Kommentaar

Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself

Shirmoney 2019-08-09 Baie dankie. Die artikel spreek tot my in soveel opsigte.

Hoekom raak vroue verlief op moordenaars?

Chris Marnewick SC 2019-08-09 Daar is talle voorbeelde van vroue wat op moordenaars verlief geraak het hier in SA. Roland Roberts was 'n gewelddadige seksmoordenaar. Nadat hy reeds ter dood veroordeel is, het 'n meisie so erg verlief geraak op hom dat sy met hom wou trou. Hy is op 11

Spookstories: Stellenbosch of Dwelmbos? – 'n ware verhaal

Stef 2019-08-09 Mal oor hierdie. Wil nog lees. Laat my dink aan square en Oppikoppi en alles wat tussen deur dit gebeur het.

Krimifees ’n Suid-Afrikaanse eerste

Chris Marnewick SC 2019-08-08 "Hierdie fees, breinkind van Christy Weyer Loedolff en myself, is ’n Suid-Afrikaanse eerste." Ag nee, wat, Bettina, not even close. Ons het so 10 jaar gelede al 'n "Crime-Fest" in Johannesburg gehad. Vra maar vir Margie Orford, of Anthony Altbeker (F

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net

Rita Hoon 2019-08-08 Met min woorde neem jy my op ñ verbeeldingsvlug in jou ma se lewe Clinton. So intens innig. Jou pen en papier....... vir my die luukse dat ek dit kan lees!!

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net

Carma Shaw 2019-08-08 Sjoe, goeie leesstof. Goeie skryfwerk.

Vrouedag-skryfkompetisie: Die buitengewone van gewoonweg

Ronél Dunn 2019-08-08 Antoinette, ek gee jou 'n staande ovasie! Dit is puik en besonders. Jislaaik, wat 'n buitengewone aanslag!

Wilma Stockenström: portrette deur Henk Serfontein

Bernard Odendaal 2019-08-08 Roerend. Aangrypend, Henk Serfontein.

Oor Africanishonde

Hans Richardt 2019-08-08 Die briefskrywer se opinie is dit, dis nie myne nie, maar geredigeerde opinie van Litnet.

Pantonieme?

Hans Richardt 2019-08-08 Reusedwerg en Tiens Pretorius, dis lagwekkend skokkend hoe geld "wettig" gesteel word deesdae.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Barend van der Merwe 2019-08-08 Mens kry tog iets soos 'n politieke spektrum. Witmense het verskuif van die sentrum van die nasionale fokus na die periferie. Projeksies wys dat hulle getalle skynbaar in rieele terme toeneem, maar in persentasie dramaties val. Daarmee saam sal hulle rele

Van plat tot volrond en rondborstig in my taal

Stuiwer 2019-08-08 Dis eintlik 'n Namakwaland-Aksent. Nama Is 'n Khoekhoe-taal. Hulle gaan waarskynlik praai van "doerie"

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

Sarie 2019-08-08 ‘n Uitstekende resensie oor hierdie boek het ‘n paar weke terug op Praag.co.za verskyn.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-08 Baie dankie Anze. xx

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Zanneli vd Walt 2019-08-08 Met klein bietjies kan mens groot dinge vermag. Baie mooi verwoord

Gedagtes oor die aanbieding van Bettina Wyngaard se "Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?"

Andries van der Walt 2019-08-08 Ag nee wat. Ek is 'n liberale "whitey" Ek is nie 'n regse "whitey" nie want dan kon ek nie 'm liberale een wees nie. Ek is nie 'n rassis nie. Van my beste vriende is bruin mense en 'n Moslem dame. En ek is 'n dopper. Eintlik is ek gatvol vir die politiek

Vrouedag 2019: Om tee te drink op Vrouedag is nie genoeg nie

Barend van der Merwe 2019-08-08 Elke publieke vakansiedag is 'n geleentheid om stemme te wen en Jan van Riebeeck en apartheid te blameer. Ek dink wel aan die vroue van 1956 op die dag vir hulle waagmoed. Die kerk speel 'n sentrale rol in die onderdrukking en steriotipering van gender. H

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Anze Bezuidenhout 2019-08-08 Pragtige huldeblyk Loretta

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Carla Visser 2019-08-08 Pragtig verwoord! Dit skets so 'n mooi beeld!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Mariana Bernardo 2019-08-08 Dankie vir julle wonderlike hulpmiddels. Dit help ontsettend baie vir my kinders om die ou vraestelle deur te werk voor die eksamens of toetsreekse. ek sal dit waardeer as ons ook hulpmiddels kan kry vir graad 7 (hul vakke). Dankie.

