In die winter het ses skrywers, in samewerking met PEN Afrikaans, op Somerset-Oos in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis aan hulle manuskripte gaan werk.
Dit was ’n tyd van verhaallyne bymekaartrek, van skrywers wat mekaar leer ken, kaggelvuurstories en skoolbesoeke.
Hier is ’n paar kiekies – soos deur die oë van Ronelda S Kamfer.
Lynthia Julius, Ryan Pedro, Nathan Trantraal met sy dogtertjie Seymour, Jeremy Veary en Kirby van der Merwe langs die skrywershuis
- Foto’s: Ronelda S Kamfer
- Teks: Theo Kemp
Kommentaar
My geboortedorp. Wonderlike om te sien sulke Groot geeste kom werk hier. Glo die gemeenskap het ook gebaat. Mag daar nog wonderlike skeppings uit julle penne vloei. Seen en voorspoed vir skrywers as ook organiseerders.
Hoe vorder die tekste en wanneer kan ons die boeke verwag?