Hantie van Graan2019-05-27Ek sou graag eksamenvraestelle vir graad 7- Afrikaans Eerste addisionele taal wou raakloop. Ek besef die eerste addisionele taal word gewoonlik eers van gr.8 af aangebied, maar volgens die Cambridge sisteem begin "middelskool" reeds in gr. 7. Kan eniniema
Marietjie Larney2019-05-27As sewe miljoen Afrikaanse moedertaalsprekers nie belangrik is nie, is moedertaalonderrig tog tot leerders se voordeel. Engels is 'n koloniale taal wat 'n minderheid se moedertaal is. Mnr Lesufi moet hom liewer besig hou om te sorg dat die gehalte van ond
Renée Conradie2019-05-27As een van die onlangse groep kan ek net sê AMEN en Marita en Frederik bedank vir grondige leiding en kennis. En beaam dat baie aspekte oor jouself oopgaan.
LitNet2019-05-27Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ons bied wel
LitNet2019-05-27Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Piet Human2019-05-27Ek voel amper om net so digterlik te raak soos jy Diana! My naam is Piet Human. Gebore op Swellendam net na die groot oorlog. Styf langs die historiese Hollandse kruithuis van 1745 in von Mangerstraat! My pa was Cornelius Janse Human (Kerneels) en my ma w
Chris Carstens2019-05-26Toe hierdie "voorval" genoem is in van die koerantartikels oor die boek, het ek dadelik geweet dat niks wat in hierdie boek genoem word, verder vertrou kan word nie. Jou gesonde verstand sê alreeds dat so 'n besering verreikende gevolge sou hê. En iets
Emmie2019-05-26Julle sal my nie glo nie ... Ek woon in die Noord-Weste van Namibia, 450km noord van Windhoek op 'n BAIE klein plekke. En daar staan Insig op die enigste winkel se rak. Dit smaak my dit was Krismis! Die lekkerste lekker ooit! Ek kon nog van die artikels o
Brandon Few2019-05-26Ek dink boer soek ’n ou is ’n briljante plan. Daar is so baie mans wat wegkruip oor die lewe en mense wat nie saamstem nie. Ek is nou nie ’n boer nie, maar ek sal nie omgee om met een uit te gaan nie.
Hans Richardt2019-05-26FC Boot, die "eerste volke" moet hul eie strewes strewe, niks met my te make nie. Tog sit dieselfde sg eerste volke met vele van hul eie dorpies, wat deur sendinggenootskappe ontwikkel was en nou vervalle is.
Selfbeskikking is eie kapitaal, eie arbeid en
Dirk Booysen2019-05-26Legio leuens en nogmaals leuens oor Spade Reën Sending. Moet asb nie Latter Rain Mission verwar met latter day saints (mormone) nie. Mense moenie na al hierdie opinies wat deurspek is met leuens en onkunde luister nie. Gaan en stel ondersoek in en onderv
Philippus2019-05-25As daar so blatant opgetree word deur 'n politieke amptenaar, moet dit tog sekerlik deur die res van die regerende party onderskryf word? Andersins, waarom swyg hulle?
Die enigste afleiding is dat Afrikaans taboe is. Wat net kan lei tot eie geriewe en gr
Emma Bedford2019-05-25Thank you for this report. I was unfortunately unable to attend but I have the book. What a brilliant job Jansen has done in analyzing the history and exposing the conditions of domestic work.
Hans Richardt2019-05-24FC Boot, wanneer mens ploeg en net so stip voor jou kyk, sal jy verkeerd ploeg, terwyl jy ou sokkies uit verlede snuif.
Wie vertel jou dat selfbeskikking net in 'n geografiese gebied moet wees? Jy mis die punt. Wat verstaan jy verkeerd oor beheer neem va
Dirk Maritz2019-05-24Ek stem saam met al die kommentaar. Meer spesifiek met Johan Basson. Ons is besig met 2019 se uitgawe maar ai, ek weet nie wie die uitleg gedoen het nie. Ons is gewone plat op die aarde mense en kan nie altyd die uitleg verstaan nie.
Terence Niemand2019-05-24I met aunty Min when I met my future wife Michelle. She had been doing Aunty Min's hair for a long time already. This book you have published brought back memories. You know more about our precious Spirit filled aunty Min. All my love.
LitNet2019-05-24Hi Lelani! Most of our papers are available in Afrikaans. Here is a link to the index of most papers: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You are welcome to scroll through and download any exam paper you need for free. Best wishes
LitNet2019-05-24Hallo! Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: http
LitNet2019-05-24Hallo! Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: http
LitNet2019-05-24Hallo! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, i
LitNet2019-05-24Hallo! Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: http
LitNet2019-05-24Hallo! Ons vraestelle is meestal in Afrikaans beskikbaar, en hier is 'n indeks van al die vraestelle wat daar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die skoleblads vir nog inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akad
zania2019-05-24Is die beskikbaar in die winkels? Sal dit graag wil lees omdat ek in dieselfde situasie sit en weet self nie meer watter kant toe met my skoonma nie.
Sonja Vorster2019-05-23Very interesting Thomas. Well explained in a manner that a lay person can understand the logic and clarify the many questions around these allegations against a highly respected man. I read the book and was left unconvinced with every page I turned. Thank
Hilary Finke2019-05-23Absolute fantastic review, gripping.
Louise is a good friend of mine and I admire her so much for her love, dedication, faith and unending patience. A walking angel and true living saint. I am so blessed to be able to say, Louise, we are friends.
Barend van der Merwe2019-05-23Jaaaa jong. Wigte en teenwigte ... die nasiebouprojek weeg swaarder as wetenskaplike navorsing wat die voordele van moedertaalonderrig bevestig.
Leon Retief2019-05-23Uitstekende artikel Thomas. Ek het op mediese gronde reeds sterk twyfel gehad oor die waarheid van die verhaal. Jou beskrywing van die ballistiese aspekte bevestig my twyfel.
Gogo Debruin2019-05-23Dis dalk net goed dat die meeste gewone mense nie weet wat se twak soms deurgaan vir navorsing nie. Hou dit so: ons betaal daarvoor.
Charles2019-05-23Dankie Merlyn, maar bo en behalwe wat jy sê, begaan Lesufi (Lord Milner die Tweede) tog sekerlik 'n feitedwaling, of het Stellenbosch se oormatige politiese korrektheid nou (heeltemal) van Afrikaans ontslae geraak, en is Pukke nou ewe skielik deur die ba