Le quattro stagioni

Zanneli van der Walt 2019-08-08 Dit praat werklik met die hart. 'n Pragtige gedig hier neergepen Loretta.

Le quattro stagioni

Loretta Szikra 2019-08-08 ;-) Dit kan ook werk. Dankie vir die saam lees.

Troossop met bene

Lukas van Wyk 2019-08-08 Karen Hart, ek was saam met jou voor daai stoof en het die murg bene se botter-sagte murg geproe want dis hoe jou vermoeë om te skryf, my meegesleur het. Ek kook my sop nooit minder as drie tot vier ure nie want die lekker lê in die bereiding van die po

Die "wat as" van die land

oester 2019-08-07 China en Bangladesh en Pakistan het ons lankal klaar gekoloniseer. Wanneer laas het jy by 'n onafhanklike, BEE bemagtigde kafee ingestap en melk gekoop? Die dude slaap onder die toonbank, betaal nie belasting nie, beskou jou as klant as 'n infidel en hy v

Pantonieme?

oester 2019-08-07 As lid van die personeel van die destydse drankraad het ek ene Patrice Motsepe se naam vele kere teëgekom met die toekenning van wat destyds Spesiale dranklisensies was. Hy was toe 'n gerekende in die Taxibedryf (alle belange moes verklaar word). Hy het

Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal

Jean Joubert 2019-08-07 Dat dit nodig is vir so 'n voor-die-hand-liggende onderwerp om so 'n hoë draai in die konstitusionele hof te gaan maak, toon die verdieping van die krisis in die regstelsel.

Van plat tot volrond en rondborstig in my taal

Ada James-Almano 2019-08-07 Of sal ek nou sê 'daai variant'!

Van plat tot volrond en rondborstig in my taal

Ada James-Almano 2019-08-07 Ek's mal oor daai Nama-aksent!

Le quattro stagioni

Stuiwer 2019-08-07 Toe ek die titel sien toe dink ek: Four cheeses pizza

Wie stileer vir Pickard Henn?

Renier 2019-08-07 Het die mense wat so kommentaar lewer en berigte skryf sy preek by die skool geluister? Indien hulle het sal hulle weer moet gaan luister of vir my sê waar hy gepraat het oor homoseskualiteit? Indien ek mis gehoor het, vergewe my asb? Indien nie, stel ek

Pantonieme?

Tiens Pretorius 2019-08-07 Raak maar gerus platvloers en onwelvoeglik, ek sal jou steun. Die omstandighede vereis dat ons so optree...

JPJ van Rensburg, professor in Grieks op Stellenbosch, die man wat eerste was om die ou Grieke rêrig Afrikaans te laat praat

Barend van der Merwe 2019-08-07 Dat The Odessy en The Iliad in Afrikaans vertaal was, is nou werklik vir my nuus. Ek wens ek kon die vertalings te lese kry!

Ek mis dit, jy weet ...

mia 2019-08-07 Net wow! Geen woorde...

'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)

F C Boot 2019-08-07 In Die Booskap, Die Bybel in hedendaagse Afrikaans, is die betrokke psalm soos volg vertaal: Deur Dawid 1Eer God, eer Hom, elkeen wat bo in die hemel is. Kyk net hoe belangrik is Hy; kyk na sy krag en maak Hom groot. 2Vertel vir almal hoe belangrik Hy

Foeta Krige, die joernalis wat geweier het om ’n skoothond te word: ’n onderhoud

Barend van der Merwe 2019-08-07 Dankie. Die SABC8 is 'n boek wat ek beslis gaan lees.
Top