Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Allison 2019-08-12 Goeie more , ek soek asb hulp met Graad 9 vraestelle , maar EBW is meer belangriker.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Roelfmeintjies@gmail.com 2019-08-11 My son is grade 9 please can you help him

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

DJ 2019-08-11 Sterk skryfwerk. Wel gedaan Loretta

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Lelani Burger 2019-08-11 Ek was effens teleurgesteld in die boek. So uitgesien daarna om dit te ontvang na ek dit aanlyn bestel het. Niks van die rympies wat my 4 jarige in die skool leer is in die boek nie. Gehoop dat die boek vir mamma sou help met die skool rympies

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Charmaine 2019-08-11 Notas en vraestelle vir Afrikaans Huistaal graad 8-12

’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma

Annora Eksteen 2019-08-11 Ek het vasgenael gelees. Ontroerend en diep treffend. Jare later. So loop die lewe in sirkels en is daar nou nuwe skrywers en digters wat ook bitter swaarkry. Deur die sogenaamde chemiese wanbalanse in die brein of sommer net die bitter pad van onverdraag

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Ria Naude 2019-08-11 Ek is 'n negentig-jarige ouma en luister al baie jare elke Saterdagaand na u eie keuse. Speel asb vir my die Duitse kinderkoor 'Lieber Got lass die Sonne wieder scheinen (verskoon die grammatika en spelfoute).

Troossop met bene

Karen Hart 2019-08-11 Baie dankie, Lukas, vir die mooi woorde. Ja, sop kook is die wonderlikste terapie. Jy raak weer heel terwyl jy kook en jy dra daardie heling oor aan die mense wat saam met jou om die tafel gaan aansit.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Nichaan 2019-08-11 Baie baie mooi Tannie Lolla...

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Suzelle Toerien 2019-08-11 Pragtig uiteen gelê x

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Martin Scheepers 2019-08-11 Jy het n gawe om met woorde te toor. Pragtige werk.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Rene Bakker 2019-08-11 Ek wil ook graag die dvd koop. Kontak my asb hoe om dit te doen.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

LitNet 2019-08-11 Hallo Bernice. Kyk gerus hier na ons notas, toetse en vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/.

Vrouedag-skryfkompetisie: Die buitengewone van gewoonweg

Driekie Grobler 2019-08-11 Baie mooi geskryf, Antoinette

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Driekie Grobler 2019-08-11 Pragtig, Fiona

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Petru Viljoen 2019-08-10 In hierdie artikel vind ek dit interessant dat daar 'n verskil gemerk word tussen Engels-en Afrikaanssprekende witmense in Suid-Afrika, in verband met die gesprek oor rassisme en hoe dit aangespreek word. Van 'n swart mens se oogpunt is daar geen verskil

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

BERNICE SANDRA WILLIAMS 2019-08-10 Ek is 'n aflosonnie vir AET. Is Afrikaans Huistaalonnie. Wil graag leerders help. Kan u my help met vraestelle en dies meer om na te kyk as voorbeeld? Dankie. .

Hoekom raak vroue verlief op moordenaars?

Carla van der Spuy 2019-08-10 Ja, baie interessant. Ek vermoed daar is beslis ook vroue wat dit vir opwinding doen omdat hulle self oor onderdrukte aggressie beskik of vir die media aandag.

Vrouedag-skryfkompetisie: Formidabele vrou …

Loretta 2019-08-10 Pragtig gepen Driekie.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Breytie 2019-08-10 Daar is 'n vraag waarmee ek wil wegspring: Is daar sin in menslike bestaan? Indien wel, moet daar spesifieke betekenis wees in die feit dat die mensdom uit verskeie rasgroepe bestaan en onmiddellik is die volgende vraag: Wat is die aard en bestemming van

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Tommy 2019-08-10 Baie mooi geskryf. Ons is trots op jou.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Rodney Warwick 2019-08-10 "Whiteness"... A supposed Mark of Cain... "Whiteness Studies"... A bogus academic discipline based on no methodology outside generalizations based upon race. Perhaps Van der Westhuizen and Steyn can consider this... Black and White in SA did not encounte

