Kommentaar

Spade Reën Sending (Blourokke)

Robert 2019-06-04 F C Boot, ek stem volkome met jou saam. Dis nie die kerk wat jou red of waar jy die Here aanbid wat jou in die hemel sal bring nie. Ongelukkig het van ons kerkpredikers, en dit is nie net in Spadereën die geval gewees nie, maar ander kerke ook wat dit su

Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming

Vlakvark 2019-06-04 Toekomstige toenemende verskeidenheid en etnisiteit in elke land is 'n gegewe. Die vraag is: "Hoe gaan elke land hierdie verskynsel pro-aktief bestuur vir toenemende orde, reg en geregtigheid, vrede en naasteliefde?”

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Chris Marnewick SC 2019-06-04 Nog 'n paar opmerkinge oor die Camino Portuguese: So aantreklik as wat die landskap is, en so indrukwekkend as wat die argitektuur van die kerke en katedrale is, gaan die Camino oor mense. Die mens binne in jou, die persoon wat langs jou stap, die persone

“Magic” by Michelle Francis

N J Wyatt 2019-06-04 Simple yet beautiful, poignant and artistically written. I'm sold and I haven't even heard the melody of this song ... lol

Trading through the old Transkei

Pauline Lourens 2019-06-03 Hi I am Pauline, maiden name Ellis and knew the Butcher family in Bizana. I attended the school with the daughters, Belinda and Jackie Butcher; their parents were Don and Barbara Bircher.

Waarom nog veg vir Afrikaans?

Pieter. Kroutz 2019-06-03 Panyaza Lesufi kan nie Afrikaans doodmaak nie. Die Afrikaanse sprekers kan dit doen deur net toe te kyk hoe die verengelsingsbeleid informeel toegepas word. Onthou die geskiedenis! Hier in De Aar leer die Xhosa-kinders Afrikaans met vreugde. Hulle se vir

Sê my velkleur hoe ek klassifiseer word en hoe dom of slim ek is?

Pieter. Kroutz 2019-06-03 O, hoe kan Afrikaanssprekendes op mekaar skel! Jammer mense , met my lae intelligensie het ek 'n stadige lesing (slow motion) nodig om al jul skellery te verstaan. Laat weet my wanneer julle bedaar het. Afrikaanse groete Pieter

die taal (vir ampie coetzee, na ingrid jonker se "die kind")

Pieter. Kroutz 2019-06-03 Die taal het baie tonge. Die Xhosa-leerders by Hoërskool De Aar wil die taal leer. In watter taal sal die bruinmense van die Karoo jou verstaan? My bruinmense in Barrydale ken net die taal. Genadendal sê dit is ons taal. Die taal sterwe vir mense wat di

Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging

Wietz Marais 2019-06-03 Ek dink die skrywer ruk die dam onder die eend uit hier. Staat en kerk gaan nie meng hier nie. Bly kalm. As ek president is en ’n Moslem-kollega handig ’n kopie van die Qur'an aan my sal ek dit openhartig aanvaar en ek sal moontlik ook sy handtekenin

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-06-03 Ontnugter, everything you said is so true. May the Lord bless you and your family.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Michelle le Roux 2019-06-03 ek is opsoek na graad 4 vraestelle vir Afrikaans.

200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda

Helen Holleman 2019-06-03 The author is mistaken in thinking that there was no attempt to stop the name change - the arguments went on for (it seems) years! I think it's natural that names will change over time, and that each event will be fraught with argument back and forth, but

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

elmien 2019-06-03 het julle ening antwoorde op die vraestelle

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Erieka 2019-06-03 Vra asb vreastelle van onderwereld en krismis map Jacobs asb en die gedigte

Afrikaans as onderrigtaal

Jan Rap 2019-06-03 Ja Hans, presies; ons het Engels omhels en ons eie tale verwaarloos en wie's julle nou om julle taal te wil handhaaf?

Testosteroonvlakke

Jan Rap 2019-06-03 Oukei Leon dankie - ek verstaan nou (beter).

Spade Reën Sending (Blourokke)

F C Boot 2019-06-03 In Lukas 14 is ' Die verhaal van die feesmaal en die genooides' opgeteken. Die slotsom van die gasheer is: 21“Die helper het toe teruggekom en vir sy werkgewer vertel dat niemand meer kon kom nie. Die man was woedend daaroor. Nadat hy so ’n rukkie g

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Mariëtte 2019-06-03 Bostaande skakel na die memorandum (Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum), skakel bloot ook na die vraestel en nie na die memorandum nie - Kan u help asb.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

Lidia Theron 2019-06-03 Sover ek weet was daar 'n opvolgboek beplan.

