Kommentaar

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

F C Boot 2019-07-24 Ek het maar 'n redelik simplistiese siening oor die saak. Die woord 'kaffir' het sy betekenis verloor,so ook die woord rassisme. Die woord 'kaffir' is afgelei van die Arabiese woord 'käfir' wat die betekenis van ongelowige of 'infidel' gedra het. Almal

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Reusedwerg 2019-07-24 Ek lees gewoonlik nie artikels of beriggewings waar die woord rassisme of kleur in verskyn nie. Ek dink die oorgrote meerderheid "whiteys" is deesdae so bang om enige iemand of iets met 'n kleur te identifiseer. Hulle dra selfs deesdae net skoene. Die wat

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Linda Van Staden 2019-07-24 Goeie more ek is dringend opsoek na die Wiskunde Gr10 Eksamenhulp studie handleiding vir 2019 (vraestelle) Kan u asb verwys vir aankope.

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Johannes Comestor 2019-07-24 "Dit het tyd geword dat witmense mekaar begin verantwoordelik hou vir hulle rassistiese gedrag." Die volgende kommentaar van Thomas Ernest Hulme (1883-1917) kan op hierdie artikel van toepassing gemaak word: "He likened him [her] in his [her] inability to

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Sarie 2019-07-24 Dan kan ‘n mens seker vra hoekom sukkel die swart regering , sal hulle nou maar nie name noem soos whiteys nie, wat ook ‘n rassistiese benaming is , om swart op wit rassisme te veroordeel. Die MRK het ook dubbele standaarde as hul na Julius Malema en

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Poppie van Pretoria 2019-07-23 So wanneer my moeder liries raak oor Chris Chameleon se "mooi Afrikaans" impliseer sy heimlik dat mans nie in staat is tot goeie taalgebruik nie? En dit op sigself maak dus van haar 'n seksis? Interessant.

Resensie: Op die hoek van die sesde straat deur Kanya Viljoen

Bertus Mostert 2019-07-23 Wat ‘n uitstekende stuk goeie werk van regisseur sowel as uitstekende toneelspel deur die akteurs. Voorwaar ‘n moet-sien- en-beleefstuk.

Dinge om oor bly te wees in SA

Hans Richardt 2019-07-23 Die slotsom waarby ek kom, is dat mens deesdae met waterstewels as pantoffels moet uit, om nie in die stront op sosiale media te trap nie ...

'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)

Pierre Lightfoot 2019-07-23 Ek is miskien nie so goed vertroud en my woordeskat nie so breed soos die vertalers met al die nuwe woorde in Afrikaans nie, maar daar is 'n baie, baie groot verskil tussen aanbid in die Afrikaanse 1933/53-vertaling en buig in die 1983-vertaling. Nee wat,

Venyn

CHRISTA 2019-07-23 Veralgemening is die grootste fout ... mense word nie meer individueel aangespreek nie. Doen iemand iets of nie iets is almal van sy soort sommer skuldig.

Sarie 5 deur Barbara Joubert: Passievol, inspirerend en onpretensieus

Carien Coetzee 2019-07-23 Ek is op soek na ’n Mediterreense hoenderresep wat in so ’n reseptebylaag saam met die Sarie-tydskrif uitgegee is in die jare plus minus 1980. Asseblief. Kan iemand help?

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Maryna Louw Volschenk 2019-07-23 Bettina, ek lees graag wat jy sê, maar soos gewoonlik is jou mening weer erg eensydig. Ek kan jou harerys-stories vertel van "omgekeerde" rassisme. Onthou die wittes is maar ongeveer 8% van die bevolking. Die kanse raak al hoe groter dat omgekeerde rassi

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Daniel Hugo 2019-07-23 Bettina, ek het ook 'n hekel aan skynheilige "liberals". Maar dink jy werklik dat die woord "whitey" in orde is? Ek sien Pharos-woordeboek gee dit die etiket "neerhalend". 'n Geval van die pot wat die ketel verwyt dat hy swart (of wit) is?

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Louis Botha 2019-07-23 Insiggewende mening. Dankie daarvoor. Ons is eintlik almal slagoffers van rassisme en ook neo-rassisme. Miskien moet dieper gekyk word na die ware oorsake vir voortslepende rassisme en nie net na dit wat die tradisionele slagoffers gereeld op die tafel s

UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naude 2019-07-23 Dankie vir die kommentaar, Monica! Charl-Pierre.

The Eland Trail

Nico M Ferreira 2019-07-22 Die heel eenvoudigste is om 'n slaghuis in jou omgewing te soek wat die karkas vir jou sal opsny - die afslag is natuurlik 'n ander proses ... (Ek wil nie die jagters in die gesig vat nie, maar om elande te jag is amper soos om gewone beeste te jag ...)

