Kommentaar

Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

Johannes Comestor 2019-07-31 In die Noord-Kaap, soos in Namibie, is Afrikaans die algemene spreektaal. In albei is die universitere onderrigtaal egter Engels. Dit word eerder om politieke as opvoedkundige redes gedoen. Die naam van die universiteit in Kimberley het ook doelbewus 'n s

Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

Charles 2019-07-31 "Veeltalig" - kode vir Engels-oorheersing. Dis die einde van staatsinstellings- en daarmee saam staatsuniversiteite.

Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"

Danny Bester 2019-07-31 Julle maak pragtige, sinvolle musiek. Hou aan met die goeie werk, laat Jesus julle lei.

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Pastor Leonard Titus 2019-07-31 Die aankoms vd Ryger, Tyger en Drommedaris vol wyn was doelbewus? Gedoen om ons Khoisan mense slawe te maak, en 'n bron van goedkoop arbeid. My pa was 'n alkoholis, kon nooit werk behou nie, geweldadig as hy dronk was. Die verslawende effek wat daardie l

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Maatjé Hugo 2019-07-31 Linda van Staden, stuur vir my 'n e-pos na: maatje.hugo@gmail.com Sal kyk of ek kan help en bronne aanstuur wat ek ook het. Tans is LitNet die enigste "gratis aanlyndiens" met Afrikaanse vraag- én antwoordstelle. Nie eens al die provinsies se provinsial

Die tyd raak kort: 'n pastiche ter nagedagtenis aan Harry Kalmer

Robert van Staden 2019-07-30 Wat 'n briljante huldeblyk, wat 'n intellektuele kragtoer. Jean Meiring is op dieselfdee vlak as NP Van Wyk Louw, indien nie hoër nie. Die jukstaposisies spreek van 'n verbysterende insig.

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Marie-Louise van Niekerk 2019-07-30 Uitstekend. Ek stem saam.

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Elaine 2019-07-30 Melanie, jou hart was reeds twee weke lank in skerwe toe ek die dag my pa moes begrawe het, slegs 'n paar grafte van jou mamma! Ek het besef ek was nie die enigste 18-jarige wie se wêreld inmekaar gesak het nie en “Die Here is my Herder” is op hul gr

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Julie Grunewald 2019-07-30 Wat 'n pragtige skryfstyl. So hartroerend. Wel gedaan Melanie. Jy Gaan dit nog baie ver bring in die lewe van die digkuns.

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Wilma van Schalkwyk 2019-07-30 So ongelooflik mooi. Die eerste helfte van die gedig veral is universeel.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Christine Simon 2019-07-30 Hi daar. Ek skryf dadelik in, maar ek is van Namibië so bank sal nie probleem wees nie, ons is gelink met Suid-Afrika.

Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Martie de Lange 2019-07-30 Baie geluk en voorspoed Jana!

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

Geraldine 2019-07-30 Waar kan ek die boek Kook en Geniet koop?

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Fanie de Villiers 2019-07-30 Dankie, Marita. Ek het Harry soms in Pick n Pay raakgeloop en ietwat minder by hom gaan kuier in Observatory.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Clarice Theys 2019-07-30 Mag Namibiërs deelneem?

SA voer uit

Hans Richardt 2019-07-30 Oester, al gewonder hoekom 33+ volwasse mans en vroue deesdae agter 'n bal aanhardloop? Sinneloos. Nog nooit gehoor van professor of doktor wat rugby 🏉 speel nie ...

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Kate bester 2019-07-30 Jippie Litnet, hier kom my Vonkverhaal!

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Marita 2019-07-30 Dankie, Joan, ek dink ook dit is 'n gróót roman.

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Marita 2019-07-30 En dankie tog vir die woorde wat oorbly, nè.

Dinge om oor bly te wees in SA

Angus 2019-07-30 Waterstewels of te not; trap sal jy trap.

OB alweer in die sop

F C Boot 2019-07-30 Beste Bettina In die saak Public Protector v South African Reserve Bank CCT107/18 het die hof ondermeer bevind dat: "Furthermore, the Constitutional Court upheld the High Court’s finding that the Public Protector had acted in bad faith and agreed tha

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Iaan 2019-07-30 Geografie...Wisk.Gelet....Besigheids... RTT... September vraestelle asb as u kan help Graad 12 Reply

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Charl 2019-07-30 More! Ek het nou net begin Elektriese Teg begin gee. Ek is in 'n redelike knyp en benodig die Afrikaans en Engelse vraestelle van die afgelope 3 jaar. Rekord- en eindeksamen. My klasse is Afrikaans en Engels en ek sukkel so bietjie met die vertaling.

