Kommentaar

Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe

Jarite van Zyl 2019-06-26 Kan ons asb nog 'n Klankbord -reeks kry? GOU! Dit was uitstekend.

Dankie Leon Wessels

F C Boot 2019-06-26 Relevansie sê jy Hansie? Van middeleeuse Latyn na Engels na Afrikaans of dink jy dit is nie toepaslik of ter sake nie?

Slapchips se uiteinde

Hans Richardt 2019-06-25 Welkom terug.

Photo gallery: Schreiner Karoo Writers Festival 2019

Johann Andersen 2019-06-25 En die Boere kuier lekker saam.

Slapchips se uiteinde

Reusedwerg 2019-06-25 Genugtig, wat 'n aangename verrassing. Was half bekommerd dat daar ’n lappie grond ook al vir jou oopgegrawe is. Met dood in die land is niemand meer sy lewe seker nie. Ek koop ook nie meer groen piesangs nie.

Dankie Leon Wessels

Reusedwerg 2019-06-25 Dit lyk vir my dat die realiteit uiteindelik die land getref het. Ons sit in die land met 'n probleem wat ek sien nie in die nabye toekoms opgelos gaan word nie. Die sg onderhandelings was net 'n kleedrepetisie (window dressing) vir wat kom.

Armoede in SA soos hamster in wiel

F C Boot 2019-06-25 Beste Hans Ek kan sien jy weet nie veel van Daveyton se geskiedenis nie. Ek skryf soos ek dit onthou. Met die sluiting van die myne in die 1950 het ongeveer 10 000 mense agtergebly in.Hulle is toe deur die destydse stadsraad tydelik in 'n tentekamp by Ap

Dankie Leon Wessels

Hans Richardt 2019-06-25 FC Boot, jou era van denke-relevansie is verby.

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

Amper Oupagrootjie Johann Vlakvark 2019-06-25 In sy werk 1984 skrywe George Orwell: “Throughout recorded time, and probably since the end of the Neolithic Age, there have been three kinds of people in the world, the High (klein minderheid regerend binnekring elite), the Middle and the Low. The aim

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

Sarie 2019-06-25 En van Martin se beroemde droom het ook nie baie gekom nie. Ten spyte van regstellende aksie vir amper 70 jaar struggle swart Amerikaners nog voort. Die persentasie swart gevangenes oorskry by verre die wit gevangenes. So drome is net illusies en as dit n

Donkerwerk: ’n onderhoud met Nini Bennett

Marieta 2019-06-25 Nini is 'n inspirasie, haar gedig trek my aandag na opregte liefde en die gebruik van metafore beïndruk. Met haar antwoorde op die vrae ontbloot sy haar taalkarakter en -kennis wat my onbewustelik lok en uitdaag om my taal beter uit te druk. Dit was 'n v

Armoede in SA soos hamster in wiel

Hans Richardt 2019-06-25 FC Boot, toe ek begin het in NP-tyd in Daveyton, het geen groter Benon- stadsraad bestaan nie. Daveyton het eie stadsraad, burgemeester verkies deur die swartes wie hul rekeninge betaal het, eie verkose raadslede gehad, eie swart stadsingenieur, eie busdi

Slapchips se uiteinde

Trisa Hugo aka MaanKind 2019-06-24 Lekker om weer 'n skrywe van jou te lees!

Dankie Leon Wessels

F C Boot 2019-06-24 Beste Hans Om Mark Twain aan te haal: "Age is an issue of mind over matter. If you don't mind, it doesn't matter."

God se Woord verander nie. Of hoe?

Delien 2019-06-24 Sjoe! Al wat ek kan byboeg is wat die Woord sê: Sodomie is 'n gruwel in God se oë. Ons kan nie daarby verby kom nie al is ons hoe slim.

Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes

Stuiwer 2019-06-24 Ek is wit. Baie wittes het my a gekomplimenteer met "jy praat 'n mooi Afrikaans". Hoekom nou ras voor 'n kompliment gooi? Arrie nee.

Vyf nuwe gedigte deur Gideon C du Toit

Rika scheepers 2019-06-24 Dit raak my siel aan.

Universiteite in Afrika: Is moderne kennis noodwendig Westers en daarom verwerplik?

Breytie 2019-06-23 Suid-Afrika is besondere dank verskuldig aan Willie Breytenbach dat hy hierdie sensitiewe saak vir ons so duidelik oopgebreek het. Dit bring hierdie skokkende waarheid na vore dat daar nooit voorheen geveg is ter wille van Afrika-wetenskappe nie. Nou kan

Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes

Jan Rap 2019-06-22 Spyker op die kop Johannes Comestor!