Dinge om oor bly te wees in SA

Hans Richardt 2019-07-22 Boeremark moet juis in kortbroek, met tweekleur-kakiehemp en slap hoed besoek word. Jy gaan mos nie vir Jong Dames Dinamiek-vergaderings nie ... Die dassies hier voor my voordeur lyk soos kleinerige honde, wanneer hul in die son bak in witgatboom op stam

Japie Helpmekaar-gedenklesing: opbouende aktivisme broodnodig

Johann Vlakvark 2019-07-22 En goeie Suid-Afrikaners sug en die Suid-Afrikaanse natuurlewe sug onder die slawejuk van magsbeheptheid en gierigheid van selfgesentreerde nie-goeie Suid-Afrikaners. O konings, priesters en profete in die kastele en kerkgeboue, waar sal ons redding tog

UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé

Monica Hammes 2019-07-22 Dit was 'n ongelooflike ervaring om tyd met die boek deur te bring en ek sien uit daarna om dit oor 'n jaar of so weer te lees.

In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small

Gustaf Claassens 2019-07-22 'n Kleurvolle persoon met meer as een kant. Iemand wat die lewe geleef het. Staaltjies, stories en verhale van diegene wat hom van naby geken het, sal net so uiteenlopend wees soos sy persoonlikheid self. Vir nou is dit net genoeg om te sê dat hy besonde

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

Nelmari Claassens 2019-07-22 Baie dankie Naomi!

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet 2019-07-22 Goeiedag! Jou dogter is welkom om die inhoud te gebruik, solank daar genoem word waar sy dit gekry het. Solank erkenning aan die bron en skrywer gegee word, is alles in orde. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2019-07-22 Goeiedag! Hierdie is KABV-vraestelle, en dit is die soort toetse wat landwyd van toepassing sal wees op graad 8-leerders. Gebruik as voorbeeld en oefenvraestel, want die manier hoe die vrae gevra word, help ook om te help met voorbereiding. Groete, Naomi

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

LitNet 2019-07-22 Hallo! Jy kan na die moontlike vrae kyk wat ook in hierdie artikel afgelaai kan word, want hiervoor word antwoorde verskaf. Die klastoets toets bloot die leerders se kennis, en daar is meervuldige keusevrae, so kyk gerus hoeveel van hierdie vrae beantwoor

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

LitNet 2019-07-22 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. By elke vraestel is daar ook 'n memo, waar jy die antwoorde kan sien. Daar is ook video's wat basiese konsepte verduid

Die WOW, moets en moenies van blog

Marlene 2019-07-21 Ek wil 'n eie blog begin, maar het nie 'n idee waar, hoe en wat om te doen nie! Belangrikste van alles, ek wil weet wat die koste is in Suid-Afrika.

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Kobie Rossouw 2019-07-21 Ek is op soek na Sêgoed deur EA Boshoff, dis in 1985 uitgegee deur Daan Retief Uitgewers.

The love song of André P Brink by Leon de Kock: a review

Anthony Wilson 2019-07-21 A very interesting read about THE MOST exciting writer we've ever had in South Africa! Thanks for sharing!

Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi!

Sonia Zocchi-Dommann 2019-07-21 Beautiful tribute ♥️ Such a wonderful topic for a documentary, for sure!

The Eland Trail

Piet 2019-07-21 Soek raad, het 160 kg Eland geskiet en wil graag weet hoe om die beste snitte vir stakes, wors, sosaties en biltong te kry.

Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte

Lesley-Ann Botha 2019-07-20 Bravo Marius! Pragtig!

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Willie Kilian 2019-07-20 Ek wil die dvd koop. Takealot.com het my laat weet dat die verskaffer uitverkoop is.

In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small

Marian Klerck 2019-07-20 Hoe absoluut pragtig skryf 'n letterkundige oor 'n rugbyheld. "Met uitgestrekte arms na die lig." Hartverwarmend.

Yesterday: ’n filmresensie

Michele Meyer 2019-07-19 Klink tog na iets wat 'n mens wil gaan kyk. Dankie, Suzette, vir die insig.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Linda 2019-07-19 Waar kan ek die dvd koop asb?

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Willie Kilian 2019-07-19 Die DVD van Die Afrikaners is nie meer beskikbaar by Takeaolot.com nie. Ek ek het een bestel maar hulle rapporteer dat dit nie meer beskikbaar is nie. Kan u help asseblief.

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Abrie Coetzee 2019-07-19 Is DVDs van die kykNET-reeks te koop oor dir Afrikaners? Sal bitter graag dit wil bekom en bewaar.

In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small

Anita de Kock 2019-07-19 Dankie Kerneels vir die woorde oor James Small. Hy was nog altyd vir my 'n "Hero" - met al sy wille dinge en al. Hy sal altyd een bly. Ek het in my besit 'n plakaat van hom aan die hardloop (kaalbors nogal) wat ek van 'n lamppaal in Pretoria gesteel he

Leon de Kock se André P Brink en die spel van liefde: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Annemarie Van Niekerk 2019-07-19 Dankie vir jou waardering en belangrike kommentaar, Daniel. Oor die voorbeelde wat ek genoem het - ja, dit is voorbeelde en geen volledige lys nie. Daarom dat ek telkens by my lysies die woorde ‘bv’ of ‘o.a.’ noem. Ek stem 100% saam: die Kirsch en

Dinge om oor bly te wees in SA

Reusedwerg 2019-07-19 Al wanneer 'n Durbaniet lang janne dra is wanneer hy in die winter vir sy familie in Kloof/Hillcrest of Gillits gaan kuier, of boeremark toe gaan
Top