Jeanette Ferreira2019-06-06Hierdie teks bring trane in my oë. Jakes Gerwel het skrynend in sy doktorale proefskrif uitgewys hoe Kaaps hoofsaaklik gebruik is om "die jollie hotnot" uit te beeld. Dankie, Olivia M Coetzee, vir die mooiheid, die egtheid en die sensitiwiteit hiervan. N
F C Boot2019-06-06Beste Charles
Jy het dus ook tot die slotsom gekom dat Afrikaans nie kleurgebonde is nie en dus nie vir sy voortbestaan daarvan afhanklik is nie. Diegene wat die geskiedenis verstaan, sal weet dat die Bittereinders 'n faksie van die boeremagte was wat to
Reusedwerg2019-06-06Hans ek dink dit is 'n probleem onder alle etniese groepe. Ek was 17 jaar oud toe is ek "strate" toe. Ek het nooit weer teruggetrek huis toe nie. Het gaan kuier. Ek dink dit is in die gene of 'n kultuur.
Hans Richardt2019-06-06Die bittereinders, waarvan ek myself deel ag, maak ons bydraes tot kollektief, wie glo dat ons moet selfbeskikking doen met selfwerksaamheid sonder regering se hulp, sal weet dat dit oor die taalbeleid gaan en nie oor etnosentrisme nie. Afrikaans sal net
Hans Richardt2019-06-06Charles, my hele houding wat jy beskryf. Skynbaar het jy nie begripsprobleme soos sommige wie glo dat politieke korrektheid geforseerd etnies die "weg en die waarheid" vir SA is nie.
Die sg model C-skole is ook duur deesdae. Daarby word wit studente vir
Johnnes Comestor2019-06-06Die meerderheid wit kiesers het in 1992 tot grondwetlike onderhandelinge ingestem en nie tot een mens, een stem en meerderheidsregering nie. Die Nasionale Party het in aanloop tot hierdie referendum kiesers aangeraai om "Ja" te stem as hulle teen meerderh
Jan Rap2019-06-05Bettina reken “mense vrees waarvan hulle nie genoeg weet nie”. Net mooi andersom (in die meeste gevalle): Mense vrees juis dinge waarvan hulle die gevaar besef, vandaar polisse, lemmetjiesdraad, wagte, alarmstelsels ens. “Vrees” word maklik deur l
Jan Rap2019-06-05Om te sê “compassion” werk vir hierdie rubriek is 'n absurde stelling - dit beteken Bettina sou nie haar gedagtes kon verwoord as sy nie Engels geken het nie. En buitendien, wat van die Afrikaanssprekendes wat nie Engels ken nie?
LitNet2019-06-05Hallo! Hier is 'n hele paar vraestelle vir graad 5. Kyk by hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nog nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-06-05Die skakel is herstel, refresh gerus en die korrekte dokument sal vertoon. Dankie dat jy ons laat weet het! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-06-05Hallo! Hier is 'n lys van vraestelle en memo's wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg soveel moontlik vraestelle by, so hou die ruimte dop vir nuwe vraestelle en blaai ve
Charles2019-06-05Verantwoordbaarheid!
Politiese korrektheid is besig om ons taal te vernietig, trouens, dit vernietig enigiets wat in sy pad staan, en is die vernietiger van kulture en diversiteit in alle dele van die wêreld. Die probleem is dat die verfoeilike verskyns
Charles2019-06-05Baie dankie Hans, ek is 'n BITTEREINDER saam met jou!
Die Afrikaanse onderwysnetwerk is klaar op die been en die swaai na Afrikaanse privaat onderrig is onafwendbaar.
Net soos met burgerregte-organisasies soos Solidariteit sal baie mense, (dink aan byd
Charles2019-06-05Baie dankie vir die artikel, dit word opreg waardeer!
'n Geveg vir ons geliefde taal se suiwerheid en behoorlike ontwikkeling is beslis op hande!
