F C Boot2019-06-20Beste Hans
Leer tog net om met insig te lees. Ek sê nêrens dat jy vir die Dept Nie-blankesake gewerk het nie. Jy sê jy het 20 jaar in Daveyton gewerk. As dit so is, sal jy iets van die ontstaan van Daveyton weet.
Daveyton was eers onder die beheer va
Stuiwer2019-06-20Bettina se persepsie van wat fiksie is, klink so effe van spoor af.
"Alte dikwels in Afrikaanse literatuur word bruin mense as arm, agterlik en deel van disfunksionele families uitgebeeld. En daardie skryfwerk word geprys ..."
Die maatstaf vir beoordeli
Hans Richardt2019-06-20Ek dink dat as elke etniese groep in SA selfbeskikking begin doen, ons minder beskuldigings oor die kleurlyn sal kry. Wie weet ...
Sybrandus Adema2019-06-19Ek stem, Bettina. Mense leef duidelik in bisarre borrels. Net nou die dag het 'n (wit) vrou 'n (bruin) kunstenaar gekomplimenteer met “Jou Afrikaans is so goed” - hier in die dorp waar ek tans vertoef. Was als vriendelik, maar sy was verstom om te hoo
Hans Richardt2019-06-19FC Boot, jy vergis jou as jy dink dat ek vir sg nie-blanke-sake gewerk het.
Wat het dit in elk geval met armoede-sindroom te make?
Hans Richardt2019-06-19Charles, waarom is selfbeskikking ’n probleem vir baie politieke korrektes? Moet ons almal voortsukkel met staatsbeskikking vol korrupsie, diskriminasie en nepotisme na net een kant toe? Vir 25 jaar sukkel ons om pas van agteruitgang te stuit en nog ste
Jan2019-06-19My wiskundedosent het eenkeer baie jare gelede in die klas gesê: "Hulle wat niks van wiskunde af weet nie speel die Lotto." Daarby wil ek byvoeg: "... en glo in evolusie."
Hans Richardt2019-06-19Ai, as mense in SA sielkundige hoor, dan hoor hul probleme ... Die drieuur-sessie was tipe begripstoetse en vlugheid van brein met hoofrekene van woordsomme, alles teen tyd.
Een ding wat ek besef het, is dat ongeag hoe slim jy dink jy is, breinoefeninge
Daleen2019-06-18Ek is op soek na oulike Afrikaanse sêding oor liefde en heuning wat ons op heuningbotteltjies kan sit wat ons as trougeskenkies vir gaste wil gee - ietsie soos “so soet soos heuning”, maar ietsie meer treffend.
Help asb.
F C Boot2019-06-18Dit is absoluut twak en dui duidelik aan dat jy in 'n wêreld van jou eie leef. Weet jy hoe lank dit gevat het voordat die Engels-Afrikaanse woordeboek op die mark verskyn het? Ek gee nie om of jy dit wat ek skryf lees of nie, maar gaan nogtans uit die v
Hans Richardt2019-06-18Reusedwerg, verstaan is selfs moeilik vir politieke korrekte wittes. Alhoewel ons graag wit Afrikaanse skole wil hê, sal ander geforseerde etniese amalgamasie-beleid afdwing. Vryheid van assosiasie en keuse blyk probleem te wees vir baie in SA.
Charles2019-06-18Dankie Hans, ek stem volkome saam! Vryheid, selfbeskikking en vryheid van assosiasie – wat verstaan die mense nie daarvan nie, of moet iemand mooi vir hulle verduidelik soos Reusedwerg hierbo voorstel?
Die planne lyk goed.
godfrey2019-06-18Hallo dagsê
Wil graag weet wanneer die nuwe reeks van Het jy ’n wenresep? opkom en of daar beoog word vir ’n volgende seisoen. Ek is gek oor kos maak en het ’n wenresep wat ek wil deel. Sien uit om van julle te hoor.