Verkiesingsuitslae en kultuurbelange

Danie Bosman 2019-06-03 Ons behoort in ons privaat hoedanigheid glad nie Engels te praat as enige instansie ons ondersteuning wil hê of werk by ons wil doen nie. As die persoon wat ons nader nie Afrikaans met ons praat as ons die gesprek begin in Afrikaans nie. Antwoord in jou

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

F C Boot 2019-06-03 Beste Hans Kom nou 'n slag by. Ek het groot waardering vir elkeen en elke inrigting wat Afrikaans bevorder, maar ek kan ook nie my afsluit van die werklikheid nie en dit is die verswarting van ons woongebiede en gevolglik ook skole. Neem Gauteng as voor

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-06-02 Dirk Booysen, sometimes there are circumstances in your life from which one cannot escape. That's why I had to stay in SR for such a long time. I could repeat every sentence that I wrote and explain why it is the truth. I only wanted to help them realize

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-06-02 Blou Bloed Blou-Rokkie, you wrote:" En ook nie stil wees as dit wat so persoon sê so 100 % teen Liewe Jesus is nie ..." To say critical things about church members does certainly not mean to be against Jesus. I do not consider myself as an SR opponent.

kantoorpolitiek

Jacobus Swart 2019-06-02 "... en gryns met toegenaaide ogies," vind ek intens prettig!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

Henry H. Pinkham 2019-06-02 Hierdie boek se radio-episodes is onmisbaar. 'n Mens leef jou in in die verhaal. Ek hoop daar is 'n opvolgboek.

Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging

Louise Brand 2019-06-02 Mogoeng se identiteit is in sy Christenskap. Volwasse verdraagsaamheid vereis in Suid-Afrika dat mense ander mense aanvaar vir wie en wat hulle is. Dit wat hy gedoen het, spruit voort uit wie en wat hy is. Hoekom moet hy dit onderdruk net om ander mense t

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Annarita 2019-06-01 Hallo ek stel belang in graad 5vraestelle asb tel,rangskik ,breuke,optel en aftrek,lengte,inhoud en volume,tyd,data 3d en 3d vorms simmetrir en woordsomme asb vraestelle wat my dogter kan oef sy skryf dinsdag wisk eksamen

Spade Reën Sending (Blourokke)

Dirk Booysen 2019-06-01 Ontnugter wees mans genoeg om jou naam te noem dan sal jou geskiedenis openbaar wees. Daar is duisende gelukkige mense in geloofshuise en menigte met waarskynlik beter kwalifikasies as jy en Lucas (wat ook agter ’n skuilnaam skuil ) Menigte jong mense h

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Chris Marnewick SC 2019-05-31 Ons is pas terug na 180km oor 9 Dae op die Camino Portuguese van Balugaes deur Ponte de Lima-Valenca-Porrino-Arcade-Pontevedra-Caldas de Reis en Padron tot in Santiago Compostela. Dit was 'n ontdekkingsreis sowel as 'n pelgrimstog met hopeloos te veel om

Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?

Hans Richardt 2019-05-31 Tiens Pretorius, eintlik voel ek 'n fok wat FC Boot in my keel wil afforseer.

Afrikaans as onderrigtaal

Hans Richardt 2019-05-31 Jan Rap, dis blatant. Omdat swartes bereid is om hul taal en kultuur weg te smyt, verplig nou Afrikaanse studente om dieselfde met geforseerde etniese almalgamasie te moet doen? Geen vryheid van keuse en assosiasie nie meer in SA as hierdie deur universit

Sê my velkleur hoe ek klassifiseer word en hoe dom of slim ek is?

Ismail Lagardien 2019-05-31 There is nothing wrong with emotional responses. To deny this is either very crude positivist dogma, or simply sexist. Human responses are not always driven or shaped by “rational” thought. And the suggestion that the writer is “emotional” is typi

Universiteit van Pretoria: Marionette of realiste op die pad na eentaligheid?

Esra Plaatjies 2019-05-31 Doktorandus, baie dankie vir 'n artikel wat bloot net die waarheid praat!

Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?

F C Boot 2019-05-31 Beste Tiens, 'n Mens het seker 'n grondwetkenner nodig om die volgende artikel in perspektief te plaas. https://hsf.org.za/publications/hsf-briefs/the-right-to-basic-education As leek lyk dit vir my of die drie voorbehoude gelys onder 2 inagneming

Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging

F C Boot 2019-05-31 "Oath of office or solemn affirmation".Beide is bindend, maar dit is tog opmerklik dat die meerderheid verkies het om die eed af te lê. As jy die eed aflê en sê'' So help me God' roep jy God as getuie van jou vaste voorneme, maar dit beteken ook dat jy

200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda

Rodney Warwick 2019-05-31 Fair point Izak Smuts; but is it too relevant considering the name is Xhosa and its pronunciation and spelling have been recorded and adapted (over a long period) for literacy which the early 19th century Xhosa never possessed? Just in itself using Makhan

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

LitNet 2019-05-31 Hallo! Ons verskaf nie opsommings van vakke nie, maar help graag met oefenvraestelle soos hierdie een. Kyk ook na LitNet se skoleafdeling vir nog inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld mo

Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

LitNet 2019-05-31 Hallo Alida! LitNet kan help met oefenvraestelle, soos hierdie een. En dan is daar nog vraestelle en ander skoleinhoud op ons skoleblad: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is nog nie so baie oefenvraestelle
Top