Ek lees tans bv Die Daggaboer en dit is al wat ek daaroor gaan sê, want hierdie is nie die forum om my
F C Boot2019-06-05Beste Hans
Dit het niks te make met politieke korrektheid nie, maar wel met die werklikheid. Dit het ook niks te make met vryheid van keuse en assosiasie nie, maar wel met my waarneming dat as gevolg van die keuse uitgeoefen deur die meerderheid van wit
Renier du Toit2019-06-05Indien 'n soortgelyke studie gedoen word onder blanke vrouens in plakkerskampe, sal die resultate dieselfde wees en niemand sal die navorsers oor die uitslae verkwalik nie!
Lodewyk2019-06-04Lucas, dink jy nie jy het nou genoeg derms geryg teen SR en die geloofshuise nie?
Kry end man ,jy is nou op 'n ander pad. Jy begin nou vervelig te raak ... Dis gewoonlik mense wat nog nie werklik vrede ervaar het nie, wat so aanhou en aanhou. Soos iemand
Hans Richardt2019-06-04Tydens ABO was daar hensoppers, verraaiers en oorlopers. Deesdae is dit herhaling van dieselfde tendens.
Na ABO in 1905 was Jan Smuts, as Brits-opgeleide prokureur, die minister van onderwys in die Transvaalse-Oranje Vrystaat en het hy Engels as skooltaa
Hans Richardt2019-06-04Jy hoef my nie te probeer oortuig van jou politieke korrektheid wat jy gekies het nie, want ek wil nie langer jou kommentaar verduur nie. Wat verstaan jy van vryheid van keuse en assosiasie? Ek het my keuse gemaak en is 'n bittereinder.
Dirk Human2019-06-04Die werk van Bill Henderson is fenomenaal en enig van sy soort. Hy is een van die min klassieke geleerdes wat met sy intellek en vermoë sy studente tot die hoogste motivering van uitnemendheid aangespoor het, en met sy werk steeds aanspoor. As mentor wat
Blou Bloed Blou-Rokkie2019-06-04Lucas
I will not say anything further. I will leave the conversation with the words my dad ones told me.
Pasop wat jy sê my kind, jy verstaan nie alles nie. My kind, onthou altyd, dis Werkers daai, God het hulle gekies, nie ons nie, van daai Werkers pr
Reusedwerg2019-06-04Jan, ek het nie vir jou antwoorde nie. Ek word ook erg vies wanneer ek mense hoor Afrikaans praat en dit met Engelse aanhalings/woorde meng. Dit is soos jy sê, die mense gee nie 'n duit om nie. Daar is die lot wat sê die taal moet groei en aanpas by and
Pieter. Kroutz2019-06-04Alles is KAAPS: Worcester-Kaaps; Paarl-Kaaps; Tulbagh-Kaaps; B/Wes-Kaaps; Oudtshoorn-Kaaps; Skiereiland-Kaaps ...
Ons spreektaal! so lekker, so mooi - Net die sprekers van KAAPS sal verstaan. Lekker sonder spelreëls! Dit is net klankreëls wat geld! Die
F C Boot2019-06-04Die probleem is mi dat ons as wittes gesien ons verlede geneig is om dinge uit ons meer Westerse kultuur te beoordeel en dan vergeet dat die ANC se beleid gegrond is op sy Vryheidsmanifes en dat dit ook nie kan bekostig om sy alliansievennote in sy stryd
LitNet2019-06-04Hallo! Hier is 'n video-bespreking van Onderwêreld, ek hoop dit help al 'n bietjie om die boek beter te verstaan: https://www.litnet.co.za/lok-simposium-2017-onderwereld-klaskamer-video/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-06-04Hallo! Ja, ons het antwoorde/memo's saam met die vraestelle. Kyk na hierdie graad 7-vraestelle - hier is vraestelle en antwoorde: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-06-04Hallo! Hier is 'n skakel na ons graad 4-vraestelle op die oomblik: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Dit lyk my daar is nie Afrikaans-vraestelle daarby nie. Maar kyk na hierdie vraestel: https://www.litnet.co.za/graad-5-j
Dirk Booysen2019-06-04Lucas en Ontnugter, niemand sal die Hemel haal in ’n gemakstoel nie. Mense maak foute maar LIEWE JESUS nooit. Indien deelnemers die spel nie volgens die reëls speel nie, is dit nie die reëls wat te blameer is nie. Apostel Petrus het gevra " HERE hoeve