Kommentaar

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Chrizane Geldenhuys 2019-05-31 Liewe Hilda. Dis wonderlik om te hoor julle gaan die Portugese roete aanpak! Ek sal dit maklik weer doen. Die stopplekke is nie beslis nie, maar ons was baie dankbaar vir die twee korter stapdae. Op dag vyf kan julle by Rubaies stop in plaas van die 30km

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Chrizane Geldenhuys 2019-05-31 Oom Johan! Dis nou lekker om van jou te hoor. Dis immers waar. Die Camino werk in jou binneste al beplan jy dit nie so nie.

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Hilda Moll 2019-05-31 Hallo Chrizane, baie baie dankie vir die insiggewende relaas van julle Portugese roete. Ek is 75 en stap hierdie roete in Augustus saam met my susterskind Anet wat 60 is. Veral die stopplekke kom baie handig te pas. Nogmaals baie dankie vir hierdie intere

Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

Alida Swarts 2019-05-31 Ek wil graag weet of daar enige werk wat graad 1's nou doen beskikbaar is asb.

200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda

Izak Smuts 2019-05-30 Die skrywer beweer dat hy die streek oor die afgelope twee jaar verken het, maar skyn onbewus te wees van die feit dat die naamsverandering in ‘n hofgeding betwis word. Sy aanvaarding van die naam “Makhanda”, wat sy oorsprong het in die skrywe van â

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Johan van der Hoven 2019-05-30 Hi Chrizane Tiana het vir my die skakel na jou blog gestuur en dit was so lekker om jou ervarings te lees ... Ons moet tog eendag saam met Tiana/Christof en julle saamkom om dit wat jy sê, te onderstreep. Ek het al drie Camino's gedoen (Die laaste een d

Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?

Tom McLachlan 2019-05-30 Ek het geen begeerte om dié prulboek te lees nie, maar wat ek al in sekondêre bronne gelees het, is genoeg om my te laat gril as ek die boek in 'n winkel sien. Afgesien van die medies-fisiologiese inligting wat Mollett verstrek en wat bewys dat iemand

Namibiese verhale: Die keiservoël oor Namaland en Die vertes in

Christa Burger 2019-05-30 Ansie ek soek dit ook. Kon jy hom al opspoor?

Namibiese verhale: Die keiservoël oor Namaland en Die vertes in

Christa Burger 2019-05-30 Waar kan ek die Keiservoël oor Namaland bestel? Ek het al redelik oral probeer op die internet.

Ses redes waarom

Ilse 2019-05-30 Ek hoop jy bied nog een aan, volgende jaar of so?

die taal (vir ampie coetzee, na ingrid jonker se "die kind")

Anton Vorster 2019-05-30 Dankie, Clinton. Jou gedig is self 'n bewys van hoe "soepel (die taal nog kan) lê in die mond van ’n mens", ten spyte van alle pogings om dit dood te maak. Miskien is daar tog hoop dat die roggel nie finaal 'n doodsroggel sal word nie.

The love song of André P Brink by Leon de Kock: a review

Andre Hattingh 2019-05-30 Brilliant interesting review. Am really looking forward to reading the book.

Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging

Charl Adams 2019-05-30 As sekularis dink ek wel dat die hoofregter in sy fundamentalistiese ywer te ver gegaan het. Maar wat as die President aangevra het om nie 'n sekulêre inhuldiging te hou nie? Miskien was dit juis sy voorkeur.Ek dink tog Mogoeng moet sy oortuigings by di

Binyavanga Wainaina se "Hoe om oor Afrika te skryf"

Monica Hammes 2019-05-30 En lees beslis sy boek One day I will write about this place. Wat 'n verlies is sy afsterwe nie.

Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?

Tiens Pretorius 2019-05-30 Was daar destyds, tydens die onderhandelinge, nie ooreengekom dat Afrikaans met sy universiteite en skole behoue sal bly nie? Indien wel, is daar ooreenkomste daaromtrent onderteken, of was daar ten minste in notules dienooreenkomstig aangeteken? Indien w

Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging

F C Boot 2019-05-30 Nou wil dit vir my voorkom asof die skrywer en sommige na wie verwys word, van mening is dat 'n mens se lewe in kompartemente verdeel moet word. Een vir godsdiens, een vir sport, een vir deelname in die regering ens. Elke Christen wat Jesus Christus as s

’n Oepe Brief: vestaan jou storie voo djy wil praat van hoe dom ek en my kallidness is

Anthony Wilson 2019-05-29 ONS neem die drie primêre kleure BLOU ROOI GEEL meng dit en … wat kry jy? ek sal jou sê BRUIN wil jy die BRUIN donkerder maak? GOOI swart BY wil jy die BRUIN ligter maak? GOOI wit BY so ONS is die KLEURE julle? die TINT! So as die

Waarom nog veg vir Afrikaans?

