Kommentaar

Hans Richardt wonder

Reusedwerg 2019-08-03 Nee Hans nee magtag man. Hoe durf jy die hoogaangeskrewe me Wyngaard van rasissme beskuldig. Sy laaik net nie die whitiese mense so kwaai nie. Dis hulle wat al die kak in die land gebring het en steeds veroosaak. Ek glo daaraan dat partykeer as mense dink

Om te tweet soos ? digter en ? gedig te laat tjirp – leer by Bibi

Johan du Plessis 2019-08-02 Wie kan my help met kritiek op iets wat ek geskryf het? Ek sal dit werklik baie wardeer, hoor graag van julle Groete

Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Heleen Loubser 2019-08-02 Baie geluk, Jana. Ek hoop die Suidoosterfees sal groot hoogtes bereik.

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

Linda Zollner 2019-08-02 Baie goeie bespreking. Dankie.

Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen

Amanda le Roux 2019-08-02 Mooi Estelle. Hou aan skryf

Le quattro stagioni

Driekie Grobler 2019-08-02 Pragtige gedig Loretta

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Loret Zwarts 2019-08-02 Sal graag deelneem

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Barend van der Merwe 2019-08-02 As daar vir my gese word ek skryf of praat mooit Afrikaans, dan beskou ek dit as 'n kompliment.

NouNet-mening: Skuldlas

Barend van der Merwe 2019-08-02 Die arme skole en onderwysers sal altyd onder skoot wees. Met leerplanne is dit 'n geval van, soveel mense, soveel opinies. Die skool sal ook nooit aan elke individuele kind se behoeftes kan voorsien nie. Die geluk by die ongeluk is, skool is maar net 'n

Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

Barend van der Merwe 2019-08-02 Nee wat ek dink Sol Plaatje is 'n uitstekende naam vir daardie universiteit. En hulle trek ook studente van reg oor die land, nie net uit die Noord-Kaap nie. Die Noord-Kaap het minder as 2 miljoen mense, Eintlik onbenullig in vergelyking met ander provins

NouNet-mening: Die Stilswye van Stilte

Barend van der Merwe 2019-08-02 Ja nee, ek smag ook na meer stilte. Maar ek dink ook dis 'n teken dat ek nou oudword. Die musiek op die radio klink vir my ook allervreeslik. Spesifiek die moderne musiek. Kom span maar uit hier in die Noordkaap, hier sal jy stiltes raakloop. Groot st

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-02 Gedigte is selde so lank, maar as jy dan 'n lang gedig wil skryf, nie meer as 500 woorde nie, asb.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-02 Dis in geval jy wen, Arnold. Ons het geen bankbesonderhede of posadres nodig vir deelname nie. Maar as jy die kompetisie wen, betaal ons slegs na 'n Suid-Afrikaanse bankrekening.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-02 If you win, and you live abroad, you will have to provide a South African bank account number.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-02 Should be, as long as a deposit from South Africa is eligible as a normal deposit.

Le quattro stagioni

Elza Lorenz 2019-08-02 Is dit nie juis dat viole (een vir elke seisoen) so onverhoeds met mens praat – in tale wat elk op eie wyse ’n noot vir daardie seisoen spreek nie?

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2019-08-02 Goeiedag! LitNet bied skolehulp in die gedaante van toetse en vraestelle, en ook YouTube-video's. Kyk by hierdie afdeling: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af wat van toepassing is. O

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

Francois Verster 2019-08-01 'n Goeie gevallestudie van hoe mense hulle vooropgestelde lewensopvattinge op die werklikheid kan afdruk, en dan verward raak oor die gevolge

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Monica Hammes 2019-08-01 Dankie vir hierdie blik op n benydenswaardige skrywer/leser vriendskap. As bonus het ek twee ekstras gekry vir my baie lang om-te-lees lys. Hier in Pretoria was ek by twee leeskringbyeenkomste waar 'n Duisend stories baie entoesiasties bespreek is deur

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Nicolene Lucas 2019-08-01 Hi julle my dogter is eerste jaar op hoërskool graad 8 en sukkel baie met wiskunde, as u my Kan help asb, ons is van Oudtshoorn

Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"

Johan van Zyl 2019-08-01 Ek is so bly dat julle jul deurbraak gemaak het, of anders gestel dat julle nou die erkenning kry wat julle dubbel en dwars verdien. Sedert 2016 het ek al geweet julle gaan dit nog ver bring. Vinette, soos jy in 2016 gese het die Here het julle gelei.

