Kommentaar

Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes

Loraine 2019-06-11 Bravo Bettina, ek het sommer opgehou lees aan die boek want ek het my so vererg. Dankie vir jou insig en kommentaar, want ek voel ook dat wittes nie uitsprake kan maak oor mense van kleur se reaksie of uitbeelding, sonder oop raadpleging nie.

Armoede in SA soos hamster in wiel

Johan Jooste 2019-06-11 Beste Hans, Daar is 'n sielkundige effek hieraan gekoppel wat gelykstaan aan die sogenaamde "battered wife syndrome". Die slagoffer keer maar net weer en weer terug na dieselfde omstandighede toe, want dis al wat hy of sy ken. Die sindroom waarna ek verw

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Charles 2019-06-11 Knorrelkop van 'n ou man! :) ... mal oor daardie unieke Afrikaanse "kn"-klank. Lieffrikaans

Sosiale vaardighede

Tiens Pretorius 2019-06-11 Wat seker vir baie mense asosiaal is, is die rook van dagga. Tog word dit sosiaal ook gedoen wanneer die manne in 'n kring sit en die pyp aan-pass. Maar ernstig wonder ek hoe staan die wet nou? Gaan daar plekke wees waar jy jou stopsels kan koop of moet j

50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie

ChrisE 2019-06-11 Willem mag maar. Almal se vriend. Doe zo voort.

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

F C Boot 2019-06-11 Beste Hans Gaan lees my kommentaar onder "Armoede in SA soos hamster in wiel".

Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie

F C Boot 2019-06-11 Beste Hans Sodra geld in staatskoffers beland raak dit kleurloos. Ek kan dus nie vir die staat voorskryf hoe hy sy fondse moet aanwend nie, want die politieke party wat ek ondersteun is te klein om die regering te vorm. Die realiteit is tog 'n gevolg van

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Rut Pienaar 2019-06-11 Ek is op soek na Wiskunde Gr 6 Vraestelle vir Junie en November, asb. Laat weet asb hoe die prosedure werk Baie dankie Vriendelike groete Rut Pienaar

MM Walters (1929–2020)

Johnnes Comestor 2019-06-11 In die jare sestig het ek 'n brief of twee met Thys Walters gewissel. Hy het toe groete gestuur aan Dawie van Dyk, wat toe 'n professor in Opvoedkunde was en 'n oud-kollega van hom aan die Opleidingskollege Graaff-Reinet. Die Van Dyk-egpaar was kinderloos

Dalene Matthee (1938–2005)

Tshepiso Boitshepo Thupayapheko 2019-06-11 Goed.

Ek is gay en was 'n predikant

Juan Olivier 2019-06-11 Wat verstommend is, is dat alhoewel die Bybel heel duidelik is dat die beoefening van homoseksualiteit verkeerd is dat jy mense kry wat goed sê soos dit is oukei volgens die Bybel. Hulle sal iets sê in die lyn van “God is liefde” of “Jy mag nie oo

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

Pieter. Kroutz 2019-06-10 As die Afrikaners hulself vandag nog moet bevry, dan het hulle hulself vanaf 1910 tot 1994 stelselmatig vasgeketting met alles en nog wat. Die alles en nog wat moet Hans maar self uitwerk. Die bevrydingstryd van Hans dui ook op 'n identiteitskrisis. Ons A

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-06-10 Dirk Booysen, sorry to say this, but you are a person with traditional views that even many SR people wouldn't share anymore. What Ontnugter said is true because many people entered the faith homes without having a profession, and we all know that there a

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lodewyk 2019-06-10 Dear Lucas, If you have forgiven your oppressors, as you call them ... At a point in time you also have to stop with your comments about SR and their " wrongdoings" of the past. Go and look for a place where you may find peace in your heart, go to the cro

Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie

Hans Richardt 2019-06-10 FC Boot, al gedink dat as belastingbetaler en as betalende lid van AfriForum, jou "geld" teen dit self veg? In stede kon jou "mildelike" bydrae by AfriForum, onderdeel by Solidariteit, gebruik word om selfbeskikking vir onderwys in Afrikaans te doen en w

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

Hans Richardt 2019-06-10 Staatsbeskikking is duidelik waaroor jy skryf FC Boot. Ek praat oor selfbeskikking en ek belê daarin, want dis die moeite werd. Verdere verduidelikings wil ek nie gee nie. Ek verwag nie dat jy daarin hoef te glo en nog minder, dat jy daarin hoef te belê

Armoede in SA soos hamster in wiel

F C Boot 2019-06-10 Beste Hans Twak man die gesprek het nog nooit gegaan oor selfbeskikking vs staatsbeskikking. Jy verstaan nie die erkende definisie van selfbeskikking nie soos ek dit herhaaldelik geskryf het. Jy verstaan ook nie die begrip kultuur nie. Enigiemand wat di

Sosiale vaardighede

Reusedwerg 2019-06-10 Ek gaan nie met jou veg nie, maar die Noord-Kaap is vir my in 'n ander land en dit is moer ver. Ek hoor wat jy sê. Etiket is verskillend vir elke persoon. Dit is soos mooigeit. Iemand is nie vir almal mooi nie.

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Ruston Hornsby 2019-06-10 Piet's legacy will live on through his music. 'n Wonderlike huldeblyk aan ons held - te vroeg weggeneem. Slaap saggies ou vriend. Tot ons weer ontmoet.

