Gustaf Claassens2019-08-07Kolonialisering en gebed alleen is nie 'n goeie poging nie. Die een is uitgedien en die ander een is met ons so lank as wat ons kan onthou ... sonder enige werklike sukses; wel, minstens tot nou toe in elkgeval. (Die ANC glo in elkgeval dat hulle deur God
Rusty van Druten2019-08-07"We must always take sides. Neutrality helps the oppressor, never the victim. Silence encourages the tormentor, never the tormented." – Elie Wiesel
Its all gone full circle, hasn't it?. Yesteryear's oppressors are now the victims, in many different w
LitNet2019-08-07Hallo Eldorita, hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis af wat jy benodig. Groete, Naomi Meyer,
Windell Nortje2019-08-06Liewe Gustaf
Baie dankie vir die belangrike vraag.
Ek het nie eers na die aspek gekyk nie, so baie dankie dat jy dit uitlig.
Onder die relevante omstandighede bied die Wet geen beskerming vir individue wat 18 jaar oud word nie, dus as die beskul
Hans Richardt2019-08-06"Wat as"? Dis die ou bobbejane agter bult gaan haal. Die uitdrukking wys onsekerheid, mense wie onseker is oor gevolge van besluite.
Francien van Rensburg2019-08-05Hoekom kry jy geen ordentlike Afrikaanse Bybelvertaling afgelaai nie. Die 1983-vertaling kom nie deur as vertaling nie. Die 1953 vertaling lees nie lekker nie en vrye vertalings is in korrupte Afrikaans vertaal.
Bernhard Scheffler2019-08-05Dis bekend dat die pionier Thomas Edison (wat die eerste kragnetwerk in 1882 in Londen in bedryf gestel het) ook 'n groot voorstander was van son-, wind- en gety-krag.
In sy boek Uncommon Friends vertel James D Newton dat Edison in 1931 in gesprek met
Barend van der Merwe2019-08-05Ek het 'n oom geken wat altyd gese het as hy Sondae kerk toe gaan, dan kry hy darem 'n punte in die hemel, sal maar liefs nie sy naam verklap nie. Die menslike psige is maar vol geheime.
Reusedwerg2019-08-05FC jy is reg. Sy ma is 'n hond en sy pa is 'n hond. As ek dit reg het is dit die Aficansis. Ek voeg ook by die Africansis Dogs All-Sorts. Dit is hoe intigreerde honde sonder enige identiteit lyk. Hy is nou 'n lid tot die spesie hond. Hy is lojaal teenoor
LitNet2019-08-04Hallo! As jy nog gratis vraestelle wil aflaai, of na 'n verduidelikende video oor graad 6-werk wil kyk, besoek ons skole-afdeling: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoud
Albina2019-08-04Ek weet nie of ek nou buite orde gaan wees nie, maar dan is dit maar so. Ek het regtig nie verwag dat daar, tot op hierdie webblad, praatjies oor die ellendige rassisme sal wees nie. Miskien kan iemand my reghelp, ek het gedink dit is suiwer literêr. Dit
Sandra Johnstone2019-08-04Geagte Johan!
Ons besoek Norvalspont in Desember vir d eerste keer. Kan jy my dalk help met d ligging v d kamp?
Ek sal dit baie waardeer!
Dankie Sandra
Barend van der Merwe2019-08-04Johannes ek herhaal, Suid-Afrika se hele administrasie word in Engels gedoen. Elke verslag en notule en vergadering word in Engels gedoen. Die Afrikaans wat in die Noord-Kaap gepraat word, word tog mos nie eintlik as Afrikaans beskou deur die ooms met die
F C Boot2019-08-04Gaan my nie uitlaat vir iets wat ek nie is nie, nl 'n dierekenner, maar die honde op (a)
lyk net soos die wilde honde wat 'n mens elders aantref.
Coen Basson2019-08-03Litnet is gemaklik met maksimum 500 woorde. Toegeeflik! Interessantheidshalwe: Afrikaanse Skrywersgids, p. 73, sê dat "vonkfiksie" presies 100 woorde moet wees.
LitNet2019-08-03Beste Johan
Ek hoop dit gaan goed.
Is jy op soek na ’n manuskripontwikkelaar?
Hierdie webtuiste kan dalk help: https://skrywerontwikkeling.wordpress.com/
Vriendelike groete
Danelle Louw2019-08-03Ek verwys Bettina Wyngaard graag na n onderhoud wat sy met http://www.vrouekeur.co.za gevoer het en wat gedateer is 23/06/2016. Wonder wat haar opinie so drasties verander het? Vriendelike groete!
Johannes Comestor2019-08-03Barend is 'n Van der Merwe wat 'n pleidooi vir Engels eerder as Afrikaans lewer. Sol Plaatje se ANC-verbintenis is vir hom ook geen probleem nie. As daar 'n Afrikaanse universiteit in Kimberley was, kon dit Afrikaanse studente vanoor die hele Suidelike Af
Ada James-Almano2019-08-03Laastens: Inklusiwiteit is al wat Afrikaans nog kan 'red'. Daarmee bedoel ek nie dat Kaaps as volwaardige taal erken behoort te word en dat die standaarvorm 'opgemors' moet word nie. Dis dan ook die rede, tesame met globalisering en die snelle ontwikkeli
Ada James-Almano2019-08-03Dis nou amper presies drie jaar later en ek lees nou toevallig weer die pos. Wat my tref: "... die kanse op oorlewing...". Soos ek gesê het, en ek volstaan daarby: Alle dialekte, asook die standaard, is variante van die taal...enige taal. My vraag is ste