Kommentaar

Elgin Grabouw-krimifees 2019: waar kom al die misdaadverhale vandaan?

Elizabeth 2019-08-14 Ek het gehoor hoe vra jy voor ons in die ry of jou kar veilig is buite. Dis nou 'n gawe verrassing om artikel van dieselfde sessie wat ons bygewoon het hier op litnet raak te lees. Dis funny, was tot einde jaar voor laas my hele lewe lank in Johannesbu

Konstitusionele Hof, Gelyke Kanse en Universiteit Stellenbosch

Peter Jones 2019-08-14 Fanie Olivier se seminaar kort 'n klein regstelling. Die verwysing in voetnoot 5 na die Appèlhof se uitspraak van 2017 in die Afriforum-saak is verkeerd. Die verwysing moet wees, University of the Free State v Afriforum and Another 2017 (4) SA 161 (HHA).

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2019-08-14 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgbied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet 2019-08-14 Goeiedag! Dit werk inderdaad, dit neem net 'n rukkie om oop te maak: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2019-08-14 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens grade en volgens vakgebied. Laai gerus af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbe

Die Christendom se praktyksreëls

Snyman Van Huyssteen 2019-08-14 Vind God en die Gees met Sy grootheid eerder as om in teologiese konstrukte wat Hom hoegenaamd nie vergestalt nie, betrokke te raak. Spiritualiteit le baie ver anderkant sulke argumente en word in tyd met wysheid deur die Gees openbaar wanneer jy werklik

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Rina kleyn 2019-08-13 Wow! Dis pragtig!!! ‘n Hartsgedig!

Konstitusionele Hof, Gelyke Kanse en Universiteit Stellenbosch

Koos Holtzhausen 2019-08-13 Die Katalane hanteer die taalkwessie, myns insiens, op 'n verstandige wyse. Lesings word op Youtube opgeneem in die dosent se eie taal en onderskrifte in 'n ander taal, byvoorbeeld Engels. Gelyke Kanse noem ook so 'n moontlike oplossing Ek het in 2016

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Adél 2019-08-13 Pragtig!!! Jy het die Mooiste kinders vriendin. En jy is ñ Wonderlike mamma vir hulle.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Janette Slabbert 2019-08-13 Opsoek oral na die dvd van die Afrikaner? Nêrens te vinde nie!

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Anelda 2019-08-13 Dit is baie mooi AleZ. So trots op jou my skat ❤️ Hou aan en moet nooit ophou skryf nie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Karleine Herbst 2019-08-13 Baie geluk Alezaria! Jy maak jou drama juffrou trots

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Devi Cronje 2019-08-13 So n jong dame met so sterk sin vir woorde. Pragtig!!

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Theunis J. Botha 2019-08-13 Baie baie mooi Alè-Z! Jou Mamma is die beste Mamma in die wêreld!

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Danielle M 2019-08-13 Viole, Whisky, Moeder Theresa, krismisliggies en wat nog? Dis lekker om jou werk te lees Loretta

Le quattro stagioni

Danielle M 2019-08-13 Four seasons mooi... Pragtige gedig

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Danielle M 2019-08-13 Goeie leesstof Loretta

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

dylan 2019-08-13 besigheidstudies geskiedenis wiskundige geletterheid aardrykskunde

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

NINA 2019-08-13 Baie geluk Alezaria! So mooi as n dogter haat ma raaksien en waardeer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Nolene van Rensburg 2019-08-13 Wow Alezaria😍 dit is rerig awesome!!! Baie geluk!!

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Lize Setzkorn 2019-08-13 Dit is sò kosbaar!

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Alta Duvenhage Botha 2019-08-13 Ouma het geweet. Ek het die wedstryd besonderhede vir haar gestuur. Toemaar ek het ook 'n traan gestort.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-13 Dankie vir jou eerlike en opbouende krikiek Regsteller, ek waardeer. Dis waar wat jy sê maar, alhoewel Vivaldi se komposisie wel so geskryf is, en my ewig in vervoering sal bring, hoor en skryf my hart n strykkwarter. ;-)

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Desere Barnard 2019-08-13 Goeie storie. Hou daarvan.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

HEIDI PITOUT 2019-08-13 Die skakel werk al weer nie

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Elizabeth Liversage 2019-08-13 Woweee Dankie my kind - ek het nie vooraf geweet hiervan maar sjoh - jy't jou ma in trane - lief jou stukkend

Kom kook en geniet op kykNET

godfrey 2019-08-13 Hi Dagse Kook en geniet span hoop dit gan goed. Ek is Godfrey Davids 36 van die Paarl. Ek wou graag geluister het of ons na nog n seisoen van kook en geniet kan uit sien in die toekeoms. Ek was no op die webwerf, en sien dat die show 2017 laas op die

Le quattro stagioni

Regsteller 2019-08-13 Voor jy oor die vier viole skryf: The Four seasons deur Vivaldi, is nie 'n strykkwartet nie. Dis vir 'n leidende viool en strykorkes gekomponeer

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Karen 2019-08-13 Hi Kan ek ook asb al di nuwe vra stell kry vr graad 3 2019

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Dankie Tomtom. Jy is my rots.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Baie dankie. Bietjies bietjies maak baie en so kan elke klien poginkie ook n groot verskil vir baie minderbevoorregtes se lewens maak.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Dankie Janna, ek waardeer die inloer

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Baie dankie Chantellie, jou woorde beteken ongelooflik baie vir my. xx

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Baie dankie Rentia

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Vica 2019-08-13 Wow dit is baie mooi Loretha. Die huldeblyk is hartroerend.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-13 Dankie Marinda, ek waardeer die inloer.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-13 Baie dankie vir die mooi kommentaar Amanda.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-13 Baie dankie vir die saamlees Amanda. Ek waardeer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

PJ Henning 2019-08-13 Humaniteit: n Woord wat soveel die betekenis van nie verstaan nie. Jy gee mens baie om oor na te dink.

Vrouedag-skryfkompetisie: Formidabele vrou …

Bets Zeeman Bronkhorst 2019-08-13 lieflik gepen
Top