Troossop met bene

Karen Hart 2019-08-01 Dis goed om te weet. Min dinge motiveer my soos 'n sperdatum - ek stuur daardie resepteboeke voor jou verjaardag.

Pantonieme?

Reusedwerg 2019-08-01 Hans dit gaan my verstand ten bowe. Ek het nie 'n antwoord vir jou nie. Jare terug, net na 94 staan ek een dag by 'n vriend van my se werkswinkel. Ek sien 'n Merc 380SE en 'n minibus in die werkswinkel. Die eienaar van die voertuie en ek knoop toe geselsi

Armdruk

Reusedwerg 2019-08-01 Die mensdom is deurmekaar soos kots is 'n "tumble drier". Ek het ook op 'n vroeë ouderdom agtergekom ek is 'n lesboa. Ek is nou nog mal oor vroumense. Die moeilikheid is die ander lesboas wil my altyd bliksem want ek is kompetisie vir hulle.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Paul Mushimba 2019-08-01 We have NedBank and Standard Bank here in Namibia. Are those eligible?

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Paul Mushimba 2019-08-01 Does the bank account have to be a south African?

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Arnold van Zyl 2019-08-01 As die deelnemer nie aan die volgende vereistes voldoen nie: "You do need access to a South African postal address or bank account in order to take part in the competition," Naomi Meyer, content manager Wat staan die deelnemer te doen om wel deel te

Voete tik saam op bekende liedjies in South Pacific

Koos Holtzhausen 2019-08-01 Ons het die vertoning op Vrydag 26 Julie bygewoon. In die hoofrolle was Riaan Hunter en Andrea Fourie en hulle was hoogstaande gehalte, soos ook die res van die produksie. Daar was nie klankprobleme nie. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Dit is net

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2019-08-01 Hallo! Hier is die indeks van al die vraestelle wat by LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is ook nou video's om wisk

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2019-08-01 Hallo! Hier is die indeks van al die vraestelle wat by LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is ook nou video's om wisk

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

LitNet 2019-08-01 Hi Paul, you do need access to a South African postal address or bank account in order to take part in the competition, Naomi Meyer, content manager

Wupperthal ween

Peet Wiese 2019-07-31 Kan iemand asb vir my se wat is die storie rondom die gedig "Die Berggans het n veer laat val". Ek voel daar is iets meer as net verlange. Baie dankie.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Paul Mushimba 2019-07-31 I live in Namibia, how do I recieve this if, by God's will, I win.

Die eenvoud van dinge

Karen Hart 2019-07-31 Baie dankie vir die mooi woorde. Ek sal dit in my hart bewaar.

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Sanet 2019-07-31 Wel gedaan Melanie. Dis baie baie gese.

Kraaie op die pale in Noord-Kaap

oester 2019-07-31 die waarheid het lankal voor die fake news (om my held aan te haal) gesneuwel. daar is nou net die waarheid soos gebring deur poefters, paaiers en werfetters. En hulle waarheid afgedwing gaan veel erger as Adolf Hitler of Stalin wees. Anders as bg het die

SA voer uit

oester 2019-07-31 Die doktor kon nie 'n doktor of politikus word sonder dom balsports nie. die een sorg vir die lewe van die ander en ons skole skryf dit voor. dom sport vir slawe. die doktors en filosowe "speel" dit wel al kyk hulle nooit. ditto politici (wat in die losie

Troossop met bene

Stephanie 2019-07-31 Mmm lekker!! Ek hoop jy onthou ek verjaar op 16 Augustus en daai resepteboeke...🤔???🤣😘🌹

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Albina 2019-07-31 Vonkfiksie mag nie 500 woorde oorskry nie. Gedigte? gee asb die riglyn.
Top