Charl zThom 2019-05-29 As voorstander vir die behoud en uitbouing van Afrikaans bekommer dit my net dat al hoe meer bruinmense verkies om Engels te praat terwyl hulle duidelik eerstens Afrikaanssprekend was of is. Dié mense se steun vir Afrikaans is myns insiens onontbeerlik v

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Inanda 2019-05-29 Baie dankie vir hierdie webtuiste en baie dankie Marise. Jou hulp word baie waardeer!

Spade Reën Sending (Blourokke)

ONTNUGTER 2019-05-29 I agree with Lucas, the faith homes have caused endless heartache to so many people. When we were congregation we were treated like royalty, because they want "ondernemings" (personal donations) from you. By my oh my ... then we went to the faith home. A

Sara deur Maretha Maartens: ’n resensie

Barend van der Merwe 2019-05-29 Dankie.

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Annette Verdoes 2019-05-29 Opsommings van Fisiese Wetenskappe vir eerste twee kwartale ontvang.Graad 10

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2019-05-29 Hallo! Van LitNet se kant af, kan ek vir jou 'n indeks wys waar jy nog oefenvraestelle in die hande sal kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. En hier is nog skoleinhoud, as jy wil deurblaai om te sien wat daar nog beskikbaar is

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2019-05-29 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest

Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?

F C Boot 2019-05-29 Beste Hans As jy my wil aanhaal, doen dit dan deur dit wat ek geskryf het aan te haal en nie wat jy dink ek gesê het nie. Op 16 Mei 2019 het ek die volgende geskryf: " Onthou enige wetgewing in die verband moet deur die parlement goedgekeur word en dit

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

LitNet 2019-05-29 Goeiedag! Hier is die boekbesonderhede: http://www.nb.co.za/Books/20110. Die boeke is beskikbaar by NB-Uitgewers en hulle kontakbesonderhede is ook op hulle webbladsy hierbo. Anders kan jy probeer om vir Protea Boekhuis hieromtrent te bel, as daar een in

Waarom nog veg vir Afrikaans?

Raed-na-Gael 2019-05-29 Ek wonder of 'n sekere taalbeleid vir skole wat afgedwing was in die '70's dalk iets hiermee te doen het?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Blou Bloed Blou-Rokkie 2019-05-29 Louis ... WOW sê jy ... is jy geskok? Neem jy standpunt in of lewer jy eintlik net kommentaar met die WOW? Ek sal nie sit en toekyk hoe 'n persoon soos Lucas sê wat hy sê en nie daarop reageer nie. En ek sal opstaan vir SP verseker ... WOW is' n un

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Viaan 2019-05-28 Kan Julle asb 'n movie oor die boek maak?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2019-05-28 Louis, there are many Bible verses about when and how you should rebuke another believer. The Bible says in Matthew 7:5, "First take the plank out of your own eye, and then you will see clearly to remove the speck from your brother’s eye." Ephesians 5.1

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

Machel Prinsloo 2019-05-28 Goeie dag Waar kan mens die boeke bestel asb. Ek soek vir graad 2 en 4 asb

Waarom nog veg vir Afrikaans?

E. Hartzenberg 2019-05-28 Hul beweeg na die nuwe wêreldorde v een taal, een godsdiens, een ras. Daarom begin die happe oral voorkom.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2019-05-28 Hallo! Dis gawe nuus dat hierdie vraestelle help. Sterkte met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

bro cobis 2019-05-28 Skokkend wat ek hier lees van 'oud-lede'. Ek is n Vrymesselaar vir langer as 12 jaar, en sukkel steeds om die verkeerd daarin te sien. Elkeen het sy opinie.

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Christa Graham 2019-05-28 Ek soek asb notas en oefenvraestelle vir Gr5 Junie examen.. Van al di vakke. Dankie

Ses redes waarom

Kate 2019-05-27 Jawel, ek is daar vanaf Oktober vir die res van die jare wat ek het. Op 50 jaar klein tas gepak en verkas na Midde-Ooste, dit het byna 10jr geword. Sal dit nou na Molyvos doen.

Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie

F C Boot 2019-05-27 Beste Hans Jy is 'n gevangene van 'n idee wat nie gaan werk nie. Op 27 Mei 2019 was die geskatte bevolking 57 700 000.Hiervan het 14 700 000 hulself in die kleinste provinsie Gauteng met 'n oppervlakte van 18 176 km² kom vestig. Vra jouself die vraag a

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

A Swan 2019-05-27 Baie dankie vir die vraestelle en memos! Dit help baie :-)

Spade Reën Sending (Blourokke)

Dirk Booysen 2019-05-27 Beatrice waar kom dit vandaan??? Verseker nie Spade Reën Sending se siening nie.

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Jasper Coetzee 2019-05-27 Louise is 'n kollega en vriendin, wat uitmuntende werk lewer ten spyte van die feit dat sy haar ma versorg. Toe haar ma by haar kom bly het, was ons reeds kollegas, so ek het in 'n sin haar pad saam met haar gestap. Soms is ons besig om te gesels deur 'n
Top