Kommentaar

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

F C Boot 2019-07-09 As Christene hoef ons nie die dood te vrees nie want as ons nie sterwe nie, kan ons nie opgewek word nie. Daarom is die opstanding van Jesus uit die dood die belangrikste gebeurtenis in die menslike geskiedenis. Miskien moet elkeen wat twyfel weereens 1

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Herman Meulemans 2019-07-08 Over de dood heen reiken naar het leven is oneindig veel moeilijker dan naar de dood kijken als eindpunt van het leven. William Shakespeare wist dit maar al te goed. Uit het schitterend vraaggesprek van Naomi Meyer met Tobie Wiese spreekt diezelfde bekom

My naam is Februarie

Piet Human 2019-07-08 Moira! Ek is spyt ek het nie vroeër hier kom kyk nie! Hoop ek is betyds om te kan help. Ek het beslis foto’s van Soppie en sal gaan grawe tussen sowat nege hardeskywe! Vier jaar gelede het ek 'n gewapende plaasaanval hier naby Lanseria-lughawe oorleef,

Die spook van Uniondale

Pieter 2019-07-08 Ek het die naweek in Matjiesfontein geslaap by lord Milner-hotel. Sal nooit weer nie. Het met die eienaar gepraat Sondagmiddag en het gekla oor mense wat drieuur die oggend aan jou deur ruk. Hy het toe gesê baie mense het al gekla in kamer 26 waar daar

Die dwingelandy van die staande ovasie

Ja swaer 2019-07-08 Uiters vervelig ...

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Pieta van Deventer 2019-07-06 Baie interessant. Kan net byvoeg: Om wiskunde-wetenskappe (en so ook wetenskappe in die algemeen) te bestudeer is soortgelyk aan die aanleer van 'n taal. Dikwels word iets waarmee ons alreeds bekend is nou net op 'n meer eksakte wyse met o a "nuwe" woorde

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Magda 2019-07-06 My man wil skei omdat hy ’n verhouding het met ’n baie jonger vrou. Ons is nou 17 jaar getroud, ek werk nie, kry pensioen en my kleinkind bly by ons. Nou moet ek blyplek kry vir my en my kleinkind . Hy werk nog vir ’n salaris. Wat staan my te doen?

An unwitting assassin deur Susie Cazenove: ’n lesersindruk

Charl Cilliers 2019-07-05 Uitstekend: logies, kort en kragtig!

kantoorpolitiek

Marius 2019-07-05 Dankie Jacobus! Groete, Marius.

Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis

trudie venter 2019-07-04 Jens jou boek is pragtig en geluk met die blootstelling! As naas-oudste nedersetting in die Vrystaat, is Bethulie baie trots op jou publikasie. Ek het ‘n nie-visuele boek oor Bethulie geskryf, maar gaan jou voorbeeld volg en binne 'n jaar of wat ook so

Hongkong se gees trek saam

Maaike van Dijk 2019-07-04 Loved to read this article and my thoughts are with the people of Hong Kong and hope their voices will be heard.

Om tot verhaal te kom: ’n videogesprek met Lizette Rabe rondom skryfterapie

Maudie 2019-07-04 Sedert my kinderjare skryf ek elke dag neer wat gebeur het, wat ek gedoen, beleef, geëet, maar veral gedink het. Ek is nou 73jr en doen dit steeds. Dit bring insig, balans, verligting, beligting! Wysheid, aanvaarding, nugterheid.

’n Ongedoofde lamp: Die dagboek van Anne Frank

Sophie van Schaik 2019-07-04 Liewe Lina, baie dankie vir jou uitleg. Opnuut leer ek jou ken om jou akademiese kennis. Dankie, Fia.

Te veel Demokrate in die Amerikaanse verkiesingswedloop?

Reusedwerg 2019-07-04 Die Amerikaners is vir my 'n eienaardige lot. Ek kan nie my gedagtes oor hulle formuleer nie. Ek sit met gemengde gevoelens. Oor een ding kan jy nie met of oor 'n Amerikaner stry nie. Sy vryheid en sy lojaliteit. Hy het 'n trots. Daar is natuurlik mense w

Blou is nie ’n kleur nie : ’n leeskring se bespreking

Carin Krahtz 2019-07-04 Dankie, Estelle Kruger, dat jy dapper genoeg was om Blou in jou leeskring te bespreek. Drie hoera's dat jy dit met 'n goeie tikkie humor gedoen het!

Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz

Thys Rossouw 2019-07-04 Met die lees hiervan weet ek hoekom ek dit so baie geniet het om die boek te lees.

Te veel Demokrate in die Amerikaanse verkiesingswedloop?

Louise Brits 2019-07-03 O aarde nou is onse Bettina ‘n kenner op VSA-politiek. Pilatus het tydens die Joodse onsinnige argument moedeloos gevra: “Wat is die waarheid?” Warren en Harris is PRO aborsie selfs na 20 weke. Dit alleen is vir ‘n moreel-etiese persoon genoeg red

Blou is nie ’n kleur nie : ’n leeskring se bespreking

Francois Verster 2019-07-03 Estelle, as jy betrokke is, is daar altyd goed beplande struktuur, humor en 'n lekker leerervaring. Sedgefield se mense het 'n groot aanwins gekry toe jy soontoe is. Alles van die beste in die mooi Suid-Kaap.