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

annelize baard 2019-07-30 Pragtige woorde en so 'n mooi beskrywing van julle vriendskap. RIV Harry, het jou nie geken nie maar 'n reus het geval.

SA voer uit

oester 2019-07-29 Bummer. Suid-Afrikaners is verslaaf aan dom sports. Niemand speel meer rugby nie, net die Suid-Afrikaners en expats in Oz en NZ. Sokker? Ons spul kan nie eens 'n doel aanteken as daar nie betogings was omdat kolonialisme die doelpale verskuif het nie. Sui

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Bessie 2019-07-29 Goeie dag, ek was 26 jaar getroud met ’n hoogs gekwalifiseerde man in die regsberoep. Ons is geskei in 2010, ek het fisies baie hard gewerk dat hy kon kom waar hy vandag is. Ek is met verbal abuse gedwing om trustdokumente as trustee af te teken en R2 0

FMR-resensie: Donker bloeisel deur Jacques le Roux

Nico Loubser 2019-07-29 Dankie vir jou positiewe resensie, Danie - ek kan nie wag om die boek te lees nie! Dankie ook dat jy ons bedag gemaak het op die tipografiese foute - ek stem saam met Jacques dat dit teleurstellend is, maar hoop dat dit nie lesers daarvan sal weerhou om

LitNet Akademies (Regte)-onderhoud: ’n gesprek oor die Openbare Beskermer

Wondermaar Net 2019-07-29 Ek wonder maar net oor die benaming Openbare Beskermer. In Engels is dit Public Protector. Dit klink vir my asof sy die "Public" moet "protect" en nie "in public" moet "protect" nie, m a w nie in die sin van 'n "public toilet" nie. 'n Beter Afrikaans

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Joan Hambidge 2019-07-29 Sterkte Marita. Ek was gaande oor Harry se roman oor Johannesburg waarop hy positief gereageer het. Beste wense, Joan http://joanhambidge.blogspot.com/search/label/Harry%20Kalmer

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Amanda Gemmell 2019-07-29 So jammer om te hoor! :(

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Michelle le Roux 2019-07-29 Dis 'n roerende huldeblyk.

Weermagbeurtkrag

Robert Bezuidenhout 2019-07-29 So true my friend, I fully agree with you.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Mariaan Taljaard 2019-07-29 Dankie LitNet vir nog 'n heerlike uitdaging.

Weermagbeurtkrag

Emile Jansen 2019-07-29 Befok My Bro ...

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Annemarié van Niekerk 2019-07-29 Pragtige stuk, Marita. Hoe broos is die lewe nie, en hoe maklik kantel hy nie. En dan is die woorde wat oorbly sterre in die naghemel.

Army versus gangstes: Round one, fight!

Olivia 2019-07-29 Ja, Mr Nel. Dankie vi die onnersteuning. Ek hoep dis trane van blydskap. Mooi bly!

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Chanel 2019-07-29 Ek is op soek na vraestel vir Graad 6 in Afrikaans vir 3de kwartaal Natuur wetenksap asb

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Chris Marnewick SC 2019-07-29 Ek het Bettina se mening met aandag gelees want ek stem nogal saam met haar. Die gebruik van die etiket "Ossewania" oënskynlik om die "whitey" se identiteit te beskerm het my egter opgeval as 'n voorbeeld van presies die soort verbloemde subliminale ster

Die daggadebakel: uit ’n mediese oogpunt

Marilyn Tafari 2019-07-29 Julle gebruik dagga amper soos 'n vloekwoord. Feit is dit is God se skepping. Als wat Hy gemaak het is goed. Doen jou navorsing reg. Dagga het nog nooit direk dood gemaak nie. Dit red lewens en was vir jare as medisyne gebruik voor daar pille gemaak is wa

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Driekie Grobler 2019-07-29 Dankie vir nog 'n heerlike uitdaging uit die LiNet-kamp.
Top