Oor Africanishonde

  • 4

Hierdie brief weerspieël die mening van die briefskrywer en nie van die LitNet-redaksie nie.

Hierdie geloof dat Africanishonde gehard is, is gedeeltelik waar. Tog veroorsaak hul die dood van mense (hetsy eienaars of vreemdelinge) én wild. Raed-na-gael vra die regte vraag, naamlik: Hoe lank gaan jag nog beskikbaar wees? Met sogenaamde "duur spesies" met 'n vreemde pelskleur, bly die vleis tog  dieselfde wanneer die pels af is en die binnegoed uit is. Die goue of swart kleure is niks anders nie as 'n groot bedrogspul en piramiede-skema in wildhandel. 'n R2000 se rooibok en 'n swartrooibok van R20 000 se biltong, vleis en droëwors is dieselfde.

Groete
Hans Richardt 
  • 4

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Die briefskrywer se opinie is dit, dis nie myne nie, maar geredigeerde opinie van Litnet.

  • Avatar
    Hans Richardt

    'n Dassie het 'n pels, 'bok het 'n vel. Daarby staan en val ek oor Litnet se redigering van briewe. Dit irriteer die wintersnot uit my uit.

  • En nou dat jy klaarblyklik eersdaags nie meer net 'n loop kan vervang nie, maar geheel en al 'n nuwe geweer moet loop koop, aansoek doen om 'n lisensie ens. En kyk wat kos 'n geweer deesdae - R20k +

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top