Doodsengel: ’n onderhoud met Madelein Rust

Anna-Marie Koen 2019-07-03 Die boek klink wonderlik interessant!

Armoede in SA soos hamster in wiel

F C Boot 2019-07-03 Beste Hans Dit hoegenaamd niks te doen met enigiets wat jy noem nie. Dit is eintlik growwe veralgemenings, want orals is daar uitsonderings, maar uitsonderings kan nooit 'n bevolking verteenwoordig nie. As kind het ek in aanraking gekom met jong manne w

Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz

Ria Barnard en Christine Liebenberg.p 2019-07-03 Baie dankie hiervoor. Nog 'n geleentheid om Gerard se onvergelyklike skryf- en denkvermoëns te waardeer en, bo alles, te geniet!

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Gustaf Pienaar 2019-07-02 Knap gedaan, Leon! Eilers op sy beste. Ek onthou hom ook uit die Commissionerstraat-dae. Stout! Later het ons nou saamgewerk met die totstandkoming van Suid-Kaap Stereo, met ateljees op Oudtshoorn en George. Ek was die stasie se prokureur - wat telkens v

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Marlene 2019-07-02 Kan mens die dorp Putsonderwater besoek of het jy eers toestemming nodig?

North Facing by Tony Peake: a review

Jo Michie 2019-07-02 Excellent review of an excellent book. I read it when it was published in the UK last year, and as the reviewer says, it opens a door into the past for anyone who was at a boarding school in SA in those far-off years. Peake has really managed to capture w

Dankie Leon Wessels

Hans Richardt 2019-07-02 Weereens wil ek dankie sê aan Leon Wessels vir publieke erkenning dat sg "vryheidstrydrosse" nou moet ophou om meulsteen om SA samelewing se nek te wees met nepotisme en blatante korrupsie.

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet 2019-07-02 Hallo! Ons gaan nou deurlopend nuwe video's oplaai en hier is ook vraestelle wat kan help as jy met behulp daarvan wil oefen: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet 2019-07-02 Hallo! Dankie vir jou opmerking. Ons gaan nou deurlopend video's byvoeg wat verskillende grade se werk behandel. Hier is ook vraestelle wat kan help om te oefen en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by: https://www.litnet.co.za/category/akademies/sk

Skryf soes djy is

Daylene 2019-07-01 Gevaaaaaaaarlik! Shooo nee kyk j doen dit vimy al is eki vani kaapi ma nu ja die is wat j se en skryf en uitleef. Trots op ju livy ... Jou inspirasie kom elkedag kuier by ju ... Give thanks ...

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Annelie 2019-07-01 Wil ook weet of die reeks op dvd's beskikbaar is en waar dit gekoop kan word. Baie dankie.

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Marie 2019-07-01 Leon, jy is 'n meester met die woord! Soveel respek en waardering vir 'n mentor van faam! Dankie!

Armoede in SA soos hamster in wiel

Hans Richardt 2019-07-01 Wel, tekenend van armoede en verval is morsigheid. Daar was tydens nepotisme van Paul Kruger se regering, wit arm boere. Die stelling wat ek gemaak het, is dat dit siklus is. Hetsy watse kleur armoede, dit gaan toeneem, want die Vierde industriële rewolu

Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie

Gustaf Claassens 2019-07-01 Menseregte word elke dag oral geskend op verskillende wyses en oor verskillende 'redes' soos tereg hierbo gesê word. Dis 'n onbenydenswaardige situasie vir hulle wat daardeur geraak word en ontstellend vir diegene wat hulpeloos moet toekyk. In talle van

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

F C Boot 2019-07-01 Beste Spook Speurder Jammer maar die eie tuisland waarvoor baie ,myself ingesluit, 10 jaar opgeoffer het as lid van die Burgermag, is van die tafel afgevee die dag toe liberales soos aasvoëls op 'n erg verswakte P W Botha toegesak het. Daai gedagte moe

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Andre Scholtz 2019-07-01 Dankie Leon, Paul tot op sy einde nog dieselfde karakter.

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Gustaf Claassens 2019-07-01 Dis 'n huldeblyk wat 'n blik op albei se 'ratwerking' as mense is. 'n Goeie voetnota vir toekomstige verwysings oor grotes en legendes wat ons kultuur staande en lewendig hou. Goed so.

Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie

Sarie 2019-07-01 Dis so jammer dat Suid-Amerikaanse en Afrikalande se regerings nie kan verbeter nie en hul inwoners in die steek laat dat hul tot drastiese onwettige stappe moet oorgaan om vir ‘n beter lewe te soek. Waar ouers dikwels hul kinders oor die grens stuur, m

Seisoene van Sabbatte

Jana 2019-07-01 Uitstekend!

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Anina Touc 2019-06-30 'n Pragtige huldeblyk vol deernis. Dankie Leon.

Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard

Marié Jacobs 2019-06-30 Dankie, Petro, ek is bly dit het jou geraak. 💝

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Etienne Rautenbach 2019-06-30 Sal hom mis.
Top