Groete
Godfrey Davids
LitNet2019-06-18Goeiedag, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle word spesiaal deur kundiges opgestel en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik gerus op die skakel
Alta du plooy2019-06-18My kleinseun Cullen, net 3jr is versot op jou Musiek. Interessant hoe hy weet van rymklets.
Hy luister aandagtig met koppie knik soos rêrig! 😂 Begin al net soos Hemelbesem lyk😉
Rian Nieuowudt2019-06-17Atheists claim to stand only with facts and science. But the question is: how does one scientifically proof that there is no God ? What parameter base is necessary to solve this complex mathematical quest ? We do not even know the end of the universe, if
Hans Richardt2019-06-17Sosiale vaardighede behels baie, bv om nie blatant te wees oor iets nie. Wat in sommige kringe aanvaar word, is 'n taboe in ander kringe. Meeste Afrikaners eet met mes en vurk en vee mond af met servet.
In baie gemeenskappe word kombuis-opwasbak gebruik
Margaret Cordier2019-06-16Beste Neil,
Ek het vanaand eers jou kommentaar te lees gekry. Jou skrywe het vir my groot vreugde gebring, en is ek saam met julle dankbaar dat julle dogter so puik presteer.
Dit is ook vir my 'n seën en 'n groot voorreg om op hierdie wyse deel te k
Nic Ligthelm2019-06-16Ek was pas in Plettenbergbaai. Het Johan van Wyk se jongste boek, waarna almal uitgesien het, in die biblioteek raakgeloop. Wat 'n wonderlike ervaring. "Freeslik Fantasties" soos in een van sy anekdote aangedien word. Nog 'n uitgawe?
Darryl David2019-06-16Ek is bevrees Bettina is verkeerd in hierdie geval. En Izak 100 persent korrek. Dis so simpel soos dit. Die skrywer en die karakter in die boek is twee aparte entiteite. Tensy die genre outobiografie is.
Stuiwer2019-06-15Bettina, verstaan jy dat fiksie nie 'n Sondagskool-handboek is nie? Kyk bietjie na die geskiedenis van fiksie in Suid-Afrika. Die sestigers het 'n hele bohaai ontketen, want, so is beweer, ons volk is nie so immoreel nie.
Jy is nou in dieselfde bootjie
Hannes2019-06-15Ek verstaan Bettina se uitgangspunt, maar ek dink sy trap in die slagyster van blinde sensitiwiteit. Ons kan die verlede en die verlede se woorde nie ongedaan maak nie. Ons kan slegs daarop bou en daaruit leer. Dit is vir my n taai toffie as daar verwag w
Moira Odendasl2019-06-15Piet Human ... ons het amper die huis gekoop met die kruithuis nadat ons sewe jaar gelede ophou boer het. Ons woon in Shandstraat, teenaan die kerkplein. Dit was oom Manie Muller se huis. Ek is getroud met Mattewis Odendaal (62) seun van Tielman en Hetta
Moira Odendasl2019-06-15Piet Human dis net na een, so uurtjie na middernag, ek doen navorsing oor Masbieker-mense vir ’n projek wat maande lank in my hart groei. Kortliks, dit gaan oor "voormense" van Swellendam, waar ek tans woon en baie betrokke is by die gemeenskap. Sou jy
Bets Smith2019-06-14Madri, na aanleiding van jou kritiek op bogemelde boekomslag die volgende: Ek het Die 13de Kaart pas begin lees en het op p 46 die moontlike prikkel vir die omslag gekry. Ek mag verkeerd wees, maar ek glo die omslag is nie lukraak gekies nie.
Hans Richardt2019-06-14Ek hoef niks te lees van jou nie. Stel nie belang nie en wil nie.
Siklus van armoede en Afrikaanse opleiding het NIKS met mekaar te make nie.
Alice Hendriks-Boshoff2019-06-14Blouwillem is net Blouwillem. Hennie van Deventer laat insgelyks reg aan hom geskied. Hy spreek deurdagte waardering uit in 'n gepaste toon om Blouwillem in al sy keurigste skakerings van blou eer aan te doen. Dankie Hennie dat jy hom nie probeer toga en