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Hans Richardt 2019-06-10 Ek het Afrikaanse boek van 1925 gelees. Daarin was meer anglisismes en lelike anglisismes as aangehaalde Engelse terme. Wat vir my erg is, is dat bv selfstandige naamwoorde uit Engels in Afrikaans verbuig word, bv Chinese wat Sjinese word. China wat Sjina

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-06-09 Lodewyk, would you please read the Bible verses that I wrote in my comments. It is not a sin to remove the speck out of your brother's eye as long as you have removed the plank from your own eye. I already forgave my opressors as I said in another comment

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Anna 2019-06-09 Uitsonderlike herinneringe. Inspirerend. Vertroostend.

MM Walters (1929–2020)

Philip Nel 2019-06-09 Ek moet net noem dat ek Afrikaans as tweedetaal-onderrig het en ook vir jare hoof eksaminator was vir die TOD. Elke gedig van MM Walters was ’n hoogtepunt! Ook vir my leerders. Dankie MM

Waarom nog veg vir Afrikaans?

Spook Speurder 2019-06-09 Ons moet nog veg vir Afrikaans, want sonder ons is die wêreld 'n swakker en slegter plek. Ons het eienskappe ontwikkel wat niemand anders het nie, goeies en sterkes. Soos elke groepering van mense, onder die baie miljarde wat daagliks bestaan, verander e

Armoede in SA soos hamster in wiel

Hans Richardt 2019-06-09 Reusedwerg, dit is dieselfde konsep, selfbeskikking vs ouers wat oor jou lot moet beskik. Ek verduidelik hierdie konsep, want ene FC Boot bly my met sirkel-argumente aanval oor selfbeskikking vs staatsbeskikking. Daar is niks wat 'n kollektief van eender

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Johnathan Martin 2019-06-08 This was so vivid and cool to read Johan, your vibe, and your love shines bright!

Ek wonder oor die Chris Wait-tipe en die Red October-tipe

Marietjie le Roux 2019-06-08 Gerhard Kruger, self kon ek dit nie beter gestel het nie.Doe so voort!

Onderwys: die ANC-regering se grootste mislukking die afgelope 25 jaar

d westdyk 2019-06-08 Die onderwysunie is direk verantwoordelik vir die jammerlike toestand van die onderwysstelsel! Versamel ledegelde en verder rol hulle klippe in die pad van diegene wat hulle tot verantwoording wil roep! Verder, hoe kan mens begrippe van wiskunde skeinat e

#politieklimeriek – Marieta McGrath is die wenner!

Lizette Simpson 2019-06-08 Waardige wenner! Welgedaan!

Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?

Angus 2019-06-07 Beste Jan, met my gaan dit nog goed. Hoe gaan dit nog met jou? Skouterrein? En dit van 'n man wat "suiwer" Afrikaans wil praat? Ag, nee, Jan! Dis mos tentoonstellingsterrein, of hoe? Dit is die probleem met Afrikaans. As 'n mens eers moet dink wat die

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Estie van Heerden 2019-06-07 Het die 7de Junie s’n gemis en ai, dis vreeslik. Hoe kan ek dit te lese kry? Ek’s dol oor die verhaal is self 64; die storie is ’n moet-luister.

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

F C Boot 2019-06-07 Hans Jy het geen idee waarvan jy praat nie en ignoreer doodeenvoudig die erkende definisie soos ek dit aangehaal het in Engels: "Essentially, the right to self-determination is the right of a people to determine its own destiny. In particular, the princ

Afrikaans as onderrigtaal

Hans Richardt 2019-06-07 Ek het houding van bittereinder oor taal, kultuur en gemeenskapontwikkeling van eie instellings vir selfbeskikking.

Sosiale vaardighede

Hans Richardt 2019-06-07 Reusedwerg, etiket? Ek kyk hier waar ek bly in Noordkaap, hier loop mans voor en vroue en kinders tou agterna. In sommige gevalle loop die vroue voor en die mans drentel agterna. Hierdie herinner my aan inheemse tradisies, meer as aan Europese etiket.

Armoede in SA soos hamster in wiel

Hans Richardt 2019-06-07 Reusedwerg, verstaan jy dan? My twee dogters het ek geforseer om so gou moontlik na matriek op hulself aangewese te wees. Waarom kinders van 20 en ouer nog onderhou, veral as jy pensioenaris is?

Afrikaner-kapitalisme: van brandarm tot stinkryk deur David Meades: ’n resensie

Daan Desimaal 2019-06-06 Wat 'n wonderlike geskenk om so 'n boek te mag lees, geskryf deur een van ons land se mees begaafde sake-joernaliste ooit. Ek hoop dat David 'n reeks onderhoude sou voer op YouTube. Dink net wat Chris Stals kan vertel oor die Rubicon-fase en die besluit

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Nico 2019-06-06 Ek wens ek kon so gevleuel skryf. Mooi, dankie.

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Johan Talma 2019-06-06 Wat 'n fantastiese huldiging!

Onderwys: die ANC-regering se grootste mislukking die afgelope 25 jaar

Dr D P van Velden 2019-06-06 Moedertaalonderrig is sentraal tot gehalte-onderwys. Dit is die taal waarmee mense identifiseer en ten beste kan uitdruk. Die stelselmatige verengelsing van die onderwysstelsels in Suid-Afrika is onrusbarend.

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

Hans Richardt 2019-06-06 Charles, wat ek nooit na verwys het nie, was FC Boot se "tuisland-sindroom"! Ek het bloot aangedui dat Afrikaanse skole, tersiêre onderrig en opleiding reeds tasbare werklikheid is, wat geen politieke party by betrokke is nie. Verder het ek ook geen ras
Top