Kommentaar

Langenhoven se 1923-verbeeldingsvlug maan toe

Dieter Holm 2019-08-12 Wat sou Loeloeraai van Eskom gesê het?

Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout

Ronel Dicks 2019-08-12 Wat n ontploffing van verfrissende woorde-flirtasie tussen Jonathan en Zelda ... het hierdie onderhoud net soveel geniet as Zelda se boek ... wat kan ek se wow, wow, wow!!! Dit was nou intellektuele onderhoud-orgasme.

Vrouedag-skryfkompetisie: My se ouma

Gaylann Swartz 2019-08-12 Baie dankie ❤️

Vrouedag-skryfkompetisie: My se ouma

Ransché Lindoor 2019-08-12 Pragtig 💝

Oor Africanishonde

Hans Richardt 2019-08-12 Wel, jag gaan een van die dae ook bokveld toe wees?

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Jakkie Malan 2019-08-12 Wow, jy maak ons trots. Goeie werk

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Jenna 2019-08-12 Soveel mooi skryfwerk hier.

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Amelia Steenkamp 2019-08-12 Dierbare Willem,ek en my man geniet jou program ONGELOOFLIK baie.Baie dankie vir dit wat jy insit om aan ons soveel genot te verskaf.My gusteling musiek stuk Cavalleria Rusticana - Intermezzo.....Kan jy my hiermee verras op my gunsteling program...U eie K

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Chantelle 2019-08-12 Well done tannie lollie! Weereens uitstekende werk. Mag tannie nooit ophou skryf nie. Ek wens dat Ivahné eendag op skool die geleentheid sal he om tannie se gedite te ontleed en met trots haar ouma se stem daarin sal hoor.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Rentia 2019-08-12 Moeder Teresa sou trots gewees het op so mooi huldeblyk aan haar.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie vir die mooi woorde Ferdie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie Ferdie, ek stem 100% met jou saam.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Willie Kilian 2019-08-12 Ek soek steeds na die DVD van Die AfrikanersW

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie vir die saamlees almal, ek waardeer.

Le quattro stagioni

Ferdie Graaff 2019-08-12 Pragtige kwartet met woorde en passie neergepen.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Ferdie Graaff 2019-08-12 Pragtige werk. Sy was n ware voorbeeld en iemand op wie se nalatenskap ons gerus kan bou.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Dankie Chani. Ek waardeer die inloer baie. xx

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie Annatjie. Ek waardeer die inloer en kommentaar.

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Jan Rap 2019-08-12 Gaius, ONS Afrikaanssprekendes is die rede dat die ekonomie verengels het soos ons ook die rede is dat die hoër funksies van Afrikaans besig is om te verdwyn. Dis nie die pous, of die noodlot of die koningin van Engeland se skuld nie - dis ons eie onver

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Jan Rap 2019-08-12 Nee Hans 'Join grandfather in the sun' is gladnie die vertaling vir 'kom sit by oupa in die sonnetjie nie'; dit klink eerder soos 'n bevel van die ouma om die kind onder haar voete uit te kry.

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Amanda Hattingh 2019-08-12 Whisky - komies maar sad. Skryfwerk is uitstekend Krismisliggies - Min woorde wat so BAIE sê. Goeie gedigte.

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Jan Rap 2019-08-12 Yolanda Lindeque-Strauss, deur die taal wyd bekend te stel, soos jy nou maak, is natuurlik ook 'n manier om vir die taal te veg, 'n uitstekende manier om die waarheid te sê. Die ander manier van veg wat jy duer implikasie NIE van hou nie is uiters noodsa

Hongkong se gees trek saam

Nellerike 2019-08-12 Impressie story! Love from Holland

Le quattro stagioni

Amanda Hattingh 2019-08-12 Jou skryfwerk is vars en vol verrassings.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Marinda van Wyk 2019-08-12 Prentjiemooi vertel.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie vir jou ondersteuning Marsha.

’n Pot goud?

Hans Richardt 2019-08-12 Daar is net pot goud vir uitgesoektes, wat mag steel, omdat hul voorheen benadeelde veterane is, kwansuis. Ons, wat swaar belastings betaal het, kry nie eens werk nie...

My vriend se bok en skaap

Hans Richardt 2019-08-12 Seker groenteslaai met oorblyfsels van hoender gemaak...

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Dankie Elna, ek waardeer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Dankie vir die inloer en ondersteuning Monique

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Dankie Carla, ek waardeer jou kommentaar en ondersteuning baie.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie Suzelle, ek waardeer jou ondersteuning.

NouNet-mening: Bendegeweld op die Kaapse Vlakte – ’n humanitêre krisis

Reusedwerg 2019-08-12 Baie goeie bydrae. Dit is opvallend dat sekere dele in die land destabiliseer word. Bende en ander kriminele bedrywighede word oor die hoof gesien. Ek is ontsettend jammer vir die mense wat op die Vlakte bly. Ek wil nie die politiekery daarin bespreek nie

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Annatjie Visagie 2019-08-12 Haar verhaal kort en kragtig en baie mooi opgesom. Gee mens so baie oor na te dink.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Baie dankie Elna

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-12 Dankie vir die ondersteuning DJ

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2019-08-12 Goeiedag! Hier is 'n skakel na vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur en kyk ook na die indeks heel bo, waar die inhoud ingedeel is volgens graad en volgens vakgebied. Dit is all

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

LitNet 2019-08-12 Hi there, here is a link to the material we have available: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Please scroll to the index to find papers for the various grades. Download for free. Hope this helps. Best wishes, N

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2019-08-12 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die vraestelle wat ons bied: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk na die indeks heel bo en rol deur die verskillende vraestelle of video's om te help. Dis alles gratis beskikbaar
Top