Die gevaar van die enkele narratief

Philippus. 2019-06-22 Die vraag ontstaan: voel die "ander party" hoegenaamd nie die behoefte om die narratief deur eie aanbieding tweekantig te maak nie? Is die weergawe wat behoue bly, nie juis ook 'n antwoord op die vraag, Was jy/julle geregverdig in julle optrede nie? Want

Vonnisbespreking: Onregmatige arrestasie en daaropvolgende gevangehouding: die kousaliteitskwessie

Gustaf Pienaar 2019-06-22 Hóé problematies die onderskeid tussen feitelike en juridiese kousaliteit kan word, blyk myns insiens uit die hoogste hof van appèl se uitspraak in Fred van der Vyver se skadevergoedingseis teen die minister van Polisie. Ek het my hand aan 'n bespreki

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

Andries G H van der Walt 2019-06-22 Ramaphosa se toespraak het my laat dink aan wat Leo Barnard oor die ABO geskryf het: “Robert Lacouer-Gayet voer die volgende argumente aan in sy onderskatte, vertaalde werk uit Frans, A history of South Africa: ‘The British were taking possession of a

Vonnisbespreking: Die beskerming van die identiteit van minderjariges by volwassenheid

Gustaf Pienaar 2019-06-22 Dankie vir 'n interessante en verdienstelike artikel. Wat my interesseer is wat die posisie behoort te wees indien 'n minderjarige wat - sê - kort voor ouderdom 18 skuldig bevind word aan 'n misdryf, ná mondigwording uit eie wil teen sy skuldigbevindin

Die siel van die akademie

Alastair van Huyssteen 2019-06-22 Baie interessant en stimulerend vir my.

Die gevaar van die enkele narratief

Breytie 2019-06-22 Dit verstom my steeds dat daar persone en groepe is wat blykbaar die reg het om bejammer te word. Wie of wat keer enige persoon om enige skryfsel te publiseer vanuit 'n eie perspektief? Wie of wat keer enige persoon om sy of haar omstandighede te verbeter

Private-sector involvement as a key driver of successful land reform

kla-kous 2019-06-22 I am not saying it is the case here, as I don't know, but so many of these land schemes are compiled by people who do not have first hand knowledge of farming - accountants, economists, leftwing radicals, Afro-apologists and the like. For some reason it i

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Lucille 2019-06-21 Awesome! Gaan definitief inskakel. Gr5

Universiteite in Afrika: Is moderne kennis noodwendig Westers en daarom verwerplik?

Dr D P van Velden 2019-06-21 Dankie Willie vir jou nugter ontleding. In Geneeskunde en Ingenieurswese kan ons nie anders as om te steun op die Westerse kultuur en wetenskap nie. Moedertaalonderrig speel ook 'n beduidende rol in kennisoordrag en toepassing. Ongelukkig het die ander Af

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

Johan Buitendag 2019-06-21 Wat 'n uitstekende beoordeling! Baie geluk geluk!

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Amanda le Roux 2019-06-21 Ek hou met belangstelling dop. "Wiskunde is 'n studie van getalle en syfers".... mmmmm Ek vertrou daar kom iets wat reg laat geskied aan die wonderbaarlike priemgetalle.

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

John Mobbs 2019-06-21 Cyril Ramaphosa wil die indruk wek dat sy dagbreekplan en sy stuur-my ideaal werk, tog weet ons dat hy nie in staat is om die Zuma-verkragting van ons ekonomie te heel nie. Ons President moet besef dat hy met 'n spul politici sit wat net aan hul eie sak d

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Charmaine 2019-06-21 Benodig hulp vir ons Graad 5 kind.

Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?

Renie Laage 2019-06-21 Hoe reg is jy Bettina, die kloof tussen die mense wat gisteraand daar voor die President gesit het en die groot meerderheid wat daar naby die Parlementshuis in plakkerskampe, parke en sommer net op straat nie genoeg gehad om te eet of warm te bly nie, is

Smit Motors deur Réney Warrington: ’n resensie

Trisa Hugo 2019-06-21 Wonderlike resensie! Ek begin vanaand myne lees.

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

LitNet 2019-06-21 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by dié wat reeds geplaas is en hier is 'n indeks van die vraestelle wat reeds verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan enige van die vraes

Van Afrikaans gepraat en Finding Afrikaans deur Christo van Rensburg: ’n lesersindruk

Johnnes Comestor 2019-06-21 Van Rensburg beweer in sy 2018-boek dat Afrikaans in 1595 ontstaan het; in sy 2012-boek selfs dat Afrikaans in 1495 ontstaan het. Dit is wensdenkery waarvoor daar geen dokumentêre bewys bestaan nie. Wat Van Rensburg gedoen het, is om oor te kompenseer vi

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Kyls 2019-06-20 Hi waar kan ek die DVD koop?

LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig

A.M. Holder 2019-06-20 Hierdie is wonderlik! Is opgewonde om te sien wat Wênkbrou gaan oplewer.

Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen

Rudie Rousseau - 0825361917 2019-06-20 Ek het vir sewe jaar 55 Boervrou- en Kindekonsentrasiekampe verfilm en elke kamp word afsonderlik behandel. Waar kan ek in Bloemfontein gaan kyk na die briewe in die lêer asb. En is dit moontlik om dit af te neem met die kamera?
Top