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Desere Barnard 2019-08-10 Hi Bettina, jy is heeltemal reg dat ons liberale whiteys maar min doen deesdae. Die ding is, ons is nogal moeg. Dis al.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-10 Goeiedag Arnold Die kompetisie is nou gesluit. Vriendelike groete

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Historikus Vlakvark 2019-08-10 In Suid-Afrika is daar baie grafte van "British Empire" soldate wat tydens die Anglo-Boereoorlog gesneuwel het. En die bewoording op die gegote yster kopstukke lees: "Died for King and Empire" Waarvoor het hulle hul lewens opgeoffer? Waar is die "Em

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Jan Rap 2019-08-09 Selde is so'n magdom woorde gebruik om so min - eintlik niks - te sê nie (aanhaling van Churchill aangepas)

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net

Joan 2019-08-09 Wat 'n pragtige huldeblyk ( of is ek verkeerd?) aan 'n ma. Dankie Clinton.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Arnold van Zyl 2019-08-09 Wat is die prosedure om aan die; Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou, deel te neem en waar word geplaas?

NouNet-mening: Ons almal kan weer baat by ’n stukkie Madiba

Johannes Comestor 2019-08-09 Nog 'n hagiografie vir Nelson Mandela. Naas die "outobiografie" van Mandela, wat deur die Amerikaanse joernalis Richard Stengel geskryf en gesatineer is, behoort ook ander bronne gelees te word, bv David James Smith se Young Mandela (London: Weidenfeld &a

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Johannes Comestor 2019-08-09 Die deelnemers aan die gesprek is uitgesoek op dieselfde grondslag as wat die gewoonte by die SABC is. Die resultaat is dat ons wysgemaak word dat witwees, kolonialisme, apartheid en natuurlik Afrikaners sleg is en dat dit nie vir swartwees geld nie; dat

Trading through the old Transkei

Cherry Howell 2019-08-09 The Snodgrass family owned a trading station in Tsojane, in the early 1900s. A daughter, Ruth "Sally" Snodgrass was born in 1913, and was a dear friend of mine. I wrote down her memoirs growing up in the "bush" in Transkei, later going to boarding school

Vrouedag 2019: Om tee te drink op Vrouedag is nie genoeg nie

Reusedwerg 2019-08-09 Ek neem kennis van die erkenning van vroue en die viering van vrouedag ens. Ek het egter 'n paar vrae rondom die uitsondering van vroue en wat veroorsaak die histerie daaromtrent. Ek het glad nie probleem dat vroue dieselfde vergoeding as mans ontvang nie

JPJ van Rensburg, professor in Grieks op Stellenbosch, die man wat eerste was om die ou Grieke rêrig Afrikaans te laat praat

Andreas van Wyk 2019-08-09 Baie dankie, Gert, vir jou woorde oor Oom Boytjie van Rensburg, soos ons hom in die familie geken het. Hy en sy vrou Tannie Balos (waar dié familiebynaam vandaan gekom het, weet ek nie). Ek was maar 'n aangelapte familielid (my stiefma, Miems de Jager va

Oor Africanishonde

Raed-na-Gael 2019-08-09 En nou dat jy klaarblyklik eersdaags nie meer net 'n loop kan vervang nie, maar geheel en al 'n nuwe geweer moet loop koop, aansoek doen om 'n lisensie ens. En kyk wat kos 'n geweer deesdae - R20k +

Vrouedag 2019: Om tee te drink op Vrouedag is nie genoeg nie

Shirmoney 2019-08-09 Baie van die sosiale eeuwels wat ons land vandag nog mee sukkel ís beslis 'n direkte uitvloeisel van Apartheid, en as jy nie aan die receiving end staan nie is dit maklik om te sê "hou op vir Apartheid voor gooi". Maar dis nie wat hier ter sprake is nie

Oor Africanishonde

Hans Richardt 2019-08-09 'n Dassie het 'n pels, 'bok het 'n vel. Daarby staan en val ek oor Litnet se redigering van briewe. Dit irriteer die wintersnot uit my uit.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Chtis Mynhardt 2019-08-09 Goeie more. Kan u my asb. laat weet of die kortverhale en gedigte vir EAT in 2020 dieselfde gaan bly?

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Hayley Swart 2019-08-09 Ek wil die dvd koop. Takealot.com het my laat weet dat die verskaffer uitverkoop is.
Top