Dankie Leon Wessels

  • 6

Tyd vir ou albatrosse, wat halsoorkop "versoen" het, om rustig te raak in hul aftree-oorde.
Vir FC Boot, dalk is jou dae ook verby?

Hans Richardt 

  • 6

Kommentaar

  • Beste Hans
    Om Mark Twain aan te haal: "Age is an issue of mind over matter. If you don't mind, it doesn't matter."

  • Dit lyk vir my dat die realiteit uiteindelik die land getref het. Ons sit in die land met 'n probleem wat ek sien nie in die nabye toekoms opgelos gaan word nie. Die sg onderhandelings was net 'n kleedrepetisie (window dressing) vir wat kom.

  • Relevansie sê jy Hansie? Van middeleeuse Latyn na Engels na Afrikaans of dink jy dit is nie toepaslik of ter sake nie?

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, ek stem heelhartig saam met jou siening. Die enigste uitweg is selfbeskikking vir die wie hul eie belange wil bewaar.

  • Hans Richardt

    Weereens wil ek dankie sê aan Leon Wessels vir publieke erkenning dat sg "vryheidstrydrosse" nou moet ophou om meulsteen om SA samelewing se nek te wees met nepotisme en blatante korrupsie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top