 2019-08-15 Hierdie dinge hou my ook snags wakker. Pas gelees dat 'n span wetenskaplikes onlangs mikroplastiek gevind het in die yskerne wat geboor is in Antarktika. Hulle noem die ontdekking 'n vuishou in die maag. Ek probeer my koolstofvoetspoor so klein as moontli

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Yolande 2019-08-15 Hi. Graag wil ek weet waar kan ek een voorbeeld kry van wiskunde vraestelle vir Gr6 derde kwartaal . Ek het nou al orals gesoek maar dit is nerens beskikbaar nie Is daar dalk raad. Groete Yolande

Boekresensie: Verslag deur Clinton V du Plessis

Barend van der Merwe 2019-08-15 Stem saam ek het hierdie bundel ook